Raait julle klomp Blomkjenners, tyd om weer bietjie lewe in die fred in te blaas.
Na die lekker reën die afgelope 2 weke, het die veld sommer weer lewe gekry. Dis paddastoele, en veldblommetjies en, saailinge en watnog. Die Karoo gaan Oktobermaand besonders mooi wees dink ek.