Dusty Rusty
Grey Hound
Het een van julle ouens al in die Kalahar getoer?
Die toestand van die pad; is die grond of sand of so deurmekaar spul van die twee?
Verblyf en petrol?
Dorpies wat 'n besoek werd is?
Dankie!
xxxxxx
Die toestand van die pad; is die grond of sand of so deurmekaar spul van die twee?
Verblyf en petrol?
Dorpies wat 'n besoek werd is?
Dankie!
xxxxxx