2 x HP2's speel 'n bietjie in die Weskaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Losper

Race Dog
Joined
Jun 20, 2009
Messages
3,259
Reaction score
55
Location
Bloemfontein
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek en Howie het gister 'n vinnige dag-trippie gedoen.
Wegtrek punt, George, Sewe passe oor Karatara, sand pad naby Buffels baai, Kom se pad, De Vlugt waar ons koek en tee gevat het by die kwaai anti, vandaar grondpad langs rivier, tegniese stuk op privaat plaas, verer met grondpad tussen volstruis paaie, Montagu pass, kruising van Moordkuil rivier, en eindig by Botteliers-kop waar ons die vrouens en kinders kry.
Ek sal dat die fotos die storie vertel:
 

Attachments

  • IMG_0446.jpg
    IMG_0446.jpg
    197.6 KB · Views: 552
  • IMG_0447.jpg
    IMG_0447.jpg
    98.3 KB · Views: 538
  • IMG_0448.jpg
    IMG_0448.jpg
    190.9 KB · Views: 538
  • IMG_0449.jpg
    IMG_0449.jpg
    181.4 KB · Views: 537
  • IMG_0450.jpg
    IMG_0450.jpg
    220.9 KB · Views: 538
  • IMG_0452.jpg
    IMG_0452.jpg
    275.5 KB · Views: 527
  • IMG_0456.jpg
    IMG_0456.jpg
    102.2 KB · Views: 530
  • IMG_0458.jpg
    IMG_0458.jpg
    172 KB · Views: 524
  • IMG_0461.jpg
    IMG_0461.jpg
    195.4 KB · Views: 524
  • Untitled.jpg
    Untitled.jpg
    253.3 KB · Views: 554
Top