Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Top box & Enduro kit  (Read 287 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GSLaaitie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,169
  • Thanked: 7 times
Top box & Enduro kit
« on: July 06, 2011, 02:06:54 pm »
Ek het die plastiek top box met die enduro kit, sodat die ding nie meer afval as ek grondpad ry nie. Die van julle wat dit ook het sal weet dat die kit vereis dat mens 2 gate onder in jou box boor en dič dan vasbout. Dit werk moerse nice :D, maar nou vind ek dat die boute aan die binnekant van my box alles wat ek binne in stoor stukkend skuur! Watse planne het julle ous gemaak om dit te keer? (Anders as om 'n sak te koop om in die box te sit!)  :idea1:

Dankie!
Beer isn't the answer. It's the question. The answer, is Yes!

True story
 

Offline kwassi

Re: Top box & Enduro kit
« Reply #1 on: July 06, 2011, 02:19:12 pm »
Kan jy nie 'n bolt kry met 'n button head wat met 'n allan key vas draai nie

Die button head behoort seker te help want daar is nie regtig 'n hak plek nie
Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,563
  • Thanked: 51 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Top box & Enduro kit
« Reply #2 on: July 16, 2011, 11:24:45 pm »
Kan jy nie 'n bolt kry met 'n button head wat met 'n allan key vas draai nie
Die button head behoort seker te help want daar is nie regtig 'n hak plek nie

Ek het daai roete gevolg, werk soos 'n bom, en toe uit ou vragmotor tjoep 'n matjie gekip wat onder in die topbox le bo-oor die boute. :ricky:
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.