Top box & Enduro kit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GSLaaitie

Race Dog
Joined
Feb 15, 2011
Messages
1,171
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek het die plastiek top box met die enduro kit, sodat die ding nie meer afval as ek grondpad ry nie. Die van julle wat dit ook het sal weet dat die kit vereis dat mens 2 gate onder in jou box boor en diè dan vasbout. Dit werk moerse nice :D, maar nou vind ek dat die boute aan die binnekant van my box alles wat ek binne in stoor stukkend skuur! Watse planne het julle ous gemaak om dit te keer? (Anders as om 'n sak te koop om in die box te sit!)  :idea1:

Dankie!
 
Top