1. Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou cherry.?
2. Jou 12 jarige dogter mag rook voor haar kinders. ?
3. Jy is al 3 keer getroud maar jou skoonouers bly dieselfde. ?
4.
Jack Daniels is op jou lys van mense wat jy graag wil ontmoet. ?5. Jou vrou se hare het al vasgesit in die ceiling fan. ?
6. Jy het al n vuurhoutjie gestrike in jou huis en net die wiele het oorgebly na die ontploffing. ?
7. Jy kan nie met jou sweetheart trou nie omdat die wet dit verbied. ?
8. Jy het een volledige stel koppies en almal sꠗimpy. ?
9. Die grootste dorp wat jy al in was, is Boys Town. ?
10. Jou bure dink jy is n speurder, want die polisie bring jou altyd huistoe!
