Big Five ekspedisie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Skopfietsie

Puppy
Joined
Nov 11, 2010
Messages
30
Reaction score
0
Location
Sasolburg
Bike
BMW F650GS / Dakar
https://www.big-five.co.za/

Kyk bietjie na die klomp manne - hulle toer reg oor die wereld
Het al SA, Namibie, Botswana ens gedoen & op die oomblik is hulle in Switzerland

EK het 1 van die ouens daar in northcliff ontmoet & ons het so bietjie gesels
(Ek het 'n ou SA vlag op my baaidjie & hy wou weet waar kan hy 1 kry & Hy het ook dieselfde fiets as ek)
Baie nice ou & die goed wat hy vertel het sal maak dat 'n man vanaand die bike pak
& more in die pad val

Geniet die stories & fotos
 
Top