Eerste ene op die Adventure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Saterdag middag weg gespring in Pretoria na ma-hulle toe in Delmas...

531.jpg


533.jpg


Ek is die eerste "biker in die familie...  :mwink: so stel almal bloot hehehe  >:D

536.jpg

Moeder  :ricky:
539.jpg

Vader  :ricky:

Wou met die sons-ondergang mooi fotos neem, met die spilpunt en groen koring in die agtergrond, maar die Adventure laaik nie van die modder nie, eish,  :eek: hehehe ek was net nie lus om te veel te sukkel nie.. hehehe
549.jpg

Om van die 650 na die Adventure te gaan is n aan passing... of net n verskooning om meer te ry. . .  :ricky:

559.jpg


568.jpg

Swessie

571.jpg


Sondag oggend het ek vir Michelle gaan wys waar ek gewerk het op die plaas...
579.jpg


580.jpg


585.jpg


595.jpg

By die onder hokke...

588.jpg

My chick, saam nog n chick...

590.jpg


597.jpg


Die paaie is in n goeie toestand, met sand pathces... maar die Adventure ry baie lekker met die Pillion agter op, voel haar nie eers nie...

598.jpg


600.jpg

Lekker lui tuis... ::)
 
Top