Vinnige Sondagmiddag trippie - Marico.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ThysBasson

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
965
Reaction score
0
Location
Zeerust - North West
Bike
BMW R1200GS Adventure
Gistermiddag so 3uur besluit ek om gou so draai weer deur die Marico te ry.
Oppad ry ek verby Driefontein waar die Tala Manzi wildsplaas geleë is.

Daarna na Groot-Marico vir 'n koeldrank of 2, toe suid met die "Rolercoasterpad" na die oog se kant toe.

Naby die oog stop ek toe by 'n baie groot skoolvriend van my se gedenk kruis. Hy is so 5 jaar gelede daar in 'n botsing oorlede. Hy was ook 'n groot avonturier en het ook bike gery. Hy was met sy bakkie in die botsing.

Vandaar na Kuilfontein en Rietvaly. Die Maricorivier loop nog baie sterk en op die roete ry jy so 9 keer oor die rivier.
Die natuurskoon in die valleie is ongelooflik mooi.

Ek het so 100km gedoen - 40 teer en 60 grond. Baie lekker ontspan.
 

Attachments

  • DSC_0002.JPG
    DSC_0002.JPG
    462.1 KB · Views: 162
  • DSC_0007.JPG
    DSC_0007.JPG
    413.5 KB · Views: 160
  • DSC_0009.JPG
    DSC_0009.JPG
    390.6 KB · Views: 165
  • DSC_0011.JPG
    DSC_0011.JPG
    317.3 KB · Views: 162
  • DSC_0013.JPG
    DSC_0013.JPG
    328.9 KB · Views: 159
  • DSC_0014.JPG
    DSC_0014.JPG
    451.8 KB · Views: 159
Top