1150 Gs Adv OR 650 Dakar ???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Valiant

Pack Dog
Joined
Nov 15, 2010
Messages
150
Reaction score
0
Location
George
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek sit met `n 2002 1150Gs Adv (27247km) wat net staan in die garage, rede, nuweling in die familie, so die naweek trippies is nou maar iets van die verlede vir seker `n goeie klompie jaar.... Moes nou `n SUV koop aangesien ek en vrou lief is vir die buite lewe en dit sal nou meer die voertuig wees wat gebruik sal word i.p.v die motorfiets as familie. EK dink daaraan om moontlik die fiets te verkoop en weer `n Dakar te koop aangesien ek seker van tyd tot tyd trippies op my eie sal doen en kan dan eerder die verskil in prys op die SUV betaal?? Sal defenitief my fiets mis, die krag en rygerief ens sou ek die besluit maak. Het enige iemand vir my raad in die verband, pros en cons?
Thanks
 
Top