KTM & BMW Enjin leeftyd !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

PEET WEET

Race Dog
Joined
Jun 28, 2011
Messages
1,480
Reaction score
0
Location
Tweebuffelsmeteenskootdoodgeskietfontein
Bike
KTM 950 Adventure S
Ek en 2 vriende is altyd aan die stry hieroor by n braaivleis vuur ! :biggrin: Ek`s nou maar n Ktm man gemaak en laat staan,maar ek dink as jy nou die 990 vergelyk met die 1200 Gs,en altwee word dieselfde gery,gediens,opgepas gaan die Bmw nie maar n langer enjin lewe he nie !! Bedoelende diens lewer tot daar waar jy gaan moet oopmaak en maar als binnekant vervang voordat die enjin homself begin beskadig  ;) En wat word aanvaar as HOE KILO`S vir die 990 en die 1200 !  ???

Wat dink julle slimmer manne ?
 
Top