Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!  (Read 43361 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,292
  • Thanked: 14 times
  • Vrek gewerk!!
Toe my goeie vriend, Bob, my Desember langs die kampvuur vra waarnatoe ons volgende trippie met die scooters was, het ek nie heeltemal besef waarvoor ek myself inlaat toe ek sonder huiwer gesÍ het... Angola Doodsakker sonder back-up Bobsie. Toe ek hierdie "stickers" vir ons fietse gemaak het het ek nie geweet hoe baie waarheid in die onderstaande slogan steek nie!

So gesÍ so gemaak en ons het bietjie begin huiswerk doen rondom die land en spesifiek vorige biketrips soontoe. Bob het wel vantevore die Doodsakker met sy Cruiser gery en hom byna vasgeloop in moeilikheid so groot soos Kamieskroon se groot-swembad maar dit daar gelaat, ons sou dinge beter organise om sulke dinge te vermy. Maar kom ons begin by die begin en ek stel die span manne aan julle voor.

My verwaarloosde vriend Bob, wat homself Legadema op die forum roep het die trip aangepak met sy KTM990S wat so 2 weke voor die trip in roomysbakke in sy workshop rondgelÍ het...60 000km op die klok


Ekself (Weskus) het die trip aangepak met die bok-ooi, F800GS met 36 000km op die klok


Dan het Abri wat Staaldraad op die forum is besluit om sy 1200ADV by die huis te los en sy DRZ400 op te saal vir die spesifieke trip aangesien ons die fietse sou trailer tot by Ruacana bloot omdat dit goedkoper(so gedink) en vinniger sou wees


Oom Nico, ook Agteros op die forum, het redelik getwyfel of hy die trip moet aandurf met sy 1200, sandry sonder kit was nie 'n probleem nie maar gelaai is die gifappeltjie 'n perd van 'n ander kleur. Nadat ek Metaljockey se report vir die ou geprint en afgelewer het het hy my laat weet hy sal ons graag wil join..


Right nou gaan ek eers post om te sien hoe die afÍre wat ek geskryf het lyk, want julle sal seker nou weer begin opdruk vir die res..





« Last Edit: August 17, 2011, 10:35:15 am by weskus »
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,479
  • Thanked: 286 times
    • dustriders.co.za
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #1 on: August 02, 2011, 04:28:54 pm »
Lat ek die eerste wees wat sÍ "ons wag" maar nie geduldig nie!!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Abel

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 155
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #2 on: August 02, 2011, 04:34:18 pm »
Stem saam met chrisL
'n Toe bek is 'n heel bek.......
 

Offline Berm_Rooster

  • is childish hooligan, not a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mozambique
  • Posts: 4,376
  • Mossel Bay every other 6 weeks
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #3 on: August 02, 2011, 04:36:49 pm »
Ja, kokoko, maak klaa!
 

Offline Mark Hardy

  • Forum Vendor
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,379
  • Thanked: 2 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #4 on: August 02, 2011, 04:38:30 pm »
This should be epic  :thumleft:

 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,902
  • Thanked: 67 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #5 on: August 02, 2011, 04:40:14 pm »
Kan ek ook maar opdruk? :P
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline FATO

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #6 on: August 02, 2011, 04:43:01 pm »
Kan nie wag nie! Fotos se klaar baie.
Ex-Africa semper aliquid novi!
 

Offline Hanno @ Mad Macs

  • aka Hando . Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,278
  • Thanked: 10 times
  • http://dsadventure.wordpress.com/
    • Dual Sport Adventure
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #7 on: August 02, 2011, 04:49:33 pm »
ag nee donner man. net toe ek my nou mooi klaar maak vir n lekker lees toe hou dit op !!!

skryf pappie skryf !!!
Mad Macs Motorcycles. 1 Bright street. Somerset West. 021 852 4851
 

Offline Laban

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,356
  • Thanked: 2 times
  • "Ride my own Ride"
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #8 on: August 02, 2011, 04:50:35 pm »

Ons is rustig, fica calma, gooi op jou tyd!! :thumleft:
..."sometimes the people around you won't understand your journey, they don't need to, it's not for them"...Joubert Botha

...tie my own bootlacesÖ
 

Offline popipants

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,324
  • I came; I saw; I slept
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #9 on: August 02, 2011, 04:58:21 pm »
yummy!!
I've been on the Jameson diet for a week, so far I've lost 7 days....
 

Offline Old fart

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,144
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #10 on: August 02, 2011, 05:02:11 pm »
Vir wat vat jy so lank? Post pappie.
"Every day above ground is a good day!!!!
 

Offline Wolweseun

  • Forum Vendor
  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,035
  • Thanked: 8 times
  • VannieBaai
    • Bikes n Bits
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #11 on: August 02, 2011, 05:02:35 pm »
 :peepwall:
"Life is like a penis - simple, relaxed and hanging free...

it's women who make it hard"

www.bikesnbits.co.za
 

Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #12 on: August 02, 2011, 05:17:21 pm »
So far, So good...Jy kan maar gooi ou maat...
 

Offline Crossed-up

  • Pangaman
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,352
  • Thanked: 44 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #13 on: August 02, 2011, 05:22:29 pm »
This is going to be good!  Keep it coming.
 

Offline michnus

  • PikiPiki Overland
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Other
  • Posts: 13,073
  • Thanked: 3 times
    • Pikipiki Overland
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #14 on: August 02, 2011, 05:23:36 pm »
Ag nee kak man, ek het nou net hier kom sit met n bier om n lekker storie te lees nou doen jy dit.  :lamer: :eek7:

Kom, kom, fokken maak gou  :biggrin:
« Last Edit: August 02, 2011, 05:24:04 pm by michnus »
 

Online Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,060
  • Thanked: 376 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #15 on: August 02, 2011, 05:38:21 pm »
 :clock: :happy1:
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,292
  • Thanked: 14 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #16 on: August 02, 2011, 05:40:38 pm »
Ok manne, die plan was om NamibiŽ redelik vinnig deur te ry om soveel as moontlik tyd in Angola deur te bring, ons sou dieselfde roete as Metaljockey-se span volg en indien ons dan nog tyd op hande gehad het bietjie verder Noord beur tot by Black Rock en Watervalle in omgewing (soos gepublusiseer in Wegry 'n maand of 3 vantevore) Bob het sy fiets gery tot by my in Vredendal en almal sou fietse hier laai, en die opgewondenheid probeer hokslaan tot ons Vrydag'ogg vroeg sal vertrek.

Wat voorbereiding van die fietse aanbetref het ons almal sprockets en kettings vervang, nie die Gifappeltjie nie ek weet, wheelbearings, batterye die lot is deurgegaan en vervang waar nodig...Nuwe bande met 4mm enduro tubes die lot. En dan natuurlik pakplek vir petrol. Ons het rame gemaak wat op die SW Motech Quickloc rame pas wat 10lt Jerry's alkant vat, 7lt bladders was Nico se panniers vol en Bob het 2 x 20lt Jerry's langs die kant van sy fiets gefit... Ons het man-man tussen 37 en 40lt petrol eksta gedra. Dit verander dinge drasties..


Wat kos aanbetref het ek vir ons vars steaks laat vacuum en hard gevries, dit sou genoeg wees vir 3 aande tot by Fos de Cunene. John West tuna sal ek seker nooit weer met oorgawe kan geniet nie en 'smash'? Wel ek dink ek het my kwota poeier-aartappels in. Ons het tussen 10-12lt vars water per man gedra, ek en Bob het 5lt wyn per fiets gedra(hy gaan my uithaal op hierdie 1) en dan het ons natuurlik bietjie hardehout ook ingepak, en soetes, omtrent 'n f@kken vragskip sÍ ek julle...

Ons het bietjie teŽspoed gehad met die sleepstang, 'grubscrew' was vasgeroes wat redelik speling veroorsaak het en ons is ingekort om 110km/h en stadiger te ry, tot ons 'n Transkei-plan beraam het (nadat die bottel Gin eers uit was) en die outjie met bloudraad opgewen het dat jy hom met 'n cutting-torch sal moet afsny, honkie-dorie daar loop ons lekker 140km/h..

Eerste aand het ons in Keetmanshoop oorgebly. Ons moes volgende oggend die 'Muf naartjie inboek by KTM Windhoek, die afÍre het blaasontsteking onwikkel en hulle moes gou 'n klein operasie'tjie teen 'n geringe fooitjie doen..





Net na middag was ons op die pad en het gemik Kamanjab rigting. Die pad het lank geraak en mens moet maar jouself besig hou.

Ek wou nog altyd graag bekfluitjie speel......

....ek is net nooit die geleentheid gegun om te leer nie, my vriende dink ook nie ek het uitsonderlike talent nie!
Die pad het selfs so lank geraak dat daar op hierdie vriend van my geskiet is met 'n kettie...

...deur hierdie aangedrinkte gemaskerde vent..

By Kamanjab Ruskamp aangekom het ons probeer opstock op 'luxeries' soos groente wat ons vir die volgende week nie sou sien nie, lekker groente gestoom en soetmielies gekook, saam met 'n lekker worsie, krummelpap en tamatie-en uiesmoor, voorwaar voortreflik kÍrels..

 
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline 2StrokeDan

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #17 on: August 02, 2011, 06:11:42 pm »
Het julle toe hiervandaan verder gery? :peepwall:
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,070
  • Thanked: 18 times
  • East London
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #18 on: August 02, 2011, 06:16:05 pm »
Subscribed  :thumleft:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,802
  • Thanked: 39 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #19 on: August 02, 2011, 06:26:00 pm »
Het julle toe hiervandaan verder gery? :peepwall:

Gee kans 2slagDaan, glo daar's baie waar hierdie vandaan kom, ryery sal nog kom...