Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!  (Read 45390 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Grrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,855
  • Thanked: 268 times
  • WAT KYK JY
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #140 on: August 05, 2011, 09:10:52 pm »
Lyk my ons sal maar geduldig moet wag om te hoor wat gebeur het ? Vir nou vertel die gesigsuitdrukking maar die storie.



...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline Drifter

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 272
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #141 on: August 07, 2011, 09:06:19 am »
Post nou asb , Ek weet jy gaan Maandag baie werk he by die kelder  :mwink:
 

Offline SGB

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,143
  • 1190R / 1200 GS LC / Husaberg TE 300
    • DS Rider Training
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #142 on: August 07, 2011, 06:48:13 pm »
Lekker man, that terrain is certainly at the top end of my "best rides" list..... 
www.countrytrax.co.za

Riding a bike is not just about riding the bike....
Do not believe everything you think....
 

Offline Tankwa

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Western Cape
  • Posts: 142
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #143 on: August 08, 2011, 11:23:56 am »
Lekker een manne  :thumleft: Sien uit na die res Weskus.
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,336
  • Thanked: 17 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #144 on: August 08, 2011, 11:28:51 am »
Ok manne, so het ons rustig aan die gang gekom die volgende mre


Ons glo daar is nie meer baie van die 'SLOW & ROUGH" oor nie, groot fout, die het nou'eers begin, en ons ry klippe..


Die pad raak ook later 'n "raai-raai" speletjie en omdraai is nogal groot "sports"...ons help maar mekaar..

Ek't net rustig aangel vir 'n foto toe Nico hier kom 'n akrobatiese move trek en die 1200 regtig op sy 'dak' l, hy onder, ek en Bob Marley sprint soontoe, die ou is nogal vinnig as hy skrik..Ek waag weereens nie om 'n foto te neem nie..


Die pad bly maar stadig en die DRZ hou sy lyf presto-pot..

Die pad bly stadig... Ek moes na my vrind Fenderbender geluister het toe hy my vertel het dat wanneer daar 'n man met 'n kamera jou inwag, wag daar 10-teen een 'n verrassing, hier wag Bob en ek vat verkeerde lyn, oops, die manne help weer..

Abri kom vreeslik komies op daai scooter voor, hy haal gereeld "JACK-IN THE BOX TRICKS UIT" hierdie een die snaakse gewees en dit eindig met 'n kopskud..



Angola landskap bly maar mooi...

Die pad maak oop en ons gooi mielies..

Ons begin nou woestynblomme kry net voor Iona..

Voor Iona kry ek hierdie man met 'n Honda, hy't alkant 'n sidestand (goeie ding vir Angola) en prt goed Afrikaans, ons gesels lekker terwyl die ander manne kom en hy neem ons na water en die polisiestasie... maar darem nie sonder dat ek en hy eers gou 'n "drag" uitpak nie, amper 'n neukery afgegee..

Ons maak water vol en meld gou by polisie aan... hulle skryf passpoort nr's neer en ons is oppad, nou Fos se rigting teen rivier..


Die polisiestasies was glo 2jr terug nog almal pienk, nou's hulle Noorde Blou verby, die verf en gereedskap l nog daar rond..

Ons laat loop tot buite die dorp, Abri is honger, en Nico moet veld toe....Ons soek skadu...



Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Horsepower

  • Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,219
    • mororradadventures.com
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #145 on: August 08, 2011, 12:35:23 pm »
 :drif: :drif:lyk te lekker :thumleft: :thumleft:
" border="0
 

Offline Lootch67

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: United Kingdom
  • Posts: 1,309
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #146 on: August 08, 2011, 03:18:18 pm »
Lekker man, regtig lekker! Gooi nog!
98 Black AT & the wheel from a 04 KLR 650.
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,336
  • Thanked: 17 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #147 on: August 08, 2011, 03:31:03 pm »
Ons span bietjie uit onder die boom, maak 'n slukdingetjie, nuttig 'n klein wyntjie (van di is daar nou min oor, sal vir vanaand miskien nog wees) en ons gooi..

Die pad raak mooi en ons haak soms 4de ook..Die mooiste landskap en ons kry heelwat wild in hierdie gedeelte ook..

Eina fok, wat was dit, ek sien vir Bob in die verte staan en stop... Bobsie, 'n ding het my nou gebyt, ja..dis omdat julle so stadig ry, die goed sal opklim'tyd kry, aaag f@k..

sowaar...seker maar 'n doring'tjie s hy, ek is tog te bly ek kan my "first-aid" kit gebruik, ek sit antiseptic op, en plak 'n sel..

Ons wag lank waar die track split, die manne kom poot-uit aan, hulle stoot solank vir die Ghost Town waypoint en ek en Bob drink Brandewyn en warm water...
Hulle wag ons in by die Ghost Town..


Nico s hy het die besigheid onderskat.. "dit begin nou vat aan my" s hy, ek plak nog 'n sel op en s, as ek so oud soos julle is sal ek myself darem met sulke ongerieflikhede ophou... Ek kry 'n paar mofskaap onderdeurkyke..

Die manne prt van ry en Staaldraad Richter val sommer voor in en laat waai.. Ons neem 'n foto, baie mooi hier, sal nog die storie agter die Ghost Town uitvind en vertel, Alu huisies is baie nuut bygebou...Hierdie een van my favourite fotos..

Die pad van hier raak kliphard en ons laat loop...

Ek en Bob vang op en gooi mielies tot waar die track split af Cunene toe..Bob neem my af en s ek mag nie begeer nie, ai,ai..


Die son sit al laag, ons wag die manne in, gps s 8km rivier toe, die sand raak popperig, so 'n harde korsie en k@ksag onder en dis afdraande..

Ons maak 'n plan en neem bietjie fotos..


Ons soek kampplek vir die aand, die ongelooflikse uitsig, die Namib duine aan Nam kant tot waar dit in die Cunene val, dis prentjie mooi.. Dit was bietjie donker, sal fotos opsit van die volgende oggend..
Ek hou my lyf fotograaf, ry bietjie agter, en dan weer verby en kort-voor lank moet Staaldraad my kom help, die bok-ooi het vet eier...

Kamplek opgeslaan, en nodeloos om te s die manne is moeg..

Ons settle in en drink ons laasste wyntjies op, die le sakke brand en dis die 1ste keer dat ek 'n traan in Bob se oog sien, min weet ek ek sal dit weer op hierdi selfde trip sien..
Hy verduidelik hoeveel plek ons sal h om te ry by die Doodsakker..

Nico dink nie dis snaaks nie en s as die see rof is draai hy binneland toe..en teug aan sy Whiskey..

Ek maak kos... Mohammad stew...

En my vrind Abri wag daarvoor...
Bob loer hoe vre ons vir die dag gaan ry en ons besluit om rustig te wees..ons wil voor doodsaaker slaap

Ek kry elke ogg koffie in die kooi, maar saans maak ek kos, die 2 sit en gesels enige'iets van smrrens 4h af, en Staaldraad so volume'control is gef@k, moenie dat Bob vroe'mre grappe vertel nie ou maat..

Die volgende ogg het ons lekker balle gewas, en die natuur waardeer, vandag ry ons nie vr nie..

Hoe's daai vir 'n kampplek manne??





Die manne maak gou 'n kossie voor ons ry..

Die volgende ogg trek Nico 1ste weg, Dakar Style... Hy maak dit amper-amper tot bo, Abri volg en toe ek...Bob het geheg geraak aan die kampplek en ek moet terugdraai om hom te gaan ondersteun om te kom..

Daar aangekom sien ek hoekom..

Ons kry mekaar bo waar die track weer na Fos swenk en westelike rigting..

Die hele span..

Manne die span verskil baie.. Ons is tussen 31 en 55 jr oud, van ons vreet te veel, ander drink te veel, rook te veel, vloek te veel.. dan slaap daar van die mense te min en suip te veel koffie, man dis eintlik katestrofies.. Maar ons like almal van kamp en bike'ry.. almal was nie ewe fiks nie, party heeltemal te onfiks maar eerder so as wat jy te optimisties is en val, en dan jouself seermaak, want dis regtig uit soos koekies in die weeshuis hier manne.. Dit sal enige trip heelwat meer onsier as bike-optel..ek skryf later weer bietjie..




Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline JackShit

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 61
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #148 on: August 08, 2011, 04:07:11 pm »
Met verwysing na die huidige gesprek oor tweetaligheid en die forum se gebruiks-taal........as die ou in Angola kan Afrikaans praat kan julle klomp Ingelse ook.... ;D. Great RR Weskus. Pragtige kampplek!
« Last Edit: August 08, 2011, 04:08:26 pm by JackShit »
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,336
  • Thanked: 17 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #149 on: August 08, 2011, 04:28:49 pm »
Met verwysing na die huidige gesprek oor tweetaligheid en die forum se gebruiks-taal........as die ou in Angola kan Afrikaans praat kan julle klomp Ingelse ook.... ;D. Great RR Weskus. Pragtige kampplek!
Dankie maat, my maters het gevra ek moet die RR in Afrikaans doen, sou dit in Engels ook kon doen, miskien net nie so goed uitdruk nie, maar ons is trots Afrikaans..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,999
  • Thanked: 67 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #150 on: August 08, 2011, 04:37:19 pm »
Bliksem...ek weet nie wat om te se^ nie....  en dit gaan sekerlik nog beter word ! Lekker RR.
« Last Edit: August 08, 2011, 04:38:51 pm by Ian in Great Brak River »
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,597
  • karoorooster@gmail.com
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #151 on: August 08, 2011, 04:38:47 pm »
Ja wragtig,dis 'n trip van 'n leeftyd die.Daars nie woorde nie,kan nie wag vir die res nie!!!!! :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline JackShit

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 61
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #152 on: August 08, 2011, 04:40:20 pm »
Moenie kommer nie. Nie op jou bedoel nie. Groot debat daar by General aan die gang oor taal. Net gedink as Angolese kan Afrikaans praat kan die ouens wat kla oor Afrikaans ook... ;D
 

Offline Fiellie

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 354
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #153 on: August 08, 2011, 04:48:33 pm »
Daas mos darem prentjies vir die rooinekke !!
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,336
  • Thanked: 17 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #154 on: August 08, 2011, 05:03:43 pm »
Moenie kommer nie. Nie op jou bedoel nie. Groot debat daar by General aan die gang oor taal. Net gedink as Angolese kan Afrikaans praat kan die ouens wat kla oor Afrikaans ook... ;D
:thumleft:
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 992
  • Thanked: 31 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #155 on: August 08, 2011, 05:35:53 pm »
Daas mos darem prentjies vir die rooinekke !!

En mooies ook nog!  Gooi Weskus, daai neef van my (Staaldraad Richter) het my oor die naweek so paar stukkies vertel - kan nie wag om die res te sien nie!
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 

Offline Pistonpete

  • Shop Mods
  • Bachelor Dog
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 17,854
  • Thanked: 75 times
  • Live to Ride...Ride to Live
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #156 on: August 08, 2011, 06:55:52 pm »
Lets not get hung about language ffs.....skryf net die donderse ding! ;D
'Routine is the thief of time'
 

Offline EtienneXplore

  • previously KnopKop
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 3,594
  • Thanked: 15 times
    • www.etiennexplore.com
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #157 on: August 08, 2011, 07:23:25 pm »
Fokkit, hoe lekker lees en kyk ek prentjies nou  :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:


Offline Ball and Chain

  • Formerly Die Hoof Ouderling. Now back to his old self
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,308
  • Thanked: 2 times
  • Honda xpress
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #158 on: August 08, 2011, 07:33:41 pm »
Moerse lekker :thumleft:

Eendag as ek groot is,  gaan ek dit ook doen ::)


Honda Xpress
 

Offline Doppies

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 16
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #159 on: August 08, 2011, 07:42:09 pm »
Gooi die storie weskus ek wil alles weet dit lees darem lekker in ons Afrikaans :thumleft: :thumleft: :thumleft: