Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!  (Read 48907 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,353
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #220 on: August 11, 2011, 08:34:03 am »
Jippiieeeeeeeeeeeeeeeeeee ............................ daar kom die prentjies ....................  :thumleft: :thumleft:
Jirre julle ou'jmense kan darem moan...die fliek is veronderstel om te wys omie..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline onderbroek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,804
  • Thanked: 18 times
  • not a GLOBAL MODERATOR
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #221 on: August 11, 2011, 08:44:16 am »
ek het net gaan inlog op Photnucket op n ander tab in firefox, nou wys die fliek weer :ricky: :ricky:

Woohoo!!
hak vrystaat
 

Offline Briekmerk

  • Previously CJ
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 839
  • Thanked: 2 times
  • Durbanville
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #222 on: August 11, 2011, 08:45:33 am »

Pics loop weer mooi. :thumleft:

Heavy stuff manne. Respect :3some:
 

Offline Drifter

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 272
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #223 on: August 11, 2011, 09:00:35 am »

Pics loop weer mooi. :thumleft:

Heavy stuff manne. Respect :3some:

Het jy nie werk nie,vrugte klaar gery ???:mwink:
 

Offline africanSky

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #224 on: August 11, 2011, 09:11:13 am »
Wow, what a trip! I really enjoy the sense of camaraderie. well done  :thumleft:
 

Offline Frohan Visser

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 616
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #225 on: August 11, 2011, 09:36:53 am »
"Bliksem".....dis al wat ek kan se!!!!!!
1986 Suzuki DR 600, Confiscated in Egypt
1992 Suzuki DR 800, sold
1997 Suzuki DR 650, sold
2005 KTM 640 Adv, sold
201.. KTM 690 R in the next 2 years
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,353
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #226 on: August 11, 2011, 10:16:44 am »
Ja nee kyk, daai is nogal 'n challenge...  Ek het self al so 'n ligte benoudheid beleef in daai gang, maar julle weet hoe om dit in die oortreffende trap te doen.....  Ek geniet die verhaal met heimwee....


Maat, jou foto beskryf dit heelwat beter, op 'n stadium het daar 3 spore agter my gel, die fiets en my boots op die pegs..die KTM se "ground clearance" sou help op die 800..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,353
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #227 on: August 11, 2011, 10:25:48 am »
Kan almal nou fotos sien? want ekself sien ook nie nou meer die fotos nie...
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Dwerg

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #228 on: August 11, 2011, 10:28:16 am »
Kan almal nou fotos sien? want ekself sien ook nie nou meer die fotos nie...

Kan hulle weer sien. Probeer 'n shift-refresh
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Frohan Visser

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 616
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #229 on: August 11, 2011, 10:28:59 am »
Ek't geen probleem om die fotos te sien nie, dankie!!!!

Laat looi met die res vd storie!!!!!!!
1986 Suzuki DR 600, Confiscated in Egypt
1992 Suzuki DR 800, sold
1997 Suzuki DR 650, sold
2005 KTM 640 Adv, sold
201.. KTM 690 R in the next 2 years
 

Offline White Rhino

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,918
  • Thanked: 3 times
  • Save the White Rhino
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #230 on: August 11, 2011, 10:44:05 am »
Hectic!

The place lives up to it's name.

Salute you boys - bet you didn't tell your ol'ladies about this part of the trip....
I'd rather have a full bottle in front of me than a full frontal lobotomy
Nothing clears the head like a throttle twisted and the fresh air on the tip of the nose

Beta 300RR, WR450 Rallye, KTM990 Adv, HP2, HPN635, 1200GS LC
 

Offline Pleco

  • Interesting experiences in the DRC
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,127
  • What happened to the rest?
    • Bekker
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #231 on: August 11, 2011, 11:12:38 am »
Julle ouens het n paar moere en skroewe los!

(Veral op daai 800 se sprocket  :mwink:)
HP2 HPN Smile generator
(Sold)BMW 1200GS. (Old bike, Old rider, New engine)
(Sold)Kawasaki: The art of arriving! 
If you have to watch the road more than the scenery, then you are riding too fast!
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,622
  • Thanked: 4 times
  • karoorooster@gmail.com
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #232 on: August 11, 2011, 12:12:52 pm »
Dooie doner!!!!!!!Wat 'n trip.Dit moes 'n moerse belewenis gewees het!Hierdie RR is net so befok soos wat DirtyHarry s'n was :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,353
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #233 on: August 11, 2011, 12:47:36 pm »
....2hr die nag hoor ek 'n dik stem, manne, manne..kom ons skuif bietjie hierdie fietse.. dis Nico, nou's ek regtig al gatvol, maar ons vat maar weer die straps en skuif..die see belowe ons nou mooi, ek't klaar vrede gemaak dat hy ons goed gaan vat vannag, ten minste het ek nou stap-maats bygekry..die volgende ogg..



Ek sal moet kies wat los ek en wat vat ek saam..

My maat maak kos, ek't julle mos vertel hy nogal erg oor dit n :laughing4:

Ek kry maar weer bietjie die tyd om..


Dis veronderstel om so rondom 11hr laagwater te wees, ek bel weer vir Z, hy s ek moet kalm bly, hy wag vir sy bakkie dan kom hy, nou start die 400 ook nie meer nie, ons mechanic, nuwe plug, siliconspray die nat goedjies, jump toe die battery begin kerm, die bok-ooi het nuwe battery in, ons charge alles vandaar..

Ons wag in spanning vir laagwater...maar wag, ek sien 'n bike, my fok dis Bob, hy's f@kken vr maar die headlight protector gee hom weg, dankie bliksem, hy't dit gemaak en sy bike loop..Hy kom val letterlik op 'n akrobatiese manier, vlieg op sit die bike af en met handjies voor die mond dank daai man die liewe vader, nou's dit die 2de keer wat ek 'n traan in my maat se o sien(ander was mos toe die wyn opgeraak het).. Ons is verlig, en besluit ek gaan saam met hom uitry met Nico se 1200..
Ek dring daarop aan dat ons hom ligmaak, my senuwees is op, as die sand soos gister is het ek seker nou k@k, ek vat voor en ruk daai piesangbrood se oor oop, hy maak 'n paar gangsdansies en trek reguit, goeie fok die sand is kliphard teenoor gister en ek dink daaraan om 'n 1200 aan te skaf.. :peepwall: (hy mos nie sprocket nie :deal:) Ek geniet dit moerse...


My vrind Bob moet my later bedaar soos ek sportsmaak oor die spoel-kruintjies, 17km later is ons buite, is dit nou al??

Ons vaar Tombua binne deur die duine, Bob maak 'n handstaan ek gluur my verbaas aan asof ek nou gery het, die sandpaadjies kruis die duine en ons speel, ek hou vakansie..
Nou ry ons na polisiestasie en na gesukkel met verduidelik escourt hulle ons na al 3 Z se huise, geen teken van hom, ons gooi petrol en ry per ongeluk by 'n kroeg verby, mense daai bier is so lekker ek sal hom uit 'n Himba vrou se naeltjie uit ook drink, ons skiet 'n klomp plat en vat die pad Flamingo toe...intussen het ek 'n maat op Vredendal gebel wat ook vir Zvoorgestel het vir recovery maar s ons moet na Flamingo (wat die plan van dag 1 af was) gaan en recovery daar rel. Ons bel ons tjommas op die duin en s hulle moet rustig wees, ons sal met laagwater daardie nag kom recover..
Intussen hoor ek daai Abri klong het nog voor ek 2de gehaak het met die wegtrek al my sak geplunder vir nog kos en alles opgevreet wat hy in die hande kon kry.. :laughing4:
Ons gooi kole na Flamingo, dis lekker om teer te ry, en ek haat dit gewoonlik..









Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,353
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #234 on: August 11, 2011, 12:51:36 pm »
Dis hoe dit langs Abri gelyk het...

En as hy klaar is (net soos 'n kjnd wat tiet gevat het) slaap hy...
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,353
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #235 on: August 11, 2011, 12:57:47 pm »
Intussen gesels ek en Bob en hy vertel dat hy dit net gemaak het en hier teen die duin geslaap het, die volgende ogg het hy net sy skoene, drinkwater passpoort en geld gevat en terug gery om ons te soek..



Hy het die op sy tent geskryf, as ons die manne vannag kom haal sal ons sy goed ook optel..

Met die begin van die trip wou ek so graag 'n foto van die bok-ooi by die wrakke neem, nou's dit maar van die piesangbrood en myself..






Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,756
  • Thanked: 19 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #236 on: August 11, 2011, 01:11:01 pm »
Piesangbrood neem hom huistoe....
 

Offline Briekmerk

  • Previously CJ
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 839
  • Thanked: 2 times
  • Durbanville
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #237 on: August 11, 2011, 01:27:32 pm »

Nie baie dat jy man met bike kit en visstok in die hand teen die see sien nie.

 ;D ;D
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,353
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #238 on: August 11, 2011, 01:37:50 pm »
Die pad in na Flamingo lodge was weer lekker sleg, na ons gou water afgeslaan het(van al die N'gola) ry Bob bo-oor homself..


Ons begin die lodge in die verte sien..

Ons gesels met Raymond Sakko, die eienaar Rico Sakko se seun, hy run die show daar, waar hy besig is om 2 voertuie te pak vir die recovery.. Sy prys is US$400 per voertuig per dag en hy gaan met min 2 voertuie in, of jy nou 150km vr is of 35 soos ons geval, die risiko is te groot om 'n kar te verloor, hy pak kos en drank as ons moet oorbly, ek dink hy't hom misgus met manne wat 6 dae lank niks bier gedrink het nie. Ons stem in (want hoe dan nou anders) en ek bel die manne op die duin en s hulle moet alles regkry, ons sal middernag daar wees, want dit moet glo soos 'n Formule 1 pit-span gaan s Raymond as ons daar kom.. Ek is kaalvoet en my voete brand soos vuur van 2 dae bike boots wat nat en vol sand is, as jy dom is moet jy k@k s hulle, ek en Bob eet iets en pak die N'gola's in, nou wil ek nie meer my Bok-ooi in die akker los nie, ek soek my goed..
Oppad in breek die een Cruiser wat die wa sleep se wheelnuts af, ons hak die trailer by ons, nou's dit ok om 1 voertuig in te gaan, ons is verle en s niks, die Cruiser trek plek-plek swaar maar ons loop, dis toemis maar ons sien flikker 'n lig 10km voor ons by die manne aankom, hulle is verjeug om die minste te s, by die manne aangekom laai ons daai bikes pisgou, ek dink dit was onder 8min, alle kit in die Cruiser en ons gooi. Ons 4 man sit agter in die Cruiser, 'n Oostenrykse joernalis (google Alfred Wehdinger photostream) is voorin om die hele petalje te verfilm en fotos te neem, ons donner nie baie met hom nie..
Oppad uit breek die trailer se disselboom af en die towbar skuer uit die Cruiser se agterbumper, ag nee o f@k, ons los die afre net daar, hy sal mre weer 'n bakkie stuur om di te kom haal, almal is nou veilig..


Nou kan ons lekker vakansie hou...  
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Pleco

  • Interesting experiences in the DRC
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,127
  • What happened to the rest?
    • Bekker
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #239 on: August 11, 2011, 01:44:42 pm »
800 USD vir backup in Angola!  :deal:

(Seker darem goedkoper as n backup voertuig vir die hele trip al die pad van Slaapstad af en terug!)

Lekker trippie.

Die moeilikheid is wat dit lekker maak wanneer jy die storie weer later by die kaggelvuur oorvertel.  :biggrin:

Jy vergeet die maklike stukke gou gou!
HP2 HPN Smile generator
(Sold)BMW 1200GS. (Old bike, Old rider, New engine)
(Sold)Kawasaki: The art of arriving! 
If you have to watch the road more than the scenery, then you are riding too fast!