Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!  (Read 51630 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BEN TAP

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 491
  • Thanked: 4 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #280 on: August 12, 2011, 12:21:16 pm »
Jul trip moes een groot belewenis gewees het ek geniet jul RR

One life live it   
 Everybody dies but not everybody lives
 

Offline Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,403
  • Thanked: 845 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #281 on: August 12, 2011, 12:25:43 pm »
Jul trip moes een groot belewenis gewees het ek geniet jul RR

amen!!
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline Bashplate

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 674
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #282 on: August 12, 2011, 12:56:57 pm »
 :thumleft: Gooi; Kannie waggie  :thumleft:
 

Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #283 on: August 12, 2011, 01:22:45 pm »
So het Vanesa Seafood gelyk in 2005, en so lyk sy nou
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #284 on: August 12, 2011, 01:41:46 pm »
Ok, waar was ons.. o ja by Flamingo Lodge. Manne nou so deur die vakansie hou deur beraam ons span manne planne.. Die hub is afgehaal en goed skoongemaak, ek kry by Raymond Stainless Steel Allen key studs met groot flat washers en met almal van ons wat Pratley Steel saamgery het begin ek die afÍre gom, 6 buisies Pratley Steel, met die laaste gom bou ons die "ore" wat afgebreek het aan die agterkant ook op, en soos 'n potte'bakker vorm ons die outjie...dis nou nogal snaaks...O hy sal hou weet ek nie..

Ons los die besigheid in die son en gaan kuier bietjie in die kroeg..Die uitsig is mooi van daar..


Die hoofgebou - kroeg/kombuis van Flamingo..


Ons loop hierdie... "Groot Blou Gert" snuifbom raak en na 'n paar N'gola's speel ons lekker..



Daai aand gaan ons lekker groot en kuier lekker saam met die ander gaste, vrolike spul bymekaar..



So brand die son jou op 'n Namib duin as jy nie beweeg nie pappa...Koos Kombuis loer ook in..

Gisteraand Bobby Lock...volgende oggend Bobby Jaan..

Vroeg die volgende oggend sit ons die Bok-ooi aanmekaar, die ketting is gebuig maar met baie chainlube en 2 shifters buig ons , stel ons, luister ons en hy's reg soos reŽnwater...Ek ry 'n draai op die werf, smaak my die ooi is alweer op hitte..
Ons ou plekkie daar agter in die gopse...

Die meesste gaste is weg en ons is alleen daar, kombuis/kroeg is maar ons s'n...Die middag nooi ek myself saam met van die werknemers see toe, f@k, ek't mos daai stok vÍr saamgery.. Ons ry met hierdie halwe cruiser..

Sommer so met die stopslag vang die een klong een-of ander Cracker afÍre, so 'n rooibruin Steenbras, kort na hom vang ek 'n Wildeperd en toe weer 'n Kolstert. Hy bÍre die Wildeperd in 'n ziplock sak, die word gevries want hy is besig met sy M in een of ander ding soos 'n Marine Bioloog, ek weet nie..
Na die kom Bob daar aan met die bike, ek vertel hom en hy glo my nie oortuigend nie..ons ry verder, drink 'n ou biertjie en die volgende oomblik stop daai man en skree...chase,chase..hulle vlieg van die bakkie af en hol see toe, ek hol ook maar agterna..1ste gooi is hy vas met 'n Leervis, sy girl ook..


Ek begin nou my meisie verlang...Bob sÍ sy's bietjie groot, maar ons wil haar mos nie dra nie, of hoe?? :laughing4:
Ek moet instap anders haal ek nie met die koffiemeul nie, 2de gooi..vas, my 1ste Leervis, hy laat hom ook nie sommer net uitbring nie, dis omtrent 'n ge'stoei met die klein stokkie...Bob is gelukkig by om te "witness" anders praat ek mos k@k as ek by die kamp kom...my dag is gemaak.


Ons hou een en gooi die res terug, vanaand maak ons sushi..
Intussen by die kamp het hulle Staaldraad se fiets aan die brand gesleep, hy start as hy warm is, problem solved, ons sleep dan net die donner elke oggend..
Ons kuier lekker die aand, mŰre oggend ry ons Lubango rigting, die manne raai my af om die ooi uit te ry tot by die teerpad, ons laai hom op 'n trailer.. Ek ry nog so vir oulaas die 1200 van Nico uit na die teerpad en hy vergesel die bok-ooi op die wild-kyk trip uit na die teerpad met 'n trailer agter daai halwe cruiser...

























Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline LemGS

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mozambique
  • Posts: 55
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #285 on: August 12, 2011, 02:00:35 pm »
Befok, nou nog vis ook!!! LEKKER :laughing4:
 

Offline Riebeeker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,812
  • Thanked: 1 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #286 on: August 12, 2011, 03:25:50 pm »
Gaan met steaks noord en met vis suid. Kan mos net lekker wees!
Don't argue with an idiot. He will drag you down to his level and beat you with experience.
 

Offline Rolling Stone

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,036
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #287 on: August 12, 2011, 03:48:24 pm »
Voor ek die dag dood moet ek so n trip doen.

Julle is ysters.
 

Offline BOER!

  • is 'n GS neersletterende
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,706
  • Thanked: 7 times
  • What's Updog?
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #288 on: August 12, 2011, 04:07:14 pm »
Ai ai ai.  Dit raak net al hoe beter.
My hart kom affie plaas, Waar die Wind en die Son en die Stilte my speelmaats was.

Everybody falls off. Some get back on. Some don't. Some can't.
 

Offline briv

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,487
  • Thanked: 25 times
  • I know how an Ostrich sounds!!! knaplap huh !
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #289 on: August 12, 2011, 06:21:11 pm »
kontleklekker trip... julle   :headbang: gaat kyk of ek op my 50ste ook gaat lek  :drif:
oor B..erge en RIV..iere sal ons ry,
mag dit altyd tog so bly....
Yamaha AG 100. Honda XR200. Yamaha XS11.  KTM 640 ADV. BMW 650 DAKAR. Africa Twin RD07. KTM 990 ADV. BMW R1200 GS

is jy moeg,,,,, of vaak groot gemaak?  (2StrokeDan)
 

Offline Baches

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 1,557
  • Thanked: 5 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #290 on: August 12, 2011, 07:41:45 pm »
Lyk my Angola is "the place to be" deesdae. Frannarossi, hoe lyk dit ou bra. Sal ons nie so iets beplan nie man. Ek is al klaar halfpad daar. Uitstekende RR Weskus. Dankie dat dit in ons boeretaal is.
Yamaha XT1200Z Super Tenere
Yamaha YZ 450 F
KTM 690 Enduro R
 

Offline buzzlightyear

  • I'm Buzz Lightyear. I come in peace.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,962
  • Thanked: 19 times
  • To infinity and beyond
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #291 on: August 12, 2011, 07:53:26 pm »
Dis nou baie lekker die  :thumleft:
"All that is necessary for the triumph of evil is that good men do nothing." (Edmund Burke)
 

Offline Tweets

  • Shop Mods
  • Senior Member
  • *
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,106
  • Centurion
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #292 on: August 12, 2011, 08:33:30 pm »
Nou ken julle sand ? LEKKER, by die see  ;D ( Nie vir my dankie  ;))
Borrow money from pessimists - they dont expect it back
Current bikes : 1200GS, 800GS, 400XT
 

Offline Andy660

  • Hyundai Specialist
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,558
  • Thanked: 23 times
  • You are responsible for the bike behind you !
    • http://www.hunday.co.za
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #293 on: August 12, 2011, 09:30:12 pm »
Thanks for taking us with you on a ride of a lifetime,and sharing this awesome trip with us !
Well done to all of you !!!
BEADMASTER LEVERS http://youtu.be/RWH3PRgjOKM  email accentgt8@gmail.com
EMERGENCY NO.                                            
From a cell phone you can dial 147
Also 082 911 will get you through to Netcare's Emergency Control Room[img width=65 height=100 ]   http://www.youtube.com/watch?v=R1Kzcn0SPIA&feature=player_embedded
YAMAHA HELDERBERG  Ambassador
 

Offline Nardus

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 240
  • Njam-Njum
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #294 on: August 14, 2011, 11:10:43 am »
Hoop daar kom nog !!! Moet vir my ook een van daai snuifmasjiene kry, dit lyk nou soos waarde vir geld.
Let the snake slide and the lizzard slither and LET IT BE !
 

Camelman

  • Guest
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #295 on: August 15, 2011, 08:03:47 am »
Hel, weskus! Dit was darem nou 'n lekker RR om te lees! Jy skryf bladdy goed my maat.

Smaak my ek sal moet mik om so stuk Angola in die Amageza in te werk hier by 2014 rond!!
 

Offline Minora

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 685
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #296 on: August 15, 2011, 08:19:55 am »
AWESOME REPORT

Daar gaan weer min gewerk word die week  >:D
Ek weet nie wat hier aangaan nie, maar dis 'n moerse sukses!!!
 

Offline Fenderbender

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,601
  • Thanked: 3 times
  • Robertson
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #297 on: August 15, 2011, 12:59:48 pm »
Waars die man wat die RR skryf  ?  :peepwall:
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,079
  • Thanked: 693 times
    • dustriders.co.za
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #298 on: August 15, 2011, 01:32:54 pm »
Waars die man wat die RR skryf  ?  :peepwall:
Besig om suur by wyn te meng!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Frohan Visser

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 616
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #299 on: August 15, 2011, 01:59:53 pm »
Ja..neee...nou is ek al moeg gewag vd res vd storie...kom..kom...meng daai wyn en kom maak klaar met die RR!!!!!!!!
1986 Suzuki DR 600, Confiscated in Egypt
1992 Suzuki DR 800, sold
1997 Suzuki DR 650, sold
2005 KTM 640 Adv, sold
201.. KTM 690 R in the next 2 years