Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!  (Read 50835 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Firesquirrel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,395
  • Thanked: 2 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #320 on: August 16, 2011, 09:50:53 am »
Die K@kste ding van hierdie RR is dat dit een of ander tyd gaan ophou.....  dis soos 'n ou Frits Deelman boek... jy wil nooit die einde bereik nie.... Epic storie en amazing foties !!!
« Last Edit: August 16, 2011, 09:51:23 am by Dodo »
Current Bikes :  KTM 690
 

Offline Domino

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 95
  • Previously known as Werfetter2
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #321 on: August 16, 2011, 10:02:16 am »
Dankie Weskus en kie, geniet dit moerse. Het al die voorreg gehad om in Angola te ry met manne wat dit ken, maar nie die gery waar julle was. One day......!
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #322 on: August 16, 2011, 10:16:30 am »
Manne, nou kuier ons so lekker saam met JosŤ en sy bike pelle by die pub, die eienaar van Brazil, sit ook aan en ons kuier lekker, hulle Franse vriend kuier lekker saam met ons en prt mooi Engels.. Die grootmense is tevrede..

Hier is die fotos wat ek nou-net gesoek het... Bob kry maar weer die sleep-beurt, want Nico het vir Richter omgeruk..

Kyk hoe asvaal is die bra..

Ons geniet mekaar se geselskap..

Nico het sy crocs op een of ander onverklaarbare wyse verloor, die Fransman dring daarop aan dat hulle ry om vir hom te gaan skoene soek...en Nico mag nie betaal nie, dis op hom, ons eet lekker en drink ruim bier, ek en Bob gaan kry groceries en Abri en Nico ry saam met die Fransman om steak te soek by die vleismark, ons kry mekaar weer daar en nooi vir JosŤ om 'n bier te kom drink, hy ry die 18km uit na Humpata met sy Varadero sonder sy helmet, en stoot plek-plek...Ek't lus om die ou te jaag maar die ou-manne koel my af, daai f@kken sprocket moet nog huis toe loop hoor ek..
 
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #323 on: August 16, 2011, 10:50:04 am »
Manne, die pub is hoogs'aanbeveel, nice mense..

Ons gooi gou petrol in Lubango voor ons ry, mŰre beur ons suid grens toe so vÍr ons kom..

JosŤ neem saam met ons 'n foto, en hy vertel dat hy graag nou SA wil kom toer.. Ek gee hom 'n Buff present en Nico gee hom 'n Buffalo Rally 2011 hemp, hy's moerse impressed..

JosŤ vertel ons hy het help landmyne sweep en ly nou die polisie-manne ook op, een-of ander gevegskuns, ek steek vir Richter op en hy storm hom, woep-wap en daar lÍ die bra op sy naat van sy rug, ek pis amper in my rok..

JosŤ sien my bekfluitjie lÍ en vra of ek kan speel, voor ek kan ja sÍ sÍ al 3 die ander manne nee.. hy sÍ hy gaan sy guitar haal en dan kom hy met die kar terug..lekker man!!
Ons gooi gou ons steak(wat lyk of dit doodgery is) opppie kole, Staaldraad maak 'n mash na baie oortuiging en ek maak tamatie-en uiesmoor, koningskos saam met 'n wit Portugese Vinho Verde en Nico vat 'n Rooi outjie..

Hulle kom later terug en bring die UK biker wat Afrika toe ook saam, Staaldraad volg sy stories..hy ry GS 1200, dink 18000km al gery..

Die volgende oggend gaan wys Gary vir Abri die Dorsland trekkers se grafte daar op die plaas..


Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline fat b

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,981
  • Thanked: 3 times
  • BMW R 1150 GS ADVENTURE
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #324 on: August 16, 2011, 11:29:47 am »
Ek moet se hierdie RR is die hoogtepunt van 'n kak dag sover , en ek dink dit kan net afwaarts gaan van hieraf ! ''my dag bedoel ek ''  :thumleft:

 THE CHALLENGE MAY NOT BE EASY , BUT IT'S NOT IMPOSSIBLE.
SO MANY PLACES, SO LITTLE TIME !

MOSSEL BAY
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #325 on: August 16, 2011, 11:59:51 am »
Sorry, hier is die UK Biker..

Hy lyk ook maar valerig vir my, ons hom saamgenooi, maar sy bors was op daai stadium ook redelik warm vir Angola en hy wou kortste pad grens toe, en dit MOET teerpad wees, sorry maat, ons gaan nie daai roete nie..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #326 on: August 16, 2011, 12:45:34 pm »
Weskus... jou en die ekspidisie span ballas soos coconuts... nee wag ball bearings so groot soos coconuts!!!   :thumleft:

AWESOME RR!!!!  :ricky:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Frohan Visser

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 616
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #327 on: August 16, 2011, 12:48:14 pm »
Dankie Weskus en Kie...........die storie is soos "Haas Das" doerie dae op TV, 'n mens mis nie 'n episode nie!!!!

( Die jonger manne sal seker nie vir "Haas Das" ken nie, maar anyway...!!! :thumleft: )

Nee..beter....soos Dallas!!
« Last Edit: August 16, 2011, 01:37:07 pm by Frohan Visser »
1986 Suzuki DR 600, Confiscated in Egypt
1992 Suzuki DR 800, sold
1997 Suzuki DR 650, sold
2005 KTM 640 Adv, sold
201.. KTM 690 R in the next 2 years
 

Offline JC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,272
  • Thanked: 32 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #328 on: August 16, 2011, 01:07:22 pm »
weskus gooi nog fotos van daai pratley steel sprocket asseblief
 

Offline Firesquirrel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,395
  • Thanked: 2 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #329 on: August 16, 2011, 02:26:05 pm »
Wat doen daai wit skerwe op die foto van die Dorsland grafte ??
Current Bikes :  KTM 690
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #330 on: August 16, 2011, 02:28:27 pm »
Ons gooi die volgende oggend deur Lubango en beur suid, gooi petrol langs die pad, nou't ons so 140km teerpad en dan draai ons af na die track na Ruacana..as die sprocket nou breek tou Bob my, maar ek hoop hy hou want dit kan moeilikheid voorspel agetr daai jong..petrol cue.

...die teerpad is maar gehawend plek-plek en dis makliker langs die pad, maar sanderig, eerder dit..

Hierdie ou met die container het seker 'n pothole raakgery..

Richter verlang nou sy vrou erg, hy's besig met jags-makkou dans..so tussen die potholes deur!

Langs die pad kry ons hierdie polisie-depot, hulle check passpoorte..

Ons mag nie eintlik fotos neem nie maar skiet maar so enetjie uit die heup uit..

Net anderkant die grenspos is die plekkie, nou gaan ons lunch en bier vat...en ek maak sommer gou hierdie kollekteer-oproep want ek begin spaar vir wheel'hub, en ek verlang my meisie..



Ons koop vis en Viennas maar Richter koop so voor die f@k gekookte hoender-eiers en prop 4 in sy kies, ek sweer die goed lÍ al 2 weke daar..

Ons kry 'n pad wat selfs 'n KTM se suspensie minderwaardig laat voel, ek probeer bietjie vinniger...nee, die ooi sal my oorboord gooi, ..stadiger, ek't te min gegym, dis veeleisend, maar ek het bier vir die pad gekoop..
Dan kry ons weer sand en die cruiser hardloop die pad vol en ons moet verlÍ, ek en Bob slaan die teer voor Xangongo en wag vir Abri en Nico.

Abri trek gou in maar toe Nico aankom sien jy die moegheid op sy gesig, ons soek kampplek en koue bier..
Na vreeslike onderhandel-skills kry ons 'n plek by 'n Hotel'erige ding..wat $100/persoon sou wees is darem toe later $100 vir almal, maar net 2 kamers. Abri en Nico het 2 enkelbedjies maar ek en Bob het dubbelbed en daai man hou vas my heelnag, ek is te bang om te roer.. Ek't belowe ek sal nie uitprt nie maar ek kan dit net nie meer vir myself hou nie!!
Ons tuiste..

Daar is wasbakke en storte maar f@kkol water, hierdie word voor die deur ge'komstaanmaak, en hulle trekl dit daar voor ons onder die grond uit met emmers (uit 'n put wat met sinkplaat toegemaak is) Ons lag maar eerder net..


Gelukkig boek daar 'n Porra in langs ons en hy help bestel 'n stuk steak met 'n eier en chips... Ons skiet paar koues plat en pak daai vetterige besigheid weg. Die ouer manne se gestel kon dit nie lekker hanteer nie en die jonger manne moes maar noodgedwonge daaronder lei..'MŰre sleep ons Ruacana toe' en dan Nam, ons sien uit daarna.. 'F@k hierdie h@ernes hoor ek daar onder in die gang'..





Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #331 on: August 16, 2011, 02:33:05 pm »
As julle mooi kyk links agter in die hoek op die 3de laasste foto is die put, Nico of Abri amper nog daarin geval toe een van hul in die donker daaroor gery het..
« Last Edit: August 16, 2011, 02:44:13 pm by weskus »
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #332 on: August 16, 2011, 02:55:08 pm »
Lekker ou maat...
 

Offline Drifter

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 272
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #333 on: August 16, 2011, 03:37:54 pm »
 :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Offline whitefish

  • Steek hom Steyntjie!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,614
  • Thanked: 1 times
  • Leef jou drome.
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #334 on: August 16, 2011, 03:48:54 pm »
En op die 5de laaste foto is n kwart bottel Johnny red oor, die ousie vat seker mar iets deur die dag! Thanks De waal, lekker sover, wonder wat bly oor na die bakkie toe... :thumleft:
You only live once, and if you do it right, once is enough!!

Vorige bikes: Kawasaki KX 250, KX500, CR250, 1150 adv,KTM 950 SE, VSTROM 1000, XR 650, XR 600, Blackbird, Hayabusa, GSXR 750, KDX200, Katana 650, GSXR 250, CB 750F, LTZ 400, YFZ 450, Blaster, 700 Raptor, Africa Twin, ZX-14, F800GS, TRX 450, TW200, KTM 990 R, KTM 990 R, KTM 990 R, KTM 1190 R, BMW 1200 GSA, KTM 990 R, KTM 990, KTM 990 S
 

Offline Nardus

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 240
  • Njam-Njum
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #335 on: August 16, 2011, 05:08:58 pm »
Dankie Weskus !! Ja, daai Lubango Jose-hulle is darem ma goeie mense. Sal goed wees as ons hulle bietjie hier kan uitvat.
Let the snake slide and the lizzard slither and LET IT BE !
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,254
  • Thanked: 271 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #336 on: August 16, 2011, 05:09:33 pm »
Erg lekker RR en julle se manne maak my nou kwaai dors.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Sabre

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #337 on: August 16, 2011, 05:43:40 pm »
Respek manne.

Weskus jy skryf so mooi in ons taal. Dankie.
Hoort hierdie opmerking nie op die WOEMA bespreking nie ?  :biggrin:
"Riding a motorcycle is technology's closest equivalent to being a cowboy. Our modern horse has two wheels instead of four, but it's nervous system is appropriately rated in horsepower" Robert Edison Fulton jr. From his book "One Man Caravan"

Kawasaki 650 Klein Land Rover
BMW 1150 Groot Seun
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,910
  • Thanked: 149 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #338 on: August 16, 2011, 08:27:31 pm »
Wat doen daai wit skerwe op die foto van die Dorsland grafte ??

Ek raai dis "Ek was daar" klippers

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,633
  • Thanked: 1519 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #339 on: August 16, 2011, 08:52:57 pm »
Daai sprocket. sorry tandrat was nie met Pratley Steel reggemaak nie, maar oeskynlik met n Wynn's produk. Wynn's or lose.
Weereens, lekker RR, sal graag saam met julle wil toer een of ander tyd.