Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!  (Read 50789 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,732
  • Thanked: 652 times
    • dustriders.co.za
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #360 on: August 17, 2011, 10:53:42 am »
Dankie Dewald jy het n lekker besigheid saamgeslaan.

Drie van julle se ryvernuf ken ek maar mag ek vir Nico uitsonder.

My ou ek haal my hoed af vir jou!!! Dit moes vasbyt kos. Respek!! :thumleft:

Bob jy kan maar die spreekwoordelike potlood slyp. Ons wag!!! :deal:
Veral vir foto's van die Japsnees in Monkeybay.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Fenderbender

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,599
  • Thanked: 3 times
  • Robertson
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #361 on: August 17, 2011, 10:57:40 am »
Aggenee fnok , nous dit klaar .  Dankie Weskus , dis sekerlik die beste RR wat ek nog gelees het , seker ook omdat ek julle so goed ken .

Laat weet bietjie wat die DRZ se nukkerigheid was , sou mens dit kon regmaak ? Was daar niks ander probleempies met die fietse nie en het jou sproket gehou tot op die einde of het hy begin kraak . Het die rame vir die petrolkanne almal gehou op daai sleg paaie ?
 
Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #362 on: August 17, 2011, 10:59:41 am »
Sorry, moet nou ga werk
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,908
  • Thanked: 149 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #363 on: August 17, 2011, 11:03:25 am »
Lyk of sy jou waarlik liefgehad het - toe los jy haar net  :nono:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Crossed-up

  • Pangaman
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,689
  • Thanked: 94 times
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #364 on: August 17, 2011, 11:03:45 am »
Great report, Weskus.  Thank you for two week's of great storytelling.  I enjoyed it so much I've decided not to ride the Doodsakker.
 
Offline Desert Snoek

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 126
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #365 on: August 17, 2011, 11:06:49 am »
Respek manne .... kan maar net droom om so trip te doen  :thumleft:
Wys net weereens hoe belangrik dit is dat jy die regte mense met jou het .... dan kan jy alles hanteer.

Weskus jy kan maar skryf ... lekker gelees en gelag  :imaposer:
We don't see things as they are, we see things as we are
 
Offline bradleys

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,572
  • Thanked: 2 times
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #366 on: August 17, 2011, 11:15:58 am »
Now that was a lekker adv,well done :thumleft:
ROUTE DIFFICULTY
1 = tar
2 = good gravel /pillian friendly
3 = interspersed with sand, mud, sand , bush / not pillian friendly
4 = lots of sand, technical riding 5 = expert only
 
Offline Brakenjan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,029
  • Thanked: 9 times
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #367 on: August 17, 2011, 11:23:29 am »
Lyk of sy jou waarlik liefgehad het - toe los jy haar net  :nono:

 :laughing4:   :imaposer:   :imaposer:   :imaposer:

Dankie manne - Hall of Fame-stuff!!!!  :thumleft:
 
Offline wacko

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 239
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #368 on: August 17, 2011, 11:42:20 am »
Dit was nou werklik lekker dankie en welgedaan :thumleft:
 
Offline Old fart

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,144
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #369 on: August 17, 2011, 11:44:14 am »
Een befokte RR. Baie dankie Weskus en Kie.
"Every day above ground is a good day!!!!
 
Offline ktmmer

Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #370 on: August 17, 2011, 11:53:03 am »
Baie dankie vir die report Weskus ek het dit moer baie geniet.

Besef jy jy kon die hub en sprocket op die Akker reggemaak het en $1600 gespaar het!!
 
Offline Spore

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 434
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #371 on: August 17, 2011, 11:56:31 am »
'n TOP trip - regte boekskryf ervarings! Dankie vir die RR en mooi fotos! :thumleft:
Courage without conscience is a wild beast...
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #372 on: August 17, 2011, 12:13:44 pm »
Baie dankie vir die report Weskus ek het dit moer baie geniet.

Besef jy jy kon die hub en sprocket op die Akker reggemaak het en $1600 gespaar het!!
Ek kon seker, maar dit sou 'n vreeslike sanderige besigheid afgegee het en ons drinkwater sou dit nie gemaak het nie, EN, dit het baie N'Gola's tussen ons 4 gekos om daai plan te beraam..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #373 on: August 17, 2011, 12:22:39 pm »
Aggenee fnok , nous dit klaar .  Dankie Weskus , dis sekerlik die beste RR wat ek nog gelees het , seker ook omdat ek julle so goed ken .

Laat weet bietjie wat die DRZ se nukkerigheid was , sou mens dit kon regmaak ? Was daar niks ander probleempies met die fietse nie en het jou sproket gehou tot op die einde of het hy begin kraak . Het die rame vir die petrolkanne almal gehou op daai sleg paaie ?

Roelof, ons het nie 1 papwiel gehad nie, en ek glo nogsteeds die DRZ se moeilikheid was valve clearance wat mens maklik kon stel (as jy tools gehad het) maar dis maar my opinie..die fiets het wel warm geraak so dit kan miskien compressie ook wees, dan is dit nie so maklik nie, maar die DRZ het hom oor die algemeen goed gedra en was verseker 'n wenner in die sand..
Om die waarheid te sÍ, ek het my hele bike gestrip na die trip, skoongemaak, header pipes geblast met fynglas, crashbars gespuit die works, die nuwe rearwheel-hub, met nuwe sprockets en ketting lÍ reg saam met my nuwe agter-rim en wheelbearings (ek't my offroad rim op die trip gevat) Jy sal nie glo waar kruip die sand orals in nie.. Ek wag nou vir die 6 studs wat die sprocket vashou, nog so 7dae, van Duitsland.... en intussen ry ek lekker werk toe en terug..Met my Pratley Steel vasgegomde sprocket ou maat, hy's k@ksterk..en ek nurse hom nie nou meer nie..

« Reply #374 on: August 17, 2011, 12:23:50 pm »
Sorry, moet nou ga werk
In Afrika sal dit seker maar MOET werk..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline Drifter

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 272
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #375 on: August 17, 2011, 12:24:42 pm »
Dankie Weskus , dit was nou entertainment , nou gaan ek weer my DSTV moet aansit  :mwink:
 
Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,980
  • Thanked: 79 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #376 on: August 17, 2011, 12:29:09 pm »
Skitterende trip manne!!! Wel gedaan!

Ek haal my hoed af!
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 
Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #377 on: August 17, 2011, 12:40:50 pm »
Aggenee fnok , nous dit klaar .  Dankie Weskus , dis sekerlik die beste RR wat ek nog gelees het , seker ook omdat ek julle so goed ken .

Laat weet bietjie wat die DRZ se nukkerigheid was , sou mens dit kon regmaak ? Was daar niks ander probleempies met die fietse nie en het jou sproket gehou tot op die einde of het hy begin kraak . Het die rame vir die petrolkanne almal gehou op daai sleg paaie ?

Roelof, ons het nie 1 papwiel gehad nie, en ek glo nogsteeds die DRZ se moeilikheid was valve clearance wat mens maklik kon stel (as jy tools gehad het) maar dis maar my opinie..die fiets het wel warm geraak so dit kan miskien compressie ook wees, dan is dit nie so maklik nie, maar die DRZ het hom oor die algemeen goed gedra en was verseker 'n wenner in die sand..
Om die waarheid te sÍ, ek het my hele bike gestrip na die trip, skoongemaak, header pipes geblast met fynglas, crashbars gespuit die works, die nuwe rearwheel-hub, met nuwe sprockets en ketting lÍ reg saam met my nuwe agter-rim en wheelbearings (ek't my offroad rim op die trip gevat) Jy sal nie glo waar kruip die sand orals in nie.. Ek wag nou vir die 6 studs wat die sprocket vashou, nog so 7dae, van Duitsland.... en intussen ry ek lekker werk toe en terug..Met my Pratley Steel vasgegomde sprocket ou maat, hy's k@ksterk..en ek nurse hom nie nou meer nie..
Dewald, Daai 400 het so gou gestart, nadat ek hom getou het. Ek is weer oortuig dis die lug filter. Daai filter was net swart van die stof, en jy weet hoe n olie filter kan aanpak. Waar is Staaldraad, hy sal bietjie op die forum moet kom se wat fout was.
 
Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,097
  • Thanked: 46 times
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #378 on: August 17, 2011, 12:50:03 pm »
Dankie Weskus, jy skryf lekker - kort en kragtig!  Dankie vir die goeie RR en mooi foto's.  Julle manne mag maar!  Sien uit na die volgende een...
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 
Offline Strandloper

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 74
Re: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!
« Reply #379 on: August 17, 2011, 12:51:10 pm »
Baie dankie Baie lekker gelees.Net toe ek begin dink ek moet maar my fiets verkoop lees ek die raak.Nou kan ek weer droom.Daar is nog hoop vir lekker speel na 50!!