Myne het mos nou gebreek jong, so vir die trip is dit die 990, hy't die vorige trip gebreek..so kry ons mos maar ons beurte..
Kom ek vertel julle gou nog hierdie een, wat dink julle kyk ons vrinne met die langnekke soos Desembervakansies...

Ek het al baie van verskillende fobies gehoor, maar my vrind Staaldraad Richter het 'n fobie om alleen te k@k, hy wag net tot hy sien iemand loop 'n draai dan agtervolg die etter jou, ons het hom later uitgesort...

Waarnatoe ry ons volg jaar??