Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!  (Read 44978 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline SheBangGu

  • Wara...wara...fishpaste.....
  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 415
  • RSM se nagmerrie
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #80 on: August 03, 2011, 04:54:06 pm »
Gooi gooi!

Ek is sommer nou jags vir bike ry. Vat net die pad en neuk voort.
KTM 990 Adv
 

Offline BOER!

  • is 'n GS neersletterende
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,692
  • Thanked: 6 times
  • What's Updog?
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #81 on: August 03, 2011, 04:54:37 pm »
 :ricky:
My hart kom affie plaas, Waar die Wind en die Son en die Stilte my speelmaats was.

Everybody falls off. Some get back on. Some don't. Some can't.
 

Offline Blindside

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #82 on: August 03, 2011, 04:59:36 pm »
Mof ek het my hond gekry, hoor jou vrou wil hon so graag daar gehou het. Ek sal jou seker by die vleisfees sien. Rickus hoe was die gensbok rally toe die naweek?
Maak die honde los!!
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,590
  • Thanked: 100 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #83 on: August 03, 2011, 07:29:14 pm »
So lelik sit hy sonder sy onderrok.  :eek7:


Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Rooies

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #84 on: August 03, 2011, 08:00:52 pm »
Lekker Weskus :thumleft:
The most important thing in life is to be yourself.
Unless you can be Batman.  Always be Batman.
 

Offline Dustdevil

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #85 on: August 03, 2011, 08:11:04 pm »
Hier kom n ding, laat's hoor of daar nog iets van Angola oor is om te verken nadat julle manne daar deur is.
 

Online 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,221
  • Thanked: 654 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #86 on: August 03, 2011, 09:56:04 pm »
Beide ek en my vrou sit en lees vroeer vanaand hierdie RR en geniet dit so baie, mooi geskryf en lekker humor! Gee nie te veel om as julle dit lank uitrek nie, maak die lekker langer hou.
 

Offline eikeboom

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 979
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #87 on: August 03, 2011, 10:43:59 pm »
Hierdie is 'n lekker een ouens, dankie!
Let's go into the mountains...there's likely to be peace and quiet
 

Offline Doppies

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 16
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #88 on: August 04, 2011, 06:46:13 am »
Gooi hom manne lekker skryf styl dit loop soos n "huiswerker"met n nuwe mop.Abrie jy moes seker jou 1200 se seat mis op daai drz.  ;)
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,336
  • Thanked: 17 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #89 on: August 04, 2011, 07:45:55 am »
Mof ek het my hond gekry, hoor jou vrou wil hon so graag daar gehou het. Ek sal jou seker by die vleisfees sien. Rickus hoe was die gensbok rally toe die naweek?
Hey, dis nie 'n SPCA thread die nie, f@k weg met honde-praatjies....Ek gee jou nou aan by die moderators!
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #90 on: August 04, 2011, 07:55:33 am »
So lelik sit hy sonder sy onderrok.  :eek7:


Fok ! Moet self erken ... soos Weskus se, ly lyk fokken verwaarloos.
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,336
  • Thanked: 17 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #91 on: August 04, 2011, 08:15:16 am »
Nadat ons in 'n westelike rigting van die "hoofpad" gedraai het het die pret regtig begin, 'n mens moet jouself dwing om kalm te bly. Die terrein is ongelooflik, mooi sand-paadjies, net soos ek die bok-ooi se oor draai spring die afre kort-kort die vlak vol (die clips wat ek met action'cam gevat het wys dit plek-plek mooi)
Ek en Bob soek skadu en ons wag 'n rukkie vir die ander 2 manne, daar aangekom is Abrie-Staaldraad meer moeg as Nico - na ondersoek s die ou opdrukkerig "Dis hoekom ek my 1200 by die huis gelos het" en die ou beduie hy moes gereeld optel.
Een "af" was bietjie vinnig en Nico is redelik vol skrapnel-wonde op die knie rond... Ons plak pleisters en drink 'n wyntjie..
By die rivier aangekom sien ek my vriend Bob Marley spring-spring deur die water soos 'n op-hitte koggelmander maar hys deur en stap dadelik terug - nou om vir my te help glo!! Die bok-ooi gee 'n blr en loop soos stroop - Ons wag vir ons vrinne en besluit ons slaan kamp op...

Jissie man wat wil ons nou meer h... Ons kan hare, balle en blaaie was, lekker s ek julle....


Nou kyk, hierdie man se eetgewoontes is omtrent soos Bob se rookgewoontes, as ons stop vir kamp, eet hy nogsteeds koshuis tyd en dan in paaiemente daarvandaan aan.. Hy brou iets vir sy wurms..

Ons slaan kamp op op die rivier oewer - alte lekker, vanaand gaan ons 'n bpaar duike in daai slapvaatjie drink want die GPS verkondig dat mre glo "Slow and Rough" is.. Ons is so 23km van Monte Negro waar ons honne maats so lekker gekuier het..

Die grootmense begin met hulle dagtake... sit bietjie langs die vuur..


Ons span bietjie uit..

Jis man, die Sofie Terblanche word in 'n koel plek bewaar vir optimale bediening..

Ons gooi 'n steak'tjie op die kole en besluit vanaand sal dit op vars roosterkoek wees... Lekker Furrburger..


Elke aand word hof gehou en elke man kry 'n kans om 'n ander man te straf - mense draai maar op mekaar, maar gelukkig is die trip nog lank, ons straf 'n 2de rondte ook..
Ek grawe 'n paar bar-ones uit en Nico gee vla... Ons sit peoding ook voor!


Volgende mre kry ons dit reg om vir Staaldraad aan te sit met skottelgoed, life's good..














Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Mark Hardy

  • Forum Vendor
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,386
  • Thanked: 3 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #92 on: August 04, 2011, 08:22:33 am »
 :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,947
  • Thanked: 75 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #93 on: August 04, 2011, 08:55:27 am »
lekker lekker lekker!!!!!!!!!!!!

Ek raak net bekommer...............................en ons vat 'n wyntjie.......................

Daai 10l gaan te min wees, dan is daar probleme!!! :)
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #94 on: August 04, 2011, 09:00:02 am »
lekker lekker lekker!!!!!!!!!!!!

Ek raak net bekommer...............................en ons vat 'n wyntjie.......................

Daai 10l gaan te min wees, dan is daar probleme!!! :)
Ek weet vir n feit dat daai 5 liter "barrelbag" 6,3 liter neem as jy hom so vol moontlik maak, MAAR ek wil graag he dat Dewald moet dit hier op die forum se of hy die half/vol sak geneem het. Vermoed dat sy sak nie heeltemal vol was met die wegtrek nie....STAF DOP die naweek ou maat.
 

Offline Swart Baard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 704
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #95 on: August 04, 2011, 09:05:52 am »
Bliksem maar die report lees darem lekker!

Dankie Weskus! Ek het sopas een goeie (ya right) uur by die werk gemors.... waar is die baas? Hoop nie hy kan my sien nie  :peepwall:
Mens leef net een keer. Doen dit nou of jy kry dalk nie later kans om dit te doen nie.
 

Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,281
  • Thanked: 57 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #96 on: August 04, 2011, 09:34:43 am »
...subscribe...
 

Offline Battlestar

  • IF IM NOT HERE IM ON MY BIKE
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 6,070
  • Thanked: 32 times
  • "LUX NOBIS DUX"
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #97 on: August 04, 2011, 10:26:08 am »
This had to be one of the best RR I have ever read.

SUBSCRIBED  :happy1:
Pass this way once!
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,319
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #98 on: August 04, 2011, 10:31:20 am »
This had to be one of the best RR I have ever read.

SUBSCRIBED  :happy1:
+1
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Drifter

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 272
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #99 on: August 04, 2011, 11:34:55 am »
Kom nou Weskus , jy laai nie trokke vandag nie ...skryf, ons wag :pot: