Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!  (Read 45439 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline MrBig

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Triumph 955 Tiger
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,410
  • Stellenbosch
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #60 on: August 03, 2011, 12:35:05 pm »
Lekker storietyd! Ek kry solank my popcorn  :thumleft:
"I know you think you understand what I said, but what you don't understand is what I said is not what I mean."
 

Offline slicknick

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 567
  • When in doubt, flat out!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #61 on: August 03, 2011, 12:46:52 pm »
 :happy1:
Gaan interessant wees
The path of the righteous man is beset on all sides by the inequities of the selfish and the tyranny of evil men. Blessed is he who, in the name of charity and good will, shepherds the weak through the valley of darkness, for he is truly his brother's keeper and the finder of lost children. And I will strike down upon thee with great vengeance and furious anger those who attempt to poison and destroy my brothers. And you will know my name is the Lord when I lay my vengeance upon thee
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,151
  • Thanked: 20 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #62 on: August 03, 2011, 01:13:51 pm »
Subscribed  :thumleft:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Scrat

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,593
  • Thanked: 4 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #63 on: August 03, 2011, 01:56:43 pm »
AAAAHHA lekker kerels!!!
Dis mos nou lekke jaloers leeswerk vi my!! kom ek hou nie van wag nie!!  :biggrin: :biggrin:
Call us Crazy!! But what an ADVENTURE!!
 

Offline africanSky

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #64 on: August 03, 2011, 01:58:58 pm »
subscribed :thumleft:
 

Offline LemGS

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mozambique
  • Posts: 55
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #65 on: August 03, 2011, 02:06:38 pm »
Ek drink solank n dop oor daai Angola grens pos.
 

Offline kwassi

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #66 on: August 03, 2011, 02:08:48 pm »
Hou op om wyn te suip daar in Vredendal en doen die report   ;D
Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline Vaalseun

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 474
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #67 on: August 03, 2011, 02:18:01 pm »
OK, ek is ook nou by. Jy kan maar laat waai.
 

Offline whitefish

  • Steek hom Steyntjie!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,608
  • Thanked: 1 times
  • Leef jou drome.
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #68 on: August 03, 2011, 02:18:22 pm »
Ek sal maar kom braai die week nog dan kan ek solank die res vd storie hoor en fotos kom kyk en v daai Vredendal wyn kom suip :thumleft: Klink lekker sover, die kakkas kom seker nog aan :mwink:
You only live once, and if you do it right, once is enough!!

Vorige bikes: Kawasaki KX 250, KX500, CR250, 1150 adv,KTM 950 SE, VSTROM 1000, XR 650, XR 600, Blackbird, Hayabusa, GSXR 750, KDX200, Katana 650, GSXR 250, CB 750F, LTZ 400, YFZ 450, Blaster, 700 Raptor, Africa Twin, ZX-14, F800GS, TRX 450, TW200, KTM 990 R, KTM 990 R, KTM 990 R, KTM 1190 R, BMW 1200 GSA, KTM 990 R.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,319
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #69 on: August 03, 2011, 02:22:09 pm »
 Great RR, Ek sit in spaning en wag vir die volgende episode. :happy1:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Blindside

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #70 on: August 03, 2011, 02:56:24 pm »
Willem jy kan maar 'n slag Vredendal toe kom. Ek het al amper vergeet hoe jy lyk so lanklaas het ons saam gekuier. Dewald jy kan nie elke aand saam met my en Boetie bier drink nie, jy al eers die report moet klaarmaak. Die manne wag!!!!  :deal:
Maak die honde los!!
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,336
  • Thanked: 17 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #71 on: August 03, 2011, 03:41:12 pm »
Ons was nie juis in die mood vir kuier die vorige aand nie, so na 'n paar vinnige wyne het die manne ingekruip, en nadat ek gaan slaap het het die manne nie eers moeite gedoen om te eet nie.. Vroeg die môre afgeskop met 'n boere ontbyt..


Nie 'n te bad kampplek vir die feit dat dit in die nag gevind is nie, of hoe??


Vroeg die volgende oggend het ons al 'n paar besoekers gehad, ons is opgewonde oor die dag se bike-ry wat voorlę..


Nadat ons die besigheid so bekyk het het ons bespiegel oor hoe moeilik en tegnies die pad nou eintlik kan wees as die manne sommer so drie-drie op 'n Chinese scooter die besigheid kan aanpak

Amper net soos die ride report het ek toe sommer ook die rol as fotograaf/beeldmateriaal versamelaar/kok/mechanic...aag so kan ek aangaan gewen by 'n kompetisie waarvoor ek nie eers ingeskryf het nie, maar nou ja dis seker maar so as jy saam met 'n klomp ou'mense vakansie hou..Hier maak ons 'n boere plan om die kamera op die RAM mounting te fit..

Na ons stywe breakfast het die manne kamp opgeslaan en ons was oppad..


Ons was redelik bevoorreg en het baie rivierlopies gekry so water was redelik volop..


Dit was ook sommer die ideale geleentheid om bietjie hare te was en bek te skrop, die ander parte het nou lekker geruik, ons het maar beurte gemaak om te beoordeel..


Hiervandaan was die pad redelik lekker en ons het aanvaarbare km's afgelę..




Die odd rivierlopie het die piesang brood van Staaldraad kort-kort 'n ander windrigting ingestuur, dan skud daai man vreeslik kop as hy tot stilstand kom..


Plek plek se sand kolletjies het darem ook die manne gereeldelik op hul tone gehou..

Ons het hier van die "grootpad" op 'n track afgedraai in 'n Westelike rigting en in die sand paadjies begin Kremetarte kry..
Ons het bietjie bespiegel daaroor maar nie een van ons het goed genoeg in die klas opgelet nie, as ons dit reg het blom hierdie bome in die nag en dit word deur vlęrmuise bestuif, van die Groener manne moet maar sę of dit regtig so is...

Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,953
  • Thanked: 75 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #72 on: August 03, 2011, 03:50:18 pm »
Lekker man!!

Jy moet darem net Bob se knaters uit sensor daar :P
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #73 on: August 03, 2011, 03:54:18 pm »
Dit moes regtig awesome gewees het! 

Love die foto van julle besoekers! 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline mannemerak

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 589
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #74 on: August 03, 2011, 04:05:24 pm »
Dit lyk nou luuks!

Wag graag vir die res
Sjoe ek is dors...
 

Offline Mof

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Boss Hoss (all models)
    Location: Northern Cape
  • Posts: 1,270
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #75 on: August 03, 2011, 04:11:06 pm »
Willem jy kan maar 'n slag Vredendal toe kom. Ek het al amper vergeet hoe jy lyk so lanklaas het ons saam gekuier. Dewald jy kan nie elke aand saam met my en Boetie bier drink nie, jy al eers die report moet klaarmaak. Die manne wag!!!!  :deal:

Wederom ou Blindside, jy's opdrukkerig vir 'n 'forum whore' nę!

Lekker Dewald, ek skryf jou sommer in vir die Anvil se audio-visual liason officer kompetisie ook.
 

Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #76 on: August 03, 2011, 04:11:33 pm »
Dit lyk nou luuks!

Wag graag vir die res
Moet self se dit was luuks...genoeg steak vir drie aande, en 10 liter wyn... Is eintlik net die steaks wat luuks was, die wyn is n noodsaaklikheid.
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #77 on: August 03, 2011, 04:33:06 pm »
 :peepwall: Ek loer ook vir nog ......................
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #78 on: August 03, 2011, 04:36:50 pm »
Dink Weskus sit hom en verwonder aan sy SA jongwyn skou uitslae, en het van die RR vergeet!
 

Offline Rickus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 1,597
  • Thanked: 9 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #79 on: August 03, 2011, 04:42:55 pm »
Ek raak alhoemeer jaloers.....mooi manne mooi!!!!!


OMVAL EN OPTEL.....