Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!  (Read 51392 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #240 on: August 11, 2011, 01:58:01 pm »
800 USD vir backup in Angola:deal:

(Seker darem goedkoper as n backup voertuig vir die hele trip al die pad van Slaapstad af en terug!)

Lekker trippie.

Die moeilikheid is wat dit lekker maak wanneer jy die storie weer later by die kaggelvuur oorvertel.  :biggrin:

Jy vergeet die maklike stukke gou gou!


Recovery..1600 US $ mater...
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #241 on: August 11, 2011, 02:01:58 pm »
Daarshy, da kommit nou !!! Synde dat ek my grootste angste in my lewe by dieselfde akker beleef het, kan ek bietjie verstaan wat daar in julle se koppe moes aangaan het. Soveel so dat ek skoon 'n los magie ontwikkel het terwyl ek hier lees. Respek ouens - kannie wag vir die res nie - Thanks
Nardus, nadat ek julle report gelees het was dit al waarheen my volg trip sou wees, hats off vir julle manne en veral die ouens met die 650's, ek't gedink julle timing was net k@k, lyk my ons s'n was self nie waffers nie, maar 'n moerse belewenis, jy sal weet waarvan ons prt.. :thumleft:
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,182
  • Thanked: 104 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #242 on: August 11, 2011, 02:19:09 pm »
My bliksem !! Ongelooflik ! ...wat nog ?
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 

Offline Pleco

  • Interesting experiences in the DRC
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,127
  • What happened to the rest?
    • Bekker
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #243 on: August 11, 2011, 02:28:49 pm »
800 USD vir backup in Angola:deal:

(Seker darem goedkoper as n backup voertuig vir die hele trip al die pad van Slaapstad af en terug!)

Lekker trippie.

Die moeilikheid is wat dit lekker maak wanneer jy die storie weer later by die kaggelvuur oorvertel.  :biggrin:

Jy vergeet die maklike stukke gou gou!


Recovery..1600 US $ mater...

Nog steeds goedkoper as n 4x4 al die pad van die kaap af saam. Maar ok net!  :eek7:
HP2 HPN Smile generator
(Sold)BMW 1200GS. (Old bike, Old rider, New engine)
(Sold)Kawasaki: The art of arriving! 
If you have to watch the road more than the scenery, then you are riding too fast!
 

Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #244 on: August 11, 2011, 03:00:30 pm »
Bob  en Legadema se  laaste stuk in die Akker het so gebeur:

Die water het al hoer begin raak, en het  die water my uit die harde gedeelte van die strand uit gestoot na die duine . Ek moes egter oor n DIEP 4x4 spoor gaan en die sagte sand het my spoed gebreek, en het so n ligte “afkom” (van die bike af) gehad. n Paar oomblikke later het Weskus verby gekom, (sy gesig vol stres en sweet) en so 100meter verder gestop om my te help. Ek het egter die bike opgetel gekry (Het nog so 4 liter petrol in die jerry kanne gehad) en in die 4x4 spoor geklim om momentum te kry…Ek was weer op spoed. By Weskus gekom wys hy, hy is olraait, ek moet Gooi ! Teen daai tyd was die mis baie dik gewees, en sig was so 30meter ver. Ek kon ook nie sit en ry om in my tru spieel te sien of hy kom nie, en het geweet ek en Legadema (KTM 990) moet nou alles gee…Soos Metaljockey se report se:
IF YOU GET STUCK HERE , YOU WILL GET FUCK HERE
Die laaste wat ek kon onthou het die GPS gesę dis nog 16,8km om uit die akker te kom. Weet nie hoe hoog my spoed was nie, maar die revs het so tussen 7,500 en 9,000 geloop. Die gears was 2de en 3de. Ek moes reg teen die duin ry, en in hierdie gedeelte is die reg af breek van die duin  seker maklik tussen n meter en twee meter hoog en die sand baie, baie sag.  Die baie bekende klip het ook nog voorgelę, en toe ek dit nader was die water te hoog om, om te ry. Ek moes spoed verminder sodat die water kon terug trek, maar te min spoed het net een ding beteken in dik sand...jy fok neer. Maar ek is deur met baie genade. Ek was FUCKTUP gestress, maar geweet. Los ek nou, is ek in my moer.  Wat soos n ewigheid gevoel het, het ek skielik besef ek is UIT !!! . Het reg  op die naaste duin af gejaag tot waar geen momentum meer was nie...en die Here gedank ek is deur.  Dis was egter maar die begin van my doodsakker gebede, want ek wag..., en ek wag... en ek wag...maar Weskus kom nie uit nie.
Besluit toe om die nag met laagwater terug te ry en Dewald te gaan soek...Besluit  toe weer dis n kak besluit...Weet regtig nie wat om te doen nie. Besluit toe om te stap...Besluit toe dis nou eers n kak idee.
Besluit toe om die volgende more met laagwater te ry, en die doen ek toe. Die res is geskiedenis, maar my gebede van dankbaarheid was groot toe ek  my maat kry, en die ander twee wat by hom was.

Die foto is waar ek Weskus die laaste keer gesien het...Jy kan sien die water is besig om ons vas te begin druk teen die duine
 

Offline bradleys

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,572
  • Thanked: 2 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #245 on: August 11, 2011, 03:10:05 pm »
Shit ,this is awesome,thank God you guys were ok,this is adventure riding at its best :thumleft:
MORE PLEASE :peepwall:
ROUTE DIFFICULTY
1 = tar
2 = good gravel /pillian friendly
3 = interspersed with sand, mud, sand , bush / not pillian friendly
4 = lots of sand, technical riding 5 = expert only
 

Offline Bashplate

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 674
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #246 on: August 11, 2011, 03:14:57 pm »
Great RR; My senuwees is ook nou sat... :thumleft:
 

Offline Rickus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 1,622
  • Thanked: 11 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #247 on: August 11, 2011, 03:20:58 pm »
Manne Manne Manne.....ek kry sommer n knop in my keel.....ek persoonlik dink julle kon nie n beter groep bymekaar gewees het nie. BLIKSEM ek is jaloers


OMVAL EN OPTEL.....
 

Offline Beserker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,561
  • Thanked: 36 times
  • Agito ergo sum
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #248 on: August 11, 2011, 03:21:45 pm »
Synde dat ek my grootste angste in my lewe by dieselfde akker beleef het, kan ek bietjie verstaan wat daar in julle se koppe moes aangaan het.
... ek't gedink julle timing was net k@k, lyk my ons s'n was self nie waffers nie, maar 'n moerse belewenis, jy sal weet waarvan ons prt.. :thumleft:

Jip...daardie stukkie speel met jou kop, maar die ry is uitstekend.

Jou timing kan hoe goed wees, maar as jy tyd verloor daar teen die Langewand...soos hulle se, die "window of opportunity" is klein, en jy moet gooi.

Jiire Weskus...hoe lus raak ek nou vir ry... :deal:
My Ride  :ricky:  Angola   Namibia  Northern Cape  Kids
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #249 on: August 11, 2011, 03:44:19 pm »
Synde dat ek my grootste angste in my lewe by dieselfde akker beleef het, kan ek bietjie verstaan wat daar in julle se koppe moes aangaan het.
... ek't gedink julle timing was net k@k, lyk my ons s'n was self nie waffers nie, maar 'n moerse belewenis, jy sal weet waarvan ons prt.. :thumleft:

Jip...daardie stukkie speel met jou kop, maar die ry is uitstekend.

Jou timing kan hoe goed wees, maar as jy tyd verloor daar teen die Langewand...soos hulle se, die "window of opportunity" is klein, en jy moet gooi.

Jiire Weskus...hoe lus raak ek nou vir ry... :deal:
Baie waar, as jy daar wegtrek moet jy jou hoed hou-vas soos 'n maat van my altyd sę...dit was ons fout...ek wil baie graag sę ek't onafgehandelde besigheid daar maar los dit maar eers, ek't maar effe na pis geruik dink ek..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Mof

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Boss Hoss (all models)
    Location: Northern Cape
  • Posts: 1,270
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #250 on: August 11, 2011, 03:49:50 pm »
Fokkit, ek wil ook maar beaam. Julle maak mens moerse lus vir so 'n trippie, ek dink ek moet maar die kalender begin bestudeer.
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,786
  • Thanked: 20 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #251 on: August 11, 2011, 03:51:24 pm »
 :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:

mis, sand en gebede...klink soos D-day
 

Offline Swart Baard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 704
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #252 on: August 11, 2011, 03:56:22 pm »
Nee hoor hieso, kom ek vertel julle reguit: Julle manne MAG MAAR  :salut:  :salut:  :salut:  :salut:
Mens leef net een keer. Doen dit nou of jy kry dalk nie later kans om dit te doen nie.
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #253 on: August 11, 2011, 04:07:33 pm »
Die volgende ogg staan en drink ons nog so lekker 'n koffie'tjie toe kom die Bok-ooi en Staaldraad se piesang agter op die wa die werf in..ons was rustig en die volgende 2 dae 3 nagte by Flamingo deurgebring..

My voete was k@kseer, 1ste keer in my lewe het ek een-of ander vorm van vuilbal voete..

Bob gee my medisyne na my koffie..


Ons het fietse begin aflaai en skoongemaak, maar alles op sy tyd, lekker tussendeur gekuier en so planne beraam..



Skoonste wat ek nog hierdie fiets gesien het...

Besigheid het maar rof gelyk met die aflaai slag, sorgvuldig uitmekaar gehaal en die besigheid bestudeer...



Staaldraad het ook bietjie mechanic..


Bob doen washing...hy's goed daarmee, moenie probeer 'n onderbroek daar tussen sy goed insmokkel nie, hy bietjie sensitief vir dit...


Dan weer my beurt...



Nico het bietjie opgevolg of alles regloop by die huis...

En so het ons maar vakansie gehou..






































« Last Edit: August 11, 2011, 04:10:33 pm by weskus »
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Rickus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 1,622
  • Thanked: 11 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #254 on: August 11, 2011, 04:27:48 pm »
Lyk da vi my daai agter sprocket se boude was nie lekker vas gewees nie.....het jy n nuwe stel sprocket en kettang opgesit voor jy hier weg is? jy leer ook nie uit Bob se foute nie !  :peepwall:


OMVAL EN OPTEL.....
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,633
  • Thanked: 6 times
  • karoorooster@gmail.com
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #255 on: August 11, 2011, 05:09:42 pm »
Hierdie gewag elke keer vir die volgende post maak my op!
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline LemGS

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mozambique
  • Posts: 55
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #256 on: August 11, 2011, 05:10:09 pm »
Lekker manne lekker!!! :drif:
 

Offline Hanno @ Mad Macs

  • aka Hando . Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,390
  • Thanked: 36 times
  • http://dsadventure.wordpress.com/
    • Dual Sport Adventure
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #257 on: August 11, 2011, 05:39:56 pm »
Hierdie gewag elke keer vir die volgende post maak my op!

Amen broeder !!! 

Ek wens die m an wil nou skryf dat ek kan lees.

Ek kan nie wag vir elke volgende aflewering nie.
Shop 2- 4 . Melcksloot Village . Somerset mall. Somerset West. 021 852 4851
 

Offline popipants

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,338
  • I came; I saw; I slept
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #258 on: August 11, 2011, 06:11:33 pm »
If I remember correctly, there was recall on those 800 sprockets.
Lots of them broke the bolts
I've been on the Jameson diet for a week, so far I've lost 7 days....
 

Offline Briekmerk

  • Previously CJ
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 839
  • Thanked: 2 times
  • Durbanville
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #259 on: August 11, 2011, 06:32:38 pm »

Wat was Oom Bob se sigaret verbruik per km.?

:) :)