Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!  (Read 50834 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #300 on: August 15, 2011, 03:32:45 pm »
Sorry manne, dit gaan bietjie rof by die werk..ons het die oggend gou die ooi op die trailer agter die halwe cruiser gelaai sodat hulle dit vir ons kon uitvat na die teerpad, ek't met Nico se fiets uitgery, ons pak toe maar 'n paar biere want ons het geweet dit sal 'n gewag afgee..

Kyk net hoe stoot daai ooi daai bakkie..


Ons nuttig maar solank 'n biertjie terwyl ons wag..

Ons laai die ooi af en slaan die teerpad Namibe rigting..

Ek nurse maar die ooi, net so 80km/h, nou toer ek lekker, kort-kort kom omsingel die manne my en gooi duim inni-lug, die ooi blÍr ritmies voort..NamibŤ gaan ons gou ietsie eet en sous tap..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,631
  • Thanked: 6 times
  • karoorooster@gmail.com
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #301 on: August 15, 2011, 03:55:04 pm »
Fokkit,jy laat ons so lank wag vir so kort stukkie?Nee man,de moer met die werk,dis al middag so spandeer bietjie meer tyd aan die RR :deal:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Online Briekmerk

  • Previously CJ
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 839
  • Thanked: 2 times
  • Durbanville
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #302 on: August 15, 2011, 03:56:35 pm »

Ongelooflik hoe sterk Pratley Steel is.
 

Offline Pote

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,269
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #303 on: August 15, 2011, 04:27:30 pm »

Ongelooflik hoe sterk Pratley Steel is.
alcolin fast steel net so goed.
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #304 on: August 15, 2011, 04:59:39 pm »
Ons trek gou geld in Namibe en gooi sous in die scooters..sommer tyd vir ietsie eet ook..




Ons val in die pad en gooi Lubango-Leba pas rigting..plantegroei begin verander, woestyn is nou iets van die verlede..

Ons kruis die rivier 'n paar keer waar die pad weggespoel is, hou sprocket-hou..

Ons stop onder Leba pas, regtig indrukwekkend, veral vir Angola..

Nog nooit dit so op 'n GPS gesien nie..Bob neem paar fotos..



Hierdie een defnitief een van die beter fotos..

By die uitkykpunt bo inspekteur ek die besigheid, alles lyk goed, Richter sit vir 'n foto. Hy weet maar net nie ek kom verkoop al die fotos aan hom in SA om bymekaar te maak vir nuwe hub..Ek gooi vooruit, dis net so voor skemer, ons slaap vanaand tussen Humpata en Lubango by Suid Afrikaanse boer op plaas..RSG toergroepe het al vantevore hier gekamp... Ek wag 30min by die hek, die manne het mekaar verloor maar darem weer gevind..Ons trek in en slaan kamp op, ek en Bob saal op, ons gaan gou groceries koop by Sol Angol, ek sukkel om vir Bob agter die 'counter' by die dame'tjie uit te kry, ons kry braai-goed en 3 verskillende biere, vanaand vier ons die 1ste dag se aflÍ na die penarrie in die Akker..









Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #305 on: August 15, 2011, 05:10:48 pm »
Ons slaan kamp op binne-in die lapa, daar is baie hout en ons kuier omtrent lekker, ek haal my bekfluitjie uit maar word weer aangesÍ om dit eerder bietjie te bÍre..ons site!


Gary se vrou'tjie sÍ sy sal vroeg'oggend bietjie kom vertel waar ons mŰre wat kan bekyk en bietjie shop, en dan gaan ons sommer bietjie vir JosŤ soek en bietjie kuier, ons besluit sommer ons bly 2 nagte hier..


Bob drink alweer vroeg'oggend alleen, ek los vir hom 'n nota...

...en hy deel sowaar met my!!

Ons maak reg en speel bietjie uit dorp toe..




Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline kwagga-sakkie

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Limpopo
  • Posts: 151
  • Who dares ,wins...
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #306 on: August 15, 2011, 05:26:57 pm »
Baie lekker,dankie weskus.Fok Nardus,sal maar so snuifmasjien moet bou vir die Transkei rooibaard! Vir vlgende keer!Sal goed werk as jy dit fynmaak, ne?
Progression is.. IT 200; IT 490;KDX 200;Cagiva wrx 200;KX 500;CR 500;ktm 380;300,450,520,525,530,500;300...What next
XT 250;Goldwing 1100;Gs 850;Tenere600;KTM640;950s;990adv;990s;690R and 1190!
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,631
  • Thanked: 6 times
  • karoorooster@gmail.com
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #307 on: August 15, 2011, 05:27:24 pm »
Lekkerrrrrrrrrrr :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Fenderbender

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,599
  • Thanked: 3 times
  • Robertson
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #308 on: August 15, 2011, 05:34:42 pm »
Lyk daai Hilux d/c bakkies dieselle daar as hier ?
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,691
  • Thanked: 205 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #309 on: August 15, 2011, 05:37:06 pm »
Lyk daai Hilux d/c bakkies dieselle daar as hier ?

Ja, hulle word hier gesteel en dan oor die grens gevat........ :D
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,691
  • Thanked: 205 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #310 on: August 15, 2011, 05:37:36 pm »
Manne dankie vir die RideReport.  :thumleft:

Lekker leesstof. :deal:
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,287
  • Thanked: 63 times
  • East London
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #311 on: August 15, 2011, 07:10:32 pm »
Goed beter beste - lekker!!
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Baches

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 1,556
  • Thanked: 5 times
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #312 on: August 15, 2011, 07:26:00 pm »
Befok. Jy spandeer te veel tyd by die werk. Laat waai met die res man !!!  :thumleft:
Yamaha XT1200Z Super Tenere
Yamaha YZ 450 F
KTM 690 Enduro R
 

Offline Sabre

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #313 on: August 15, 2011, 07:48:11 pm »
Weskus, kan jy nie die Pratley storie verkoop aan Pratley nie ? Dan is jou volgende trip reeds betaal. Dalk selfs genoeg geld vir 'n nuwe sprocket
 :biggrin:  :biggrin:  :biggrin:
"Riding a motorcycle is technology's closest equivalent to being a cowboy. Our modern horse has two wheels instead of four, but it's nervous system is appropriately rated in horsepower" Robert Edison Fulton jr. From his book "One Man Caravan"

Kawasaki 650 Klein Land Rover
BMW 1150 Groot Seun
 

Offline Samou

Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #314 on: August 15, 2011, 09:36:30 pm »
Weskus - daai Sabre moes 'n tweeling gewees het want daai idee van hom kan dalk net vir jou werk hoor.  :mwink: Dankie vir die lekker RR.
Ego = 1/knowledge
 

Offline EddieS

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 131
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #315 on: August 15, 2011, 10:08:45 pm »
Respek manne.

Weskus jy skryf so mooi in ons taal. Dankie.
IT200, VFR800, XT660R, XT660Z
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,381
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #316 on: August 16, 2011, 07:50:38 am »
Die volgende oggend maak ons gou breakfast, en dan gaan ons bietjie Lubango toe en bietjie rondkyk..

Ons het sommer 'n aansit ontbyt..

En Abri gesels bietjie boerdery met die man... "Jong, nou waa kry julle julle goed vandaan, het julle ook 'n Landbou?? Waa leen mens geld??" en toe ons die 1ste bier in Lubango drink sÍ die ou, f@k, ek's bly ek boer maar by Pools (mag nie sÍ Piketberg :pot:)

Ons trek gou geld..en Bob sleep vir Abri brand...Ons het bietvan die ou vergeet en gery voor Bob hom kon brandsleep, Nico het toe maar gehelp en Abri kom vol stof daar'aan, Nico die ou platgetrek..

Ons ry eers uit na die bekende Tunda Vala, die kranse waar daar glo duisende mense afgegooi is, later klink dit my dit was maar enkelinge, en ons kan nie tot by die kkranse nie, hulle is besig om die parkeer-area netjies te maak, Bob tease weer en vat ons daar op 'n sprocket-breek pad maar die afÍre hou darem, dis moeilik om te stadig tegnies te ry..
Ons soek vir JosŤ, en vertel hom van die SA bikers, hy kom met 'n groot trok daaraan en is besig om te werk, gou-gou sÍ die kÍrel...'You follow me, I show you good place for eat and beer, I stop work today, no worries'...en daai klink reg vir my..


























Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Bashplate

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 674
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #317 on: August 16, 2011, 08:41:20 am »
 :thumleft: :thumleft: Lekker, julle maak my dag;  :biggrin: :thumleft: :thumleft:
 

Offline wacko

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 239
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #318 on: August 16, 2011, 09:25:34 am »
Lekker nou kan ek weer 'n bietjie werk,maar net 'n bietjie :thumleft:
« Last Edit: August 16, 2011, 11:36:03 am by wacko »
 

Camelman

  • Guest
Re: Angola 2011 - Wilde weste op sy beste!
« Reply #319 on: August 16, 2011, 09:41:53 am »
Ai man... die ge-wagery! Maar ons moet seker bietjie werk ook! Mooi man Dewald, mooi man!