BEN TEN se solo naweek trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

BEN TAP

Pack Dog
Joined
Nov 5, 2010
Messages
497
Reaction score
7
Location
graaff-reinet
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Jis julle hierdie is my eerste RR en hoop dit kom reg by jul uit
Ek sit op kantoor en sien dit is n lekker dag buite n goeie dag om kitte te pak en die pad te vat
ek kry toe sommer lus om die grondpad Richmond toe te vat dit het onlangs gereen en die water loop
img_1232.jpg

img_1236.jpg
img_1237.jpg

Ek het vir my n vleisie gepak vroulief het vir my n broodjie gemaak en weg is ek
weet nog nie mooi waar ek gaan slaap nie maar die nodige is by my en anti-freeze (OB,s )
Dit was n lekker pad so nou en dan gestop om fotos te neem of net na die stilte te luister n nuuskierige stokstertmeerkat wat lyk of hy wil weet waarheen gaan ek nou
Halfpad besluit ek dit is tyd vir braai , maak n vuurtjie by n brug en relax
img_1243.jpg

img_1246.jpg
 
Top