Ducati Multistrada 1200

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

wynandj

Pack Dog
Joined
Jun 26, 2009
Messages
59
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hierdie is die bef*kste bike wat ek nog ooit gehad het. Het al 1200GS, CBR1000RR, 800GS, KTM 990ADV en 1200GSA gehad. Nou voordat  enige iemand enige kommentaar gee oor hoe die bike nie 'n adventure bike is nie, vra eers die volgende vraag: hoeveel off road doen jy regtig? Ja, die KTM is die beste vir offroad; Ja, die GSA is die beste vir touring, MAAR die Ducati is die funste bike vir 90% van die tyd.

As julle ooit die kans kry, test ride hierdie bike, dit sal jou anders laat dink oor wat jy ry!
 

Attachments

  • big_multistrada_1200_ambience.jpg
    big_multistrada_1200_ambience.jpg
    162.8 KB · Views: 467
Top