Calirfornia Meat Fest

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

whitefish

Race Dog
Joined
Aug 19, 2009
Messages
2,614
Reaction score
0
Location
Vredendal
Bike
KTM 990 Adventure
Tjikkelinge-tjikkelinge tjikke-die-daai doe, wie se voete, wie se voete skoffel dagbreek toe, dis lekker hier by die Hantamfees, hier by Calvinia se lekker vleisfees..... Worsie Visser

Kom geniet hom honne!! Ons eie Calirfornia meat fest :thumleft:

Maak bietjie n lys en se wie kom almal deur vleisfees toe :deal:
 
Top