My magtig ek sien nou eers die foto. Amper bang om iets te se want dan sal daar weer gesê word "waar is die RR?".
Ek en my 6 jarige seun het vir n naweek trippie gegaan. Hy het dit baie geniet. Was sy eerste saam pa gewees. Hy het nou sy eie bike gekry sedertdien.
n Gretige Wilddog in the making.
