2004 1200 GS kilo's ?? Raad asb!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pappa-B3r

Race Dog
Joined
Feb 2, 2011
Messages
1,162
Reaction score
0
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hi mense

Eks opsoek na bietjie raad asb.. Ek kyk na n 2004 1200Gs met net oor die 80k km op. Is dit ongewoon baie ? Het al 1150 gs's gesien met 200k km op wat nog loop. Sou julle n 2004 gs voorstel of eerder n bietjie ouer 1150 GS/GSA ? Vir R 75 k

Die doel met die bike is vir bietjie toer en grondpad ry niks te erg nie.. Elke dag werk toe en terug ook ( n volle 2 km). Wat sou jul voorstel?
 
Top