Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2011 Uitsig & Lucky Lucy Brekfis run  (Read 644 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lem

Re: 2011 Uitsig & Lucky Lucy Brekfis run
« Reply #20 on: August 26, 2011, 12:56:51 pm »
Onthou julle hierdie hondjie?

dis die pitbull wat hulle net die vorige dag gered het. Sy was gebruik as "bait dog"

ek was eergister gou uit Lucky Lucy toe, en daars n merkwaardige verskil in hierdie hond se kondisie.

op die foto was sy 7.3kg, sy weeg nou na net twee weke, 14kg. Al die seerplekkies is nou net gewone rofies, daai geel skynsel is weg, en haar hare groei vinnig terug.

syt persoonlikheid ook bygekry, sy spring teen jou op, wil speel, en kom rol by jou voete dat jy haar pens kan krap. En sy het nou n pensie

gee hierdie hondjie nog so ses weke op daai plaas, dan weeg sy 22kg, al haar seerplekkies genees, en dan sal iemand n pragtige, chocolate bruin pitbull kan aanneem.

ons moet hierdie ding voortsit, hierdie mense doen werk van onmeetbare waarde.   
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,607
  • karoorooster@gmail.com
Re: 2011 Uitsig & Lucky Lucy Brekfis run
« Reply #21 on: August 26, 2011, 01:38:19 pm »
Nice :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline capetownvara

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 124
Re: 2011 Uitsig & Lucky Lucy Brekfis run
« Reply #22 on: August 29, 2011, 08:43:00 am »
Onthou julle hierdie hondjie?

dis die pitbull wat hulle net die vorige dag gered het. Sy was gebruik as "bait dog"

ek was eergister gou uit Lucky Lucy toe, en daars n merkwaardige verskil in hierdie hond se kondisie.

op die foto was sy 7.3kg, sy weeg nou na net twee weke, 14kg. Al die seerplekkies is nou net gewone rofies, daai geel skynsel is weg, en haar hare groei vinnig terug.

syt persoonlikheid ook bygekry, sy spring teen jou op, wil speel, en kom rol by jou voete dat jy haar pens kan krap. En sy het nou n pensie

gee hierdie hondjie nog so ses weke op daai plaas, dan weeg sy 22kg, al haar seerplekkies genees, en dan sal iemand n pragtige, chocolate bruin pitbull kan aanneem.

ons moet hierdie ding voortsit, hierdie mense doen werk van onmeetbare waarde.   
This is such great news ,after the condition we saw her in that Saturday  :thumleft: :thumleft:. Hope she gets a loving home one day .......Lem / Dusty , any thoughts on our next trip yet ?


successful people do things others don't want to do
 

Offline Lem

Re: 2011 Uitsig & Lucky Lucy Brekfis run
« Reply #23 on: September 01, 2011, 08:31:25 am »
i got this great update this morning from the Lucky Lucy facebook page
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Buff

Re: 2011 Uitsig & Lucky Lucy Brekfis run
« Reply #24 on: September 01, 2011, 08:49:01 am »
That's such good news, she deserves a great life after what she's been through. Maybe I should go visit and adopt her  :thumleft:
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: 2011 Uitsig & Lucky Lucy Brekfis run
« Reply #25 on: September 01, 2011, 10:05:15 am »
Ag nee man Lem!

Nou lyk ek alweer soos 'n raccoon met al die maskara wat afgehuil word!

Daai hondtjie is so 'n cutie en sy gaan 'n awesome gesinshond wees.  Maar ai, met drie honde en drie katte alreeds sal ek nie eerste debs op haar kan he nie!

Dis baie goed vir die siel om te sien hoe sy verbeter het.  Ek hoop sy kry regtig 'n huis waar sy soos royalty behandel gaan word!

Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 16 times
Re: 2011 Uitsig & Lucky Lucy Brekfis run
« Reply #26 on: September 05, 2011, 12:45:37 pm »
Nou lyk ek alweer soos 'n raccoon met al die maskara wat afgehuil word!


 :imaposer:  :imaposer:
Carpe BM.