Hierdie thread het my al so deurmekaar ek weet nie eers meer watse fokken bike ek ry nie 
lol ek is net so deurmekaar. Lyk my dis n miete dat die Khatooms so ver kan gaan. Confuse nou die kak uit almal uit.

Nou probeer almal dink watter KTM kan moontlik 25000kiloes maak. 640. 650, 690
Ag ek grap net ouens - ek het die lag nodig gehad