Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Anvill Bash Ride Report thread  (Read 14734 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Riebeeker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,812
  • Thanked: 1 times
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #40 on: August 29, 2011, 07:46:30 am »
lekker , lyk of dit n goeie naweek was gewees het :thumleft:


Ek dink nie daar is die naweek gewas nie!  :laughing4:
Jammer ek moes die een gemis het!  :eek7:
Don't argue with an idiot. He will drag you down to his level and beat you with experience.
 

Offline GIDEON

  • Born in the year of the Tiger
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,856
  • Thanked: 8 times
  • Bikes est dans mon sang
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #41 on: August 29, 2011, 08:00:52 am »
LYK bevange
Daardie plek is SO mooi  :thumleft:


Nobody can be exactly like me. Sometimes even I have trouble doing it.
 

Offline Vulcan

Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #42 on: August 29, 2011, 08:20:19 am »
Lekker lekker! Dankie Mof vir jou gasvryheid - dit was awesome. Aan al die ander manne wat ook gehelp het, ek ken nie almal se name nie en ek is bang ek los iemand se naam uit - dankie vir julle ook.  :thumleft:
 

Offline Legadema

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,717
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #43 on: August 29, 2011, 08:44:24 am »
Dankie Mof en jou helpers...Al my drink maters...Dusty rusty vir my varkie (hoop nie ek het hom dood gebyt nie)....Rynette, as jy weer so jaag ry jy alleen, jy het my senuwees op gehad...voor ek vergeet Pete en Bus, julle weet waarvoor...en sommer almal om die vuur dit was n befokte naweek THANKS !
« Last Edit: August 29, 2011, 08:48:53 am by Legadema »
 

Offline Stoetbul

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #44 on: August 29, 2011, 08:48:14 am »
My bydra:
Vrydag oggend is ek al 4 uur wakker van opgewonde. Staan toe maar op en pak. So skuuns na 8 ry ek na die bymekaarkom plek om die manne te kry.
Andries ry op my vorige fiets wat hy gekoop het by my,en met die wegtrek slag kom ons agter sy handlebar is los. Hy ry Boland Bikes toe om dit uit te sort en ons gooi Hermon se rigting om vir hom langs die pad te wag.

Ons ry groepie:
Heimer,Stoetie,Dodo,JnrBull,Voete.

Dodo se nuwe speelding waarvoor hy spesiaal afgevlieg het Kaap toe om te kom haal. Dodo daai ding loep spils! Wens ek kon ons tandem ramp daar op die R355 afneem. :3some:

Bo-op Gydo pas.

Ons braai stoppie onder Katbakkies.

 

Offline Stoetbul

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #45 on: August 29, 2011, 08:56:02 am »
Die manne vat ietsie vir die keel en maag. Dankie Voete vir die braai. :3some:

Die Dirt Highway,R355.




Wie kan stry dat hierdie nie mooi is nie? :peepwall: :ricky:

Ander angle.

Die ry tot op die plaas het van hier af taamlik vinnig gegaan want ons wou voor donker daar wees omdat Legadema mos effe nagblind is.
Ek het die 2 spoor paadjie na die site sweeper gery want ons 1 ry buddie was 'n sand virgin en met reg! Na die 10de bike help optel was dit eers tyd vir 'n sluk OBS en rook.. Fok ma sand ry K@K innie donker in!
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,706
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #46 on: August 29, 2011, 08:58:54 am »
 :3some:

Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,Dankie, Dankie, Dankie, Dankie, Dankie,

Mof Hingsding en almal wat die event ondersteun het.

Ek was Sondag oggend eintlik so bietjie skaam nadat ek die naweek besef het hoe gelukkig ek is om die honne as support sisteem te he.

Dankie aan Biesie vir die drank wat jy geskenk het dit het my Saterdag aand ontgaan tydens my bedankings.

Oom ChrisL vir die pryse wat jy sommer so vanself gebring het  :thumleft: baie dankie dit was bitter gaaf.

Al fout van die naweek was dat ek met die bakkie deur die karoo moes ry :'(
 

Offline Stoetbul

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #47 on: August 29, 2011, 09:04:02 am »
By die site aangekom hardloop ek vir die BAR en 2 vinnige biere later kom hierdie foto's uit:
Mof en BIG SMILE Dusty.

My BIG 3. Bord vir die afval,my dolfyn persentjie van Dusty af,en my 6de bier ek dink!

Snafu(NICKNACKS GROOTTOON). Brif. En wynkop Ball&Chain...... Hy hou daai papsak vas erger as wat ek my bier vashou. :3some: >:D

Dodo,Hosepower(fokken kalkoen skreeuer!!!!!),Buff.

Oupa Dodo en sy aangenome seun vir wie ons loep drink het innie karoo Tau!
 

Offline Stoetbul

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #48 on: August 29, 2011, 09:10:05 am »
Met hierdie man is daar GROOT fout! Weskus jy behoort hom te ken. En nee hy het nogaals die naweek nie 1 keer 'n traan gepik nie!!!!!!!!!!!!

Ek en Duk Geluk was die enigste manne met die regte SKOENE Vrydagaand.

Die snaakste ding: Die PROFESIONELE stoel slaaper. Genade die man het geclutch en net daar sit en slaap die hele tyd!!!!

Piston Pete en Duk Geluk in sy warm Cruiser met die Staats Matrasse in.

My possy

Ander angle.
 

Offline Woestersous

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,112
  • 1150 GS "Helga" CR250R "Piglet"
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #49 on: August 29, 2011, 09:15:51 am »
Oom ChrisL vir die pryse wat jy sommer so vanself gebring het  :thumleft: baie dankie dit was bitter gaaf.


AMPER vergeet ek, baie dankie vir die Rokstraps, sal hulle beslis kan gebruik, 'n man stink so bietjie erg sonder jou spaar klere :imaposer:
 

Offline GIDEON

  • Born in the year of the Tiger
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,856
  • Thanked: 8 times
  • Bikes est dans mon sang
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #50 on: August 29, 2011, 09:24:53 am »
Lyk of dit KOUD was  :biggrin:


Nobody can be exactly like me. Sometimes even I have trouble doing it.
 

Offline Stoetbul

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #51 on: August 29, 2011, 09:27:56 am »
Saterdag is ek saam dorp toe vir die Skaapkop. Uitdrukking op Bus se gesig toe hy die gedoente aanskou: PRYSLOOS!!!!!!
Hou KykNEt dop,ons gaan daarin verskyn 1 of ander tyd. :3some:
Sondag met die terugkom:
Ons laaste stop voor die beskawing en die teer.


Die laaste lag van die naweek,Geelkappie Heimer.


Mof: Dankie BAIE dit was baie goed gereel en die AFVAL voorentoe broer! Bus met bra: FOK jou!! Legadema: Mal moer! Dusty: Daai smile toe ek die 20ste keer by jou verby is sal ek nooit vergeet nie!! ChrisL: Nice fiets! Blinkstes: Dankie vir die sitplek op Duk Geluk se trok! Horsepower: Jy kan 'n kalkoen mooi nakmaak 4 uur in die oggend maar jy kan die fok weet nie De La Rey se woorde onthou nie! Jy het so gesing:"De La Rey........haal die boere!"


Aan my ry buddies: Heimer: Dankie dit was weereens baie lekker en goed beplan. Voete: Dankie vir al die gereedskap en in besonder die YS by Katbakkies! Ek glo jy het Saterdag se solo trippie geniet? JnrBull: Sand is nou nie meer jou baas nie! Andries: Dankie vir die biltong en droewors gister by jou huis. En LAASTE Dodo: Jy is 1 FARKEN harde TOPPIE!!!! Hy het gister 1 Shot gegooi tot in Pretoria en gisteraand so 9 uur kry ek 'n teks van sy vrou wat se'dat hy in die bad le'om die frostbite te help beheer!
 

Offline Archangel

  • Admin & Commercial
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,874
  • Thanked: 48 times
  • Of maar net Gabriel
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #52 on: August 29, 2011, 09:31:46 am »
Raait, hier kom my bydrae...

Ek en MellowJo kon ongelukkig eers Saterdagoggend wegtrek. Ons was 7h uit Melkbos. Eerste stop, Ceres Wimpy vir breakfast. Ek moes petrol gooi by Op-die-berg voor ons die eerste grondpad slaaan.



Van daar af wou ek Eselbank deur ry. Ek was nog nooit daar nie, so dit was 'n "must do" op hierdie trip.

Hierdie in die Cederberge, oppad Oasis toe.





En een by Oasis.



En uiteindelik - Eselbank!!!







Die res is oppad.  ;D
« Last Edit: August 29, 2011, 09:48:34 am by Archangel »
 

Offline Stoetbul

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #53 on: August 29, 2011, 09:42:15 am »
Die manne wie se name ek nie genoem het nie,moet asb nie dink dat ek vergeet het van julle nie. Die paar manne wat ek genoem het is net omdat die goed wat hulle gese' en gedoen het my opgeval het.
Ek het heerlik saam met almal gekuier en gelag. En die van julle wat ek gemis het Saterdag aand, ek glo die party was net so goed soos Vrydag s'n?
Het almal in 1 stuk by die huis aangekom? Ek weet nie van enigiemand wat sleg geval het nie. :thumleft:
 

Offline Archangel

  • Admin & Commercial
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,874
  • Thanked: 48 times
  • Of maar net Gabriel
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #54 on: August 29, 2011, 09:44:16 am »
Van Eselbank af, is ons deur Wuppertal. Ek wou aanvanklik van die SS Willehond gebruik maak, maar gerugte van 'n 7m diep rivier en die feit dat ons al klaar een aand uitgemis het, het gemaak dat ons liewers detour via die Botterkloofpas na Calvinia.

Net buite Wuppertal



Hie r het ons so 'n speelplettjie gekry...    :ricky:  

Daai volgelaaide 1150 is BAIE swaar. Ek't probeer help maar opdat hy so in die gat gele het, kon ons hom nie optel nie.



Ons moes ons bagasie aflaai voordat ons die spulletjie weer aan die loop kon kry.



Kyk net hoe pragtig is die wereld.



EN nog.



Ek kan mooi woorde probeer skryf, maar julle gaan dit elk geval nie lees nie. Ek neem julle nie kwalik nie, die fotos sou my aandag ook afgetrek het...













Van hier af is dit meestal kuier fotos aka evidence.

Offline Pote

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,269
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #55 on: August 29, 2011, 09:45:37 am »
het iemand dalk daai laaste 7km stukkie paadjie op 'n Helmut cam afgeneem tot by die bash site?
 

Offline Archangel

  • Admin & Commercial
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,874
  • Thanked: 48 times
  • Of maar net Gabriel
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #56 on: August 29, 2011, 09:47:09 am »
het iemand dalk daai laaste 7km stukkie paadjie op 'n Helmut cam afgeneem tot by die bash site?

Yes, MellowJo het 'n stukkie daarvan. Die cam was bietjie skeef, maar mens kan nogsteeds 'n goeie idee kry van hoe dit lyk.   :thumleft:

Offline Archangel

  • Admin & Commercial
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,874
  • Thanked: 48 times
  • Of maar net Gabriel
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #57 on: August 29, 2011, 10:06:22 am »
By die bash site aangekom was die vark klaar op die spit... (Nee, dit was nie Bus nie en dit was ook nie Bob/Rynet se varkie nie)



Die manne het hulle beste gelewer.  ::)



Water was aangery. Legadema (Bob) besig om Tande te borsel???



Nismark en Dusty Rusty



Camp Nowhere.







Ons het net daar aan gekom, toe hoor ons 'n vreeslike gedreun tussen die klowe. Kyk, daai baaik het almal maak drule...  :drif:



Daai zorst se klanke weergalm so deur die berge.  :3some:


Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #58 on: August 29, 2011, 10:16:43 am »
Lyk dan my vriende was weer verwese gedrink, Classic foto van Jan Heimer met die geel kappie... :imaposer: So spyt ek het die een gemis!
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Mnr ys

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 64
  • Be Happy
Re: Anvill Bash Ride Report thread
« Reply #59 on: August 29, 2011, 10:23:45 am »
Mof thanks vir 'n great weekend sal die een nie maklik vergeet nie. Weet nie of ons 'n ander pad uit gery het nie want die sand was nie naastenby so sleg soos toe ons in gekom het nie. :ricky:  :imaposer: Laat maar weet wat ek alles op daai lys geskryf het.

Hello Mr Ktm :mwink: But yes we thought the same ! I kept waiting for the sand on the way out ,  but never saw it  :biggrin:
Just wen i thought i had the sand under controll you tel me it was easy the morning
Dont worry Be Happy