Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2011 Calvinia Vleisfees  (Read 500 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,623
  • Thanked: 50 times
2011 Calvinia Vleisfees
« on: August 31, 2011, 10:17:28 am »
Ons groep se ride report
Dit was meer vir die heen en weer ry as vir die vleisfees





Stop by 'n bekende vir 'n bottel soetwyn



En stop vir twee caches









Vleis koop vir braai langs die pad



Toe is dit van teer na grondpad



Pakhuispas en 'n cache





Botterkloofpas en toe blomme







Amper daar



En toe is dit kamp maak







Dag twee volg
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,607
  • karoorooster@gmail.com
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #1 on: August 31, 2011, 10:27:23 am »
Nice,gooi die res :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline BEN TAP

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 490
  • Thanked: 3 times
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #2 on: August 31, 2011, 11:34:09 am »
Baie mooi fotos sien uit na die res

One life live it   
 Everybody dies but not everybody lives
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #3 on: August 31, 2011, 01:25:18 pm »
Ek hoop die bottel soetes het darem bietjie gehelp ....................  ;)
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline Bashplate

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 674
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #4 on: August 31, 2011, 02:24:20 pm »
Lekker, ek wag...  :thumleft:
 

Offline Charka

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 361
  • Dink vinnig-leef verwoed
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #5 on: August 31, 2011, 05:00:31 pm »
Dit lyk mal die paaie daar lyk lekke!!
Till the end of people
 

Offline Pistonpete

  • Shop Mods
  • Bachelor Dog
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 17,854
  • Thanked: 76 times
  • Live to Ride...Ride to Live
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #6 on: August 31, 2011, 05:08:12 pm »
Yirre tog... :grommit:
'Routine is the thief of time'
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,623
  • Thanked: 50 times
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #7 on: August 31, 2011, 06:30:13 pm »
Ek hoop die bottel soetes het darem bietjie gehelp ....................  ;)

Daai bottel soetes het my laat worry, en as worry staan ek op met 'n kopseer >:D
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,623
  • Thanked: 50 times
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #8 on: August 31, 2011, 08:16:02 pm »
Dag 2

Vrek koud deur die nag en opgestaan met fietse en tente dik geryp







Feesterrein toe

Skaapskeer



Riel dansers



Tou springers



Ou trekkers





Skaap ontbening



Toe raak dit tyd om weer te gaan grondpad verken

Blomme





Windpomp



Groepfoto



Landskap



Klipwerf "dorpie"



So bietjie van die dorp





En toe is dit terug fees toe waar daar geŽet was en dors geles was (geen fotos)
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,623
  • Thanked: 50 times
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #9 on: September 01, 2011, 09:36:26 pm »
Dag 3 - die terugtog

Opgesaal



Darem nie so erg nie



Terugblik oor die klein karoo



Wupperthal-toe











Eselbank-toe









Sederberg Oase-toe









En toe is dit reguit huis-toe

Lekker trip gewees met die uitsondering van die val op Gydo pas - Brian is OK en sy skouer was sleg uit lid geval

 

Offline Gerry10

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 154
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #10 on: September 01, 2011, 09:47:04 pm »
Lekker man :thumleft: :thumleft:
 

Offline BokvelJake

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 205
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #11 on: September 01, 2011, 09:55:17 pm »
Hi daar. Dankie vir die post. Wie se buell is daai? Hoe loop daai beull offroad invergelyking met ander bikes soos die 1200Gs of die kawa? En wat is sy limits?
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,623
  • Thanked: 50 times
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #12 on: September 01, 2011, 10:03:35 pm »
Hi daar. Dankie vir die post. Wie se buell is daai? Hoe loop daai beull offroad invergelyking met ander bikes soos die 1200Gs of die kawa? En wat is sy limits?

Die buell is John Mathew sin - woon in Kleinmond
Die ou ken sy fiets en glo dit of nie - hy is Sani pas op en af met die fiets, met pad bande
Die ou het erken hy het gesukkel van Wupperthal Eselbank toe en toe die los klippe na Eselbank, Sederberg Oase toe
Verder ry hy die grondpaaie tussen 80 en 100 gemaklik
Sy enigste backdraw lyk my is sy tenk grootte - 16 liter - ons het vir hom 5 liter saamgeneem om tot by Ceres te kon kom
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,955
  • Thanked: 433 times
    • dustriders.co.za
Re: 2011 Calvinia Vleisfees
« Reply #13 on: September 01, 2011, 10:23:47 pm »
Lekker trip saam met vriende. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za