7 passe vir die naweek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Ek en die mooier part van my het Saterdag oggend in die pad geval na die kids almal weg was vir die naweek.
Passe was as volg. Ouberg pas, Gysmanshoek, Garcia, Rooiberg,Meiringspoort, Kredow pas en dantoe huis toe deur Hexrivierpas. Net gou vinnig 'n paar foties.

OUBERG
CopyofSeptembertrippie005.jpg


Dis Mev
CopyofSeptembertrippie008.jpg


Sambona Wildpark
CopyofSeptembertrippie015.jpg


Fokkolie leeue of oolfante gasien!

CopyofSeptembertrippie012.jpg



Gysmanshoek(beautifull)

CopyofSeptembertrippie022.jpg

CopyofSeptembertrippie023.jpg


Rooibergpas se begin

CopyofSeptembertrippie024.jpg


Namakwaland???
CopyofSeptembertrippie019.jpg


De Rust waar ons geslaap het.
CopyofSeptembertrippie034.jpg

CopyofSeptembertrippie030.jpg


Vrou steel paar vetplantjies!
Septembertrippie036.jpg


Meiringspoort
Septembertrippie041.jpg


Kredowpas
Septembertrippie045.jpg


Grondpad na Floriskraaldam
Septembertrippie047.jpg


Locals by die dam.
Septembertrippie053.jpg


Septembertrippie051.jpg


Dis maar dit, so 900km vir die naweek, moeg maar kop skoon!
Mooi bly, Die Duiwel!
 
Top