That one from ChiTown from advrider was groundbraking, but not sure I like the Baja style light.
I'll have the last one with the big white tank thank you

Hoe ver WIL jy ry?
Met daai tank is jou range baie verder as waarvoor die seat gemaak is
Selfs die comfort seat sal begin eelte gee!
Ek is bederf met 30 liter en ek is nogal lui om te stop vir ingooi.
Hou regtig nie van die 20liter wat die 1200 vat. Op sy eerste trip hom amper leeg gehad.
Nie omdat ek lui vas om te stop. Daar was nie dorpe tussenin waar ek kon gooi.