Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Mens kan ook net SO lank wag...  (Read 705 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Kola?

  • Guest
'n Mens kan ook net SO lank wag...
« on: September 14, 2011, 06:16:46 pm »
11 Augustus afgelewer, staan van toe af vir my en loer met 2km op die klok.

Vandag kon ek nie meer nie...



 

Offline ShaunF

Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #1 on: September 14, 2011, 06:17:49 pm »
Mooi  :thumleft:
 

Offline Pote

Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #2 on: September 14, 2011, 06:18:37 pm »
 :thumleft:
 

Kola?

  • Guest
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #3 on: September 14, 2011, 06:19:18 pm »
Hoop net nie Buks is kwaad omdat ek fotos van 'n nuwe BMW post nie  :peepwall:
 

Online Operator

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,905
  • Thanked: 305 times
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #4 on: September 14, 2011, 06:21:16 pm »
Jy lyk soos Robocop met daai ding om jou been.  ;D ;D ;D ;D

Geluk.......hy lyk spiekeries  :thumleft:
 

Offline Gerry10

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 154
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #5 on: September 14, 2011, 06:26:55 pm »
Shot Kola, bly jy kon dit beleef, hoop vorentoe raak dit net beter :thumleft:
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,037
  • Thanked: 1050 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #6 on: September 14, 2011, 06:29:01 pm »
Baie mooi. Geniet en ry veilig.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline BMWPE

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,299
  • Thanked: 96 times
  • Port Elizabeth
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #7 on: September 14, 2011, 06:34:43 pm »
Baie mooi  :thumleft:
Rallye
 

Offline AntonDP

Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #8 on: September 14, 2011, 06:35:02 pm »
Nice.  Geniet haar.
 

Kola?

  • Guest
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #9 on: September 14, 2011, 06:37:18 pm »
Jy lyk soos Robocop met daai ding om jou been.  ;D ;D ;D ;D

 :imaposer:

Moet nog die kruisligamente laat doen, het gehoop dit sou die week wees, maar moet nog fisio doen hoofsaaklik vir die beweging van die knie, die been is al redelik sterk.

Nou word dit eers begin Oktober gedoen  :'(

Ek moes maar net bietjie voel...
 

Offline madman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 57
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #10 on: September 14, 2011, 06:40:24 pm »
Baie mooi Kola..geniet dit
 

Kola?

  • Guest
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #11 on: September 14, 2011, 06:41:40 pm »
Baie mooi Kola..geniet dit

Dankie, is vir my 'n GROOT sprong van die XR125 af, ek hoop maar ek kan dit hanteer, ek is nog bietjie bang  :imaposer:
 

Geotraveller

  • Guest
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #12 on: September 14, 2011, 07:23:02 pm »
Jis ja geniet daai meneer. Jy sal hom bemeester. Moenie die zaartjie vekooop nie, hulle is fantatiese klein scooters
 

Offline JVR

Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #13 on: September 14, 2011, 07:58:35 pm »
 :thumleft:
Life's not short,it is the longest thing you'll ever do.
 

Offline Wall-e

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 345
  • Jesus is my GPS
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #14 on: September 14, 2011, 07:59:24 pm »
Mooi mooi mooi bly maar mooi.

Kort net baie accessories :imaposer:
 

Offline Lotta

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 227
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #15 on: September 14, 2011, 08:06:46 pm »
Kan dit weer se. Geniet dit. Ek dog daai ding om jou been is n nuwe gadget wat n man nodig het as jy so bike ry.  :imaposer: :imaposer:
 

Offline Buks

  • RR's no more!!
  • Race Dog
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,394
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #16 on: September 14, 2011, 08:25:43 pm »
 :mwink: F@k, julle leer ook nie!!!
@
@
@
@
@
@
@
@
@
Baie geluk Kola, dis baie smart!! Geniet hom!!







2012 Honda XR650L

THE PAST :   '83 Honda MT5; '84 Honda MTX200R; '8? Kawa GPZ550; '79 Honda XL185S; '94 Honda XLR250R; '08 BMW G650Xchallenge; '95 Honda Africa Twin; '10 Honda XR125L; '10 Yamaha XT250; '09 Husqvarna TE610; '10 Honda XR250 Tornado... and more than a dozen Honda + Yamaha ATV's + 1 Arctic Cat DVX400.
 

Kola?

  • Guest
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #17 on: September 14, 2011, 08:27:08 pm »
:mwink: F@k, julle leer ook nie!!!

Wag al heelaand vir jou... :imaposer:

 :middlefinger:
 

Offline Buks

  • RR's no more!!
  • Race Dog
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,394
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #18 on: September 14, 2011, 08:38:39 pm »
 :laughing4: !!! Ek voel amper belangrik, thanks!
2012 Honda XR650L

THE PAST :   '83 Honda MT5; '84 Honda MTX200R; '8? Kawa GPZ550; '79 Honda XL185S; '94 Honda XLR250R; '08 BMW G650Xchallenge; '95 Honda Africa Twin; '10 Honda XR125L; '10 Yamaha XT250; '09 Husqvarna TE610; '10 Honda XR250 Tornado... and more than a dozen Honda + Yamaha ATV's + 1 Arctic Cat DVX400.
 

Offline jimjim

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: MZ (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 756
  • Thanked: 2 times
  • I do nothing all day
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #19 on: September 14, 2011, 09:44:19 pm »
 :thumleft:
Always carry a flagon of whiskey in case of snakebite and furthermore always carry a small snake.  - W. C. Fields