Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Mens kan ook net SO lank wag...  (Read 704 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Snafu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,005
  • Thanked: 92 times
  • Brackenfell Bricket
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #20 on: September 14, 2011, 09:47:49 pm »
Baie geluk Kola!!!

SÍ my net, met al daai skaniere en goed om jou regop te hou, aanvaar ek dat die blou pielietjies 'n belangrike rol speel! :P
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #21 on: September 14, 2011, 09:48:18 pm »
Wie se Landrover is daai? :patch: :eek7:
 

Kola?

  • Guest
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #22 on: September 14, 2011, 09:50:17 pm »
Wie se Landrover is daai? :patch: :eek7:


Kalmeer oom Daan, daar is 3 Honda's en 'n Yamaha in die garage vir die dag wat die Land Rover en BMW op een slag breek.
 

Kola?

  • Guest
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #23 on: September 14, 2011, 09:51:21 pm »
Baie geluk Kola!!!

SÍ my net, met al daai skaniere en goed om jou regop te hou, aanvaar ek dat die blou pielietjies 'n belangrike rol speel! :P

Net my knieg moertoe, al die ander tools is nog  :thumleft:
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #24 on: September 14, 2011, 09:57:49 pm »
Ag mooi man, ou Kola, ek het my vrek geworry oor jou wat as transport op n BM en n Landy moet reken :peepwall:
Bly om te sien jy begin weer handles vashou!
 

Offline Bring It On

Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #25 on: September 14, 2011, 09:59:18 pm »
Kola,... that Bike looks Awsome!!!! Glad to see you back on 2-wheels. Travel safe Buddy & stay away from all "Toyota Land Cruisers" from now on :D :D

Enjoy you your new Scoot :ricky:
"Always Believe In Yourself"

Quote: "Riding a Bike feeds something inside us, that Nothing else can"
Quote: "I Ride because it can turn the Worst Day into the BEST"
 

Offline Skipskop

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,937
  • Thanked: 6 times
  • ;-)
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #26 on: September 14, 2011, 10:34:26 pm »
Mooi was nog nooit leleik nie ! Geniet elke oomblik !
" Of all the things I lost in life, what I miss the most, is my mind"
DRZ 400 E ,1200GS WR450- KLR650 Side-car
Yamaha CV80 Beluga
"We do not quit playing because we grow old, we grow old because we quit playing"
"Old age is not for the inexperienced" "If you haven't grown up by age 50 , you don`t have to"
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #27 on: September 14, 2011, 10:43:48 pm »
Sy is n beauty!

Hoeveel km het sy nou op?

Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Rags

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 246
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #28 on: September 14, 2011, 10:47:36 pm »
Baie geluk!
 

Kola?

  • Guest
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #29 on: September 15, 2011, 08:34:39 am »
Sy is n beauty!

Hoeveel km het sy nou op?



:-[

Het net so draai deur die dorp gaan ry om te kyk of my been OK is daarmee, sal seker die naweek bietjie gaan ry.
 

Offline Boxer

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 322
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #30 on: September 15, 2011, 08:37:12 am »
Dis so mooi ek koop sommer vir my nog een  :thumleft: :thumleft:
 

Offline LOKI_CPT

  • I just rubbed it and now I have a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,174
  • Thanked: 8 times
  • Im the Batmans Nemisis
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #31 on: September 15, 2011, 09:00:42 am »
 ??? dog jy gaan eers met die 125 probeer ry..... maar  :thumleft: vir die BMW. weet jy koni meer wag nie
New year - New beginnings
 

Offline Red Adventure

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,038
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #32 on: September 15, 2011, 09:01:13 am »
 :thumleft:
Enjoy, oh and keep a sharp eye out for Prados  :3some:
Cheers
Charl M Smit
Iron Butt Ride
Lesotho
 

Kola?

  • Guest
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #33 on: September 15, 2011, 09:08:36 am »
??? dog jy gaan eers met die 125 probeer ry..... maar  :thumleft: vir die BMW. weet jy koni meer wag nie

Ek het eers met die 125 gery maar die arme ding sukkel bietjie met my op  :biggrin:
 

Offline Duracell

  • 'n Afrikaanse Boere
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: North West
  • Posts: 908
  • Elke aksie het 'n reaksie.........
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #34 on: September 15, 2011, 09:24:31 am »
Nice Kola.... Dit lyk befork.....  :thumleft:  :thumleft:

Ek sien jy het ok vergeet om die regte boots (full ATGATT) aan te trek  :mwink:

Geniet daai GSA op 'n veilige wyse  :thumleft:
My moto: "Assumption is the Mother of all F#@x-Ups" - moet net nie van DRANK vergeet nie - 2de grootste oorsaak............
 

Offline Brandt

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 1 times
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #35 on: September 15, 2011, 09:36:55 am »
Lekker man, die mense sal ook se "Kyk daai mal fokker, hy is al klaar gefok en hy is nog steeds op 'n bike".. :imaposer:
 

Offline Baches

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 1,626
  • Thanked: 11 times
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #36 on: September 15, 2011, 09:45:48 am »
baie mooi !!
KTM 1290 Super Adventure R
KTM 500 EXC
KTM 690 Enduro R
 

Offline MDT

Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #37 on: September 15, 2011, 10:49:25 am »
Kola ek en jy moet n groep foto neem. ek het daai selfde oukie aan. nogals ongemaklik om te ry met die ding. want myne se bend is nie so lekker gestel soos jou nie so kannie lekke my been op die footpeg kry nie
 

Kola?

  • Guest
Re: 'n Mens kan ook net SO lank wag...
« Reply #38 on: September 15, 2011, 11:06:49 am »
Quote
Ek sien jy het ok vergeet om die regte boots (full ATGATT) aan te trek  :mwink:
Die boots werk nie so lekker saam met die verdomde hoenderstelasie om my been nie.

Quote
Kola ek en jy moet n groep foto neem. ek het daai selfde oukie aan. nogals ongemaklik om te ry met die ding. want myne se bend is nie so lekker gestel soos jou nie so kannie lekke my been op die footpeg kry nie
Ek is nou al mooi gatvol vir die storie, maar darem bly dat ek my been genoeg kan buig - en dan is dit nog color coded met die bike ook  :thumleft: :imaposer: