Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: F800GS Wheelie in second gear?  (Read 14714 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #20 on: September 18, 2011, 10:13:32 am »
Remy, ek het al die 800 probeer wheelie en ook my gat af gesukkel in 2de. Probeer bietjie verder agtertoe sit, dit maak groot verskil.
PM dalk vir Backwheelbandit hier opie forum. Ek weet hy wheelie sy 800 laat dit klap. Hy sal jou moontlik die geheim vir die 800 kan gee.
En op hele ander trant, kan jy kleiner voor sprocket opsit, dit behoort baie te help. Gearing maak moerse verskil met wheelies.
Hou ons op hoogte.
Bus
Maak soos Dr Phil s: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline Remy

  • Iron Rider
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,055
  • Iron Rider
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #21 on: September 19, 2011, 12:38:50 pm »
Het die PM gestuur wag nou maar vir die GURU advise  :thumleft:

Take what you can, give nothing back.
1981 YZ 80 Sold
1982 GSX 250 Sold
1985 MBX 50 Sold 1978 CB 550 Sold 1984 GSX 750 Sold 2006 CBR 600 RR Sold 2009 TRX 400 Present 2007 XL883 Sportster Sold 2009 F800GS Sold 1984 XR 500 RE Present
 

Offline Smittie Weskus

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 300
  • Thanked: 3 times
  • Cool Bananas!!
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #22 on: September 19, 2011, 01:09:15 pm »
Clutch hom!, Ek is glad nie 'n ekspert nie, maar wat werk vir my met die KTM is tweede rat, 'n lekker groot hand vol clutch, die adv. bikes se krag le mos omtrent almal in die mid range, 3500rpm, dan spring hy sommer na daar waar jy hom wil he, wees net reg vir hom as hy kom. Het al 'n paar DVD's gekyk oor wheelie, 2de rat is baie meer stable as 1ste rat se hulle en dan sprocketing, verander daai voor sprocket met 'n tant, jy kan dan lekker oefen en dan weer later die standard terug sit.

Moet nie bang wees om te val nie, jy val net tot op die grond! >:D

Ek sukkel weer om ratte te wissel in die wheelie, daar gaan niks van daai KTM se ratkas oor wees soos dit nou aan gaan nie.
 

Offline Remy

  • Iron Rider
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,055
  • Iron Rider
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #23 on: September 19, 2011, 01:13:57 pm »
 :ricky: Lyk my die Wheelie is n ewil

Take what you can, give nothing back.
1981 YZ 80 Sold
1982 GSX 250 Sold
1985 MBX 50 Sold 1978 CB 550 Sold 1984 GSX 750 Sold 2006 CBR 600 RR Sold 2009 TRX 400 Present 2007 XL883 Sportster Sold 2009 F800GS Sold 1984 XR 500 RE Present
 

Offline Pote

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,269
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #24 on: September 19, 2011, 01:24:36 pm »
Het die PM gestuur wag nou maar vir die GURU advise  :thumleft:
bring jou 800 die Vrydag na Kriges, Bus sal nie omgee om seker weer te probeer nie   >:D
 

Offline Remy

  • Iron Rider
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,055
  • Iron Rider
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #25 on: September 19, 2011, 01:27:24 pm »
Het die PM gestuur wag nou maar vir die GURU advise  :thumleft:
bring jou 800 die Vrydag na Kriges, Bus sal nie omgee om seker weer te probeer nie   >:D

Hah ek sal ma self my 800 proebeer dankie  :biggrin: wag net vir die ding om nou uit die diens te kom   :patch:

Take what you can, give nothing back.
1981 YZ 80 Sold
1982 GSX 250 Sold
1985 MBX 50 Sold 1978 CB 550 Sold 1984 GSX 750 Sold 2006 CBR 600 RR Sold 2009 TRX 400 Present 2007 XL883 Sportster Sold 2009 F800GS Sold 1984 XR 500 RE Present
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #26 on: September 19, 2011, 01:41:08 pm »
Smittie, die GS is 'n baie makker perd as die SE...

Maar ek stem saam, die maklikste sal wees om die gearing aan te pas in die leerproses
Maak soos Dr Phil s: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline Remy

  • Iron Rider
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,055
  • Iron Rider
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #27 on: September 21, 2011, 11:38:15 am »
 :'( still no reply or luck lifting it in second guess I will have to try clutching it  :xxbah:

Take what you can, give nothing back.
1981 YZ 80 Sold
1982 GSX 250 Sold
1985 MBX 50 Sold 1978 CB 550 Sold 1984 GSX 750 Sold 2006 CBR 600 RR Sold 2009 TRX 400 Present 2007 XL883 Sportster Sold 2009 F800GS Sold 1984 XR 500 RE Present
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #28 on: September 21, 2011, 11:43:42 am »
Have you tried sitting further back?
Another more risky way is to stand on the pillion pegs and see what happens...
Maak soos Dr Phil s: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline Pote

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,269
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #29 on: September 21, 2011, 11:44:10 am »
:'( still no reply or luck lifting it in second guess I will have to try clutching it  :xxbah:
bring hom Kriges toe, daar sal genoeg advies vir jou wees na so paar biere...
 

Offline Remy

  • Iron Rider
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,055
  • Iron Rider
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #30 on: September 21, 2011, 11:59:09 am »
Ja ek sit op die pillion se seat al  ???

Lyk my julle wil my gesuip maak en dan advies gee

Take what you can, give nothing back.
1981 YZ 80 Sold
1982 GSX 250 Sold
1985 MBX 50 Sold 1978 CB 550 Sold 1984 GSX 750 Sold 2006 CBR 600 RR Sold 2009 TRX 400 Present 2007 XL883 Sportster Sold 2009 F800GS Sold 1984 XR 500 RE Present
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #31 on: September 21, 2011, 12:01:20 pm »
Hehehe...
Ja, dan is wheelies op hulle lekkerste

:laughing7:

Ek dink regtig jy moet dalk na daai voorste sprocket kyk...
Maak soos Dr Phil s: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline Remy

  • Iron Rider
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,055
  • Iron Rider
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #32 on: September 21, 2011, 12:22:34 pm »
Wat is n goeie sprocket Kom-binne-hasie?

Take what you can, give nothing back.
1981 YZ 80 Sold
1982 GSX 250 Sold
1985 MBX 50 Sold 1978 CB 550 Sold 1984 GSX 750 Sold 2006 CBR 600 RR Sold 2009 TRX 400 Present 2007 XL883 Sportster Sold 2009 F800GS Sold 1984 XR 500 RE Present
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #33 on: September 21, 2011, 12:37:59 pm »
Maklikste antwoord is om 1 tand kleiner te gaan voor. Dan hoef jy nie te worry oor ketting lengte etc nie. Miskien hou jy genoeg daarvan om dit op te hou. Dit gaan obviously jou cruising revs lig, maar jou trekkrag deur die ratte verbeter.
Hang natuurlik af of daar kleiner voor sprockets beskikbaar is  vir die 800.
Maak soos Dr Phil s: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #34 on: September 21, 2011, 04:02:21 pm »
Ek het 'n 16 front sprocket op en optel in 2de is nie 'n probleem nie, as die revs reg is selfs in 3de, veral oor 'n speedbump...Jy boet bietjie top-end in maar op die 800 hardloop die fiets uit krag uit voordat dit uit revs hardloop so die fiets trek heelwat beter.. 190km/h gemaklik tot teen redline!
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline bonova

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,130
  • Thanked: 1 times
  • Get busy living or get busy dying
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #35 on: September 21, 2011, 04:11:40 pm »
I loved wheelying my 800. the way i did it was picking it up in 1st and changing to second once up. it's easier than u think, and saves the clutch, cause i found in second that i had to either clutch it or pull like hell!

If u looking at the rev counter, u looking in the wrong place  ;) ... look for taxi's rather!!!  :biggrin:
BMW F650 DAKAR ; BMW 650 X-Challenge ; YAMAHA 660 TENERE ; BMW 800 GS KTM 200EXC. Now - KTM 950 Adventure S, KTM 250 XC-W and BMW 450 Rally

if u are interested in something no matter what it is, go at it full speed ahead, luke warm is no good, hot is no good either, white hot and passionate is the only thing to be...
 

Offline Remy

  • Iron Rider
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,055
  • Iron Rider
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #36 on: September 21, 2011, 04:28:53 pm »
 :thumleft: Dankie ouens sal bietjie kyk

Ek wheelie nie wa taxi's kinders of velkro voor my kan in hardloop ni

Take what you can, give nothing back.
1981 YZ 80 Sold
1982 GSX 250 Sold
1985 MBX 50 Sold 1978 CB 550 Sold 1984 GSX 750 Sold 2006 CBR 600 RR Sold 2009 TRX 400 Present 2007 XL883 Sportster Sold 2009 F800GS Sold 1984 XR 500 RE Present
 

Offline Stoetbul

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #37 on: September 21, 2011, 04:32:24 pm »
:thumleft: Dankie ouens sal bietjie kyk

Ek wheelie nie wa taxi's kinders of velkro voor my kan in hardloop ni
Remy,gooi my 'n PM dan ry jy met daai fiets tot by my innie Paarl in. Ons vat my fiets,jy ry langs my en kyk wat ek doen en try dit op joune. Wat vir die 1 werk,werk nie altyd vir die ander nie,maar die prinsiep bly dieselfde.
Jy sal dit gouer onder die knie kry as jy sien wat iemand anders doen.  :thumleft:
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,078
  • Thanked: 55 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #38 on: September 21, 2011, 04:34:14 pm »
Is daar 'n wheelie machine in Slaapstad ?




02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline Pote

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,269
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #39 on: September 21, 2011, 04:35:18 pm »
:thumleft: Dankie ouens sal bietjie kyk

Ek wheelie nie wa taxi's kinders of velkro voor my kan in hardloop ni
en passop as daar 'n cast iron in die voertuig is