Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: F800GS Wheelie in second gear?  (Read 14686 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #40 on: September 21, 2011, 06:03:10 pm »
Ek het 'n 16 front sprocket op en optel in 2de is nie 'n probleem nie, as die revs reg is selfs in 3de, veral oor 'n speedbump...Jy boet bietjie top-end in maar op die 800 hardloop die fiets uit krag uit voordat dit uit revs hardloop so die fiets trek heelwat beter.. 190km/h gemaklik tot teen redline!

Da het jy dit nou uit die perd se bek uit!

Ek dink jy moet die sprocket doen en dan vir Stootie gan kuier. Ek sal saamkom met Ů kampstoel en bier.

:evil6:
Maak soos Dr Phil sÍ: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 
Offline Moondog

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,093
  • Thanked: 3 times
  • AKA : Tony
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #41 on: September 21, 2011, 06:10:23 pm »
Ek het 'n 16 front sprocket op en optel in 2de is nie 'n probleem nie, as die revs reg is selfs in 3de, veral oor 'n speedbump...Jy boet bietjie top-end in maar op die 800 hardloop die fiets uit krag uit voordat dit uit revs hardloop so die fiets trek heelwat beter.. 190km/h gemaklik tot teen redline!

Da het jy dit nou uit die perd se bek uit!

Ek dink jy moet die sprocket doen en dan vir Stootie gan kuier. Ek sal saamkom met Ů kampstoel en bier.

:evil6:

En 'n kamera!
Life is tough - get a helmet!
 
Offline backwheelbandit

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 813
  • Thanked: 1 times
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #42 on: September 21, 2011, 07:30:46 pm »
thanks for the recommendation Bus.  :laughing4:

im a first gear wheelie person, only ever got the GS up in second by standing and loading the front ...

saying that, my GS has just eaten another clutch  >:( >:( >:( >:(   4500km ....WTF, hopefully its a fault. I've wheelied every bike i have ever owned and never had clutch issues.

KTM 1190 Adventure
 
Offline Remy

  • Iron Rider
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,055
  • Iron Rider
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #43 on: September 26, 2011, 07:53:08 am »
ek kort n wheelie machine het my quad amper die naweek omged*nder net omdat my throtle control kak is  :patch:

Take what you can, give nothing back.
1981 YZ 80 Sold
1982 GSX 250 Sold
1985 MBX 50 Sold 1978 CB 550 Sold 1984 GSX 750 Sold 2006 CBR 600 RR Sold 2009 TRX 400 Present 2007 XL883 Sportster Sold 2009 F800GS Sold 1984 XR 500 RE Present
 
Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,817
  • Thanked: 65 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #44 on: October 13, 2011, 10:39:09 am »
Het jy al 'n Accelerator Module probeer? Dit verminder die throttle sensitiwiteit en gee meer krag. My fiets was maar pap onder 4000rpm. Die AM het dit verander - trek baie lekker as jy die oor draai. Van die 1200GS ryers het al gesÍ dat hulle makliker wheelie met 'n AM.
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 
Offline Andre.Bike

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 499
  • Thanked: 1 times
  • BMW R1200GS Adventure LC
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #45 on: January 05, 2012, 09:34:53 am »
Remy, ek het die acc module gehad met n volle Remus sisteem op die 800 en kon ook net die bike in eerst rat gelig kry. Het dit ook net gedoen tot die revs uithardloop en kon hom nooit op balancing point hou nie - te farking bang. Het my gat al lelik vroeer jare met my RZ50 gesien. Ek sal dink dat as jy die voorste sprocket verander sal dit baie help. Wees maar net versigtag - dit pad is nie van spons gemaak nie. My GSA lig maklik in tweede, maar ek hou hom ook nie daar vir te lank nie. Het al amper my gat so n slag of wat gesien, maar dit in farking lekker as jy so n ent in die lug was. Die regte manier is seker om na n ou te gaan wat kan weelie dat hy jou so n paar pointers gee.  :)
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away. The only person that is with us our entire life, is ourselves-be ALIVE while you are alive. :-)
2017 Bmw R1200 GSA LC, 2014 Bmw R1200GSA LC(Sold)
2011 Bmw R1200GSA(sold), Honda CRF 450R(sold)
2010 Bmw F800GS(sold)
2009 F650 Dakar(sold) 1984 RZ50(sold)1999 PE175(sold)
 
Offline Dwerg

Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #46 on: January 05, 2012, 09:56:09 am »
Daar het ander dag 'n ou voor my gery op lynwood weg. 800GS met 'n Vrystaat nommerplaat en hy het shorts en t-shirt aangehad. Hy het die bike in tweede tot by die balance punt opgetel en hom daar gehou vir 'n goeie stuk tot hy op die N1 opgedraai het. Daars darem min dinge so mooi soos 'n goeie wheelie. Ek kan net in eerste rat tot die revs uithardloop  :ricky:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline donovan paton

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 933
  • Thanked: 1 times
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #47 on: January 05, 2012, 10:25:41 am »
Easy way to practice, find a bump in the road, find a comfortable speed, as you hit the bump slip the clutch, pull a bit on the bars and it will lift. I can get my KLr to lift in 3rd if I get it just right. Just don't pull morsa hard on the bars, you will kak yourself if you loose your grip.
first bike, XR200R 19??
YZ125 1988
KTM200 2001
YZ250 2008
KLR650 2007 next bike super tenera (dont tell the wife)
 
Offline Dwerg

Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #48 on: April 11, 2013, 03:53:20 pm »
Revive...

Begin nou vir die eerste keer my 800 wheelie. Die toe oop ding lig glad nie. Kry hom net op lae revs in eerste met clutch gelig. Nog te bang om te probeer ratte verander. Het iemand anders al vordering gemaak?
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline jeandrep

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 409
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #49 on: April 11, 2013, 08:31:04 pm »
Ek sukkel net so met die 800. Ek kon my KLR in 2de oplig, maar kry nie eers die 800 op gelig in 1ste nie. Hoe lig julle in eerste? Maak net oop :)
 
Offline WP

Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #50 on: April 12, 2013, 08:56:04 am »
Ek het van 'n ou wat kan wheelie gehoor jy lig hom in eerste, en sodra hy begin lig sit jy hom oor 2de toe en speel van daar af verder... :ricky:

Ek kan lekker wheelie met my 250 2 stroke, en ek moet se die oefening op die klein bike help baie met die groter bikes...
 
Offline Dwerg

Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #51 on: April 12, 2013, 09:31:12 am »
Ek het van 'n ou wat kan wheelie gehoor jy lig hom in eerste, en sodra hy begin lig sit jy hom oor 2de toe en speel van daar af verder... :ricky:

Ek kan lekker wheelie met my 250 2 stroke, en ek moet se die oefening op die klein bike help baie met die groter bikes...

Yip as mens hom clutch op lae revs in eerste sping hy mooi op. Eks net nog besig om dit gewoond te raak met die agter briek storie voor ek die ratte storie probeer  :P

Eks besig om te soek vir 'n plastic want as dinge verkeerd gaan met sulke goed is dit darem bietjie cheaper
« Last Edit: April 12, 2013, 09:31:33 am by Dwerg »
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline WP

Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #52 on: April 12, 2013, 10:28:25 am »
Ek het van 'n ou wat kan wheelie gehoor jy lig hom in eerste, en sodra hy begin lig sit jy hom oor 2de toe en speel van daar af verder... :ricky:

Ek kan lekker wheelie met my 250 2 stroke, en ek moet se die oefening op die klein bike help baie met die groter bikes...

Yip as mens hom clutch op lae revs in eerste sping hy mooi op. Eks net nog besig om dit gewoond te raak met die agter briek storie voor ek die ratte storie probeer  :P

Eks besig om te soek vir 'n plastic want as dinge verkeerd gaan met sulke goed is dit darem bietjie cheaper

Die wortel wil mos syne smous...

Nevermind cheaper, ek het myne geflip nou die dag teen 'n redelike spoed, het net die bike gesoek, opgetel en verder gery...
 
Offline Dwerg

Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #53 on: April 12, 2013, 10:30:39 am »

Eks tempted vir syne maar ek soek 2 stroke eintlik. Eerste prys is 'n 200
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline Tman21

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,177
  • Thanked: 16 times
  • The I was like braaaap!
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #54 on: June 20, 2013, 07:15:33 am »
Ekt my bike nou al 3 keer gery, die oop toe werk te lekker en kon so paar keer eerste rat klaar maak mt voorwiel ini lug maar di revs tel nog biki vinnig op. ek dink ek het n comfort seat of iets so dis biki moeilik om terug te skyf, maar soos wat ek die krag gage sal die optel in 1ste en 2de toe sit die beste en maklikeste wees!
Dames, se my wat jou naam is . . .
 
Offline w@nted

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 642
  • Thanked: 31 times
  • Ride to Work and Work to ride...
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #55 on: June 20, 2013, 07:29:57 am »
Ekt my bike nou al 3 keer gery, die oop toe werk te lekker en kon so paar keer eerste rat klaar maak mt voorwiel ini lug maar di revs tel nog biki vinnig op. ek dink ek het n comfort seat of iets so dis biki moeilik om terug te skyf, maar soos wat ek die krag gage sal die optel in 1ste en 2de toe sit die beste en maklikeste wees!

Se my maar net as jy wil ontslae raak van die comfort seat...Om gemakliker te kan wheelie  :deal:
Bikes: Honda CB1, Yamaha XT660R, BMW F800GS, BMW R1200GS DOHC, BMW R1200GS LC Trophy edition, Husqvarna 701 Enduro
 
Offline Pom17

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,692
  • Thanked: 12 times
  • Cobus van der Merwe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #56 on: June 20, 2013, 08:12:05 am »
Ekt my bike nou al 3 keer gery, die oop toe werk te lekker en kon so paar keer eerste rat klaar maak mt voorwiel ini lug maar di revs tel nog biki vinnig op. ek dink ek het n comfort seat of iets so dis biki moeilik om terug te skyf, maar soos wat ek die krag gage sal die optel in 1ste en 2de toe sit die beste en maklikeste wees!

Se my maar net as jy wil ontslae raak van die comfort seat...Om gemakliker te kan wheelie  :deal:

If its the seat in the ppic its not a comfort seat but a lower seat, same as the standard seat but it has the dip to lower it. The lower seat is nice for us shorties but the comfort seat is truly a next level of comfortable compared to the lower and standard seat. It also has the dip but is wider

Offline Tman21

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,177
  • Thanked: 16 times
  • The I was like braaaap!
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #57 on: June 20, 2013, 08:34:12 am »
Ahaa! Thanx, yes indeed I have a lowered seat, and coming of a plastic and a SV1000 its a comfort seat to me :ricky:!
Thanx for clarification tho! :thumleft:
Dames, se my wat jou naam is . . .
 
Offline Wit Roftie

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 158
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #58 on: July 25, 2013, 04:19:29 pm »
Hoe gaan dit nou Remy?

Al gevorder met die probleem?
Loser's always whine about their best, winners go home and f**k the prom queen!
 
Offline Wit Roftie

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 158
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #59 on: July 30, 2013, 03:59:59 pm »
Het julle nou maar opgegee?
Loser's always whine about their best, winners go home and f**k the prom queen!