Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: F800GS Wheelie in second gear?  (Read 14712 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tman21

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,177
  • Thanked: 16 times
  • The I was like braaaap!
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #60 on: July 30, 2013, 04:36:53 pm »
Het hom al op gekry in 2de, maar jy moet hard werk om hom op te kry en hy lig redelik vinnig.
Eerste rat het ek hom amper op balance point maar nou wil ek by julle weet???
Hoe die ford sien jy voor jo as daai centre console voor jo is? Ek try aan die kant verby kyk maar dt trek my biki skeef!
Dames, se my wat jou naam is . . .
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,078
  • Thanked: 55 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #61 on: July 30, 2013, 05:07:46 pm »
Het hom al op gekry in 2de, maar jy moet hard werk om hom op te kry en hy lig redelik vinnig.
Eerste rat het ek hom amper op balance point maar nou wil ek by julle weet???
Hoe die ford sien jy voor jo as daai centre console voor jo is? Ek try aan die kant verby kyk maar dt trek my biki skeef!

Ek sit bietjie 'off centre' sodat ek langs die tenk verby kan loer sonder dat hy skeef trek.

Op die 1200 is die beste plek om tussen die indicator en die BMW badge deur te loer, maar jy moet seker maak voor jy hom lig daar's geen moontlike verassings aan die ander kant as waar jy kyk nie, want jy is totaal blind aan daardie kant wanneer die voorwiel in die lug is.

02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline Tman21

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,177
  • Thanked: 16 times
  • The I was like braaaap!
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #62 on: July 30, 2013, 06:36:39 pm »
Daar het ander dag 'n ou voor my gery op lynwood weg. 800GS met 'n Vrystaat nommerplaat en hy het shorts en t-shirt aangehad. Hy het die bike in tweede tot by die balance punt opgetel en hom daar gehou vir 'n goeie stuk tot hy op die N1 opgedraai het. Daars darem min dinge so mooi soos 'n goeie wheelie. Ek kan net in eerste rat tot die revs uithardloop  :ricky:

Het daai GS soos myne gelyk? :biggrin:
Ek het nou 'n GP plate maar ek ry nogsteeds rond hier in die Ooste met plakkies en my PT shorts!
My redenasie van so 'n kaalgat wheelie is dat ek gaan nie veel pyn voel as ek dink aan die skade op my bike as die poef die waaier tref! :pottytrain5:
Dames, se my wat jou naam is . . .
 

Offline Dwerg

Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #63 on: July 30, 2013, 06:43:39 pm »
Daar het ander dag 'n ou voor my gery op lynwood weg. 800GS met 'n Vrystaat nommerplaat en hy het shorts en t-shirt aangehad. Hy het die bike in tweede tot by die balance punt opgetel en hom daar gehou vir 'n goeie stuk tot hy op die N1 opgedraai het. Daars darem min dinge so mooi soos 'n goeie wheelie. Ek kan net in eerste rat tot die revs uithardloop  :ricky:

Het daai GS soos myne gelyk? :biggrin:
Ek het nou 'n GP plate maar ek ry nogsteeds rond hier in die Ooste met plakkies en my PT shorts!
My redenasie van so 'n kaalgat wheelie is dat ek gaan nie veel pyn voel as ek dink aan die skade op my bike as die poef die waaier tref! :pottytrain5:

Hoe lank het jy al jou gs?
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Tman21

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,177
  • Thanked: 16 times
  • The I was like braaaap!
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #64 on: July 30, 2013, 06:50:59 pm »
Ekt gou op my online banking gaan loer, ek het haar die 6de Junie gan haal!
Dames, se my wat jou naam is . . .
 

Offline Remy

  • Iron Rider
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,055
  • Iron Rider
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #65 on: September 16, 2013, 08:40:18 pm »
brag julle???? :patch:

Take what you can, give nothing back.
1981 YZ 80 Sold
1982 GSX 250 Sold
1985 MBX 50 Sold 1978 CB 550 Sold 1984 GSX 750 Sold 2006 CBR 600 RR Sold 2009 TRX 400 Present 2007 XL883 Sportster Sold 2009 F800GS Sold 1984 XR 500 RE Present
 

Offline Jaaks

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 190
  • Thanked: 1 times
  • The best weekends are rough muddy ones!
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #66 on: September 27, 2013, 02:06:47 pm »
Wie gaan vi ons 'n "wheely" klas reel ?
2008 Suzuki Vstrom DL 650 (Sold)
2010 Ducati Monster
2012 BMW F800GS (Recently Acquired)
 

Offline Bligw

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 358
  • Thanked: 2 times
  • Can't stop smiling
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #67 on: September 28, 2013, 07:30:29 pm »
My bike nou twee weke. Geniet dit verskriklik maar dink nie ek moet nou al try wheelie nie. Nie bang ek val nie maar eerder vir my snot klap van my vrou 
 

Offline DirtHound

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 946
  • Thanked: 2 times
  • If you don't know Jesus, don't die!
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #68 on: September 28, 2013, 08:05:11 pm »
To you okes who wheelie your bikes on 1st, I'm sure you'll feel a bit more comfortable starting in a higher gear with a slight dip of the clutch.
I only lift the front wheel in 3rd - it feels so much safer. Wheel comes gradually up, not like in first or second where the front "explodes" from the ground.
3rd also lets you ride on the back wheel longer before you need to shift. I'm not comfortable enough yet to shift with the front wheel in the air. Perhaps that will change in time.

Best advice is to practice, practice practice.
Previous bikes: '81 XR500;   CBR400 NC23;   '85 XR600;   '97 VTR1000;   '91 KDX200;   '85 XR600;   '97 XR600   :paw:
Current:  '01 XR650R; '06 CTX200
PE to Cape Town on the XR  |  XR Pigfest  |  Anniversary ride - Old Houw Hoek Pass
 

Offline G Steyn

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 188
  • Never ride faster than your guardian angel can fly
Re: Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #69 on: September 28, 2013, 08:15:49 pm »
Daar is nie 'n manier dat daai GS van my gaan lig in 3de nie.

My WR450 is 'n ander storie......

Die GS800 het nogals heelwat oorreding nodig om in eerste op te tel.

Persoonlik voel ek, gebruik die ratkas soos dit veronderstel is. Tel op in eerste, tweede, derde, ens.

Dit voel my mens trek die fiets deur deur te probeer optel in tweede, ens....
True LOVE is when you love someone nearly as much as your bike !!!!
 

Offline Pom17

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,692
  • Thanked: 12 times
  • Cobus van der Merwe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #70 on: September 29, 2013, 08:44:44 am »
The 800GS can't lift in 3rd. I don't think it will lift even if you have a fat wife sitting on your top box with a car battery inside accelerating on an incline while popping the clutch
 

Offline jeandrep

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 409
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #71 on: September 29, 2013, 07:22:05 pm »
I have tried in second as well. I manage to lift the wheel in first gear by slipping the clutch. No luck in second yet.
 

Offline jeandrep

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 409
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #72 on: December 13, 2013, 03:29:35 pm »
Any progress anybody. Getting better in first when slipping the clutch. I can get it to balance point quite easy now, but to keep it there, thats the problem :).

Does anybody have some new tips for second gear?
 

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,818
  • Thanked: 65 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #73 on: May 28, 2014, 05:54:21 pm »
On a recent gravel road trip from Cape Town to the Eastern Cape, fully laden with pillion and ASC off I lifted the front unintentionally in 3rd at 80km/h+ while passing a car on Bains Kloof. It was a proper but unintended wheelie past slower traffic. My sister's son aged 18 - pillion - enjoyed it the most :pot:
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #74 on: May 28, 2014, 06:08:32 pm »
Hoe dik is daai laaitie?

:oscar:
Maak soos Dr Phil sÍ: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,375
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #75 on: May 28, 2014, 06:45:52 pm »
 :spitcoffee: :imaposer: Wat gaan aan ek sien nie een Tiger 800 responce nie, ek dink die 800 xc behoort gou te kan wheelie in tweede as ek na die groote van die agterste sprokket kyk.
Nee, ek willie wheelie nie, eks te bang dit gaan my 'n klomp geld kos in die leer proses.  :sip:
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,818
  • Thanked: 65 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #76 on: June 02, 2014, 08:45:44 am »
Hoe dik is daai laaitie?

:oscar:
Nee - hy is lig. Weeg maar 65kg :-\
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #77 on: June 02, 2014, 08:50:10 am »
Hehehe... Ek skeer sommer gek.

Het ook al amper geflip met iemand agter op.

Die centre of gravity skuif redelik ver agtertoe en is goeie vermaak as jy nie daarvoor beplan nie.

 ;)
Maak soos Dr Phil sÍ: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline Lommies

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,552
  • Thanked: 24 times
  • Previously, the artist known as ArsŤne Lupin
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #78 on: June 02, 2014, 09:48:14 am »
Hehehe... Ek skeer sommer gek.

Het ook al amper geflip met iemand agter op.

Die centre of gravity skuif redelik ver agtertoe en is goeie vermaak as jy nie daarvoor beplan nie.

 ;)

volgende rally bash, dan kyk ons bietjie of my 800 2up kan voorwiel lig  :imaposer:
Vertel my, hoe laat kry die Stormers op hulle moer teen die Chiefs vandag?
Final score: Stormers  34-26 Chiefs
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: F800GS Wheelie in second gear?
« Reply #79 on: June 02, 2014, 09:52:27 am »
Jy alleen tel mos as 2up, so laat ons mar weet...

:evil6:
Maak soos Dr Phil sÍ: "Hou op om 'n do0s te wees..."