F800GS Wheelie in second gear?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Remy

Race Dog
Joined
Jan 13, 2010
Messages
1,055
Reaction score
0
Location
Worcester
Bike
BMW F800GS
AAAARRRRRRGGGGGGHHHHHH Ek kry nie my fiets gelig in 2de rat nie  :'(
Ek wheelie ni honderde meters nie ek hou net da van om hom nou en dan te lig en dan weer neer te sit dis maklik in eerste ek gee gas en maak toe op 4.5k refs en maak weer oop en dan lig hy maar ek kry dit nie in 2de nie

Moet ek die ding double clutch? en as ja op watse refs help biethie uit asb
 
Top