Doringboom
Race Dog
Is daar enige ander "plane spotters" hier? Wys bietjie julle baaik-en-vliegmasjien kiekies. Ek was vanoggend daar langs O R Tambo se grensheining. Hier aan die oostekant is daar nogal 'n gawe uitkykplekkie. Mensig! Hierdie A380 is darem 'n MOERSE masjien :thumleft: