Bosch spark plug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tribes

Race Dog
WD Supporter
Joined
Jul 21, 2011
Messages
941
Reaction score
8
Location
Victoria West
Bike
KTM 1190 Adventure
Kan ek Bosch se XR 2CS plugs in my 2004 dakar (twin spark) gebruik? Dit vergelyk met NGK se DR 8ES, en nie met die DR 8EB van die manual aanbeveel nie. Watter invloed kan vekeerde plugs hê?
 
Top