Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The WildDog trucking thread  (Read 20028 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,050
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1160 on: September 13, 2017, 09:54:30 am »
In 36 jaar het ek eintlik nog net een slegte lorrie gehad, 'n Freightliner 440.

Die Volvo's maak mooi.
Wat het die Freightliner gedoen of nie gedoen nie J?



Kan dan net die Detroit wees, die CAT 440 was glad nie imo sleg nie :thumleft:

As jy hubseels en cab mountings aanmekaar wil betaal voor koop Freightliners :imaposer:
Transporter dis mos 100% dieselfde trok net die engines verskil of hoe?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline The TRANSPORTER

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,994
  • Thanked: 1 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1161 on: September 13, 2017, 10:23:22 am »
Jip selfde Meneer.

Sommiges het van die Detroits van gehou maar ander nie. Diens van Detroit op daai series 60 enjins was swak.

Maar ja vra wie het Freightliners en van die Swede en amper almal sal die Swede verkies.

Maar party hou van sukkel... :imaposer:
« Last Edit: September 13, 2017, 10:27:04 am by The TRANSPORTER »
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,050
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1162 on: September 13, 2017, 10:34:37 am »
Junior Smith van Lutzville het jare terug begin US trokke invoer. Hy het hulle daar gaan koop. Toe loop hy baie Nam toe en soms moes van daai trokke Zim toe om botter te gaan laai. Een van die drywers vertel my op daai slegte paaie oos van Rundu het die pop rivets wat uitgeval het op die vloer onder jou voete gelÍ.!! :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline JacquesM

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,436
  • Thanked: 1 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1163 on: September 13, 2017, 09:52:37 pm »
In 36 jaar het ek eintlik nog net een slegte lorrie gehad, 'n Freightliner 440.


Ek jok bietjie. Op 'n stadium vra die kliŽnt of ek hulle vragmotors sal oorkoop. 'n Ou doen, want dan is hulle uit die pad.

Kry ek toe 'n Leyland Eland.

Eish...
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,050
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1164 on: September 13, 2017, 10:00:53 pm »
In 36 jaar het ek eintlik nog net een slegte lorrie gehad, 'n Freightliner 440.


Ek jok bietjie. Op 'n stadium vra die kliŽnt of ek hulle vragmotors sal oorkoop. 'n Ou doen, want dan is hulle uit die pad.

Kry ek toe 'n Leyland Eland.

Eish...
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

O liewe heiland dis n Leyland!!! :o :o :o

Ek het met daai goed gewerk by Nitrophoska. Rubbish uit die showroom. :deal:
« Last Edit: September 13, 2017, 10:01:16 pm by ChrisL - DUSTRIDERS »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za