Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The WildDog trucking thread  (Read 21677 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,422
  • Thanked: 32 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1160 on: September 13, 2017, 09:54:30 am »
In 36 jaar het ek eintlik nog net een slegte lorrie gehad, 'n Freightliner 440.

Die Volvo's maak mooi.
Wat het die Freightliner gedoen of nie gedoen nie J?



Kan dan net die Detroit wees, die CAT 440 was glad nie imo sleg nie :thumleft:

As jy hubseels en cab mountings aanmekaar wil betaal voor koop Freightliners :imaposer:
Transporter dis mos 100% dieselfde trok net die engines verskil of hoe?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline The TRANSPORTER

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,030
  • Thanked: 3 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1161 on: September 13, 2017, 10:23:22 am »
Jip selfde Meneer.

Sommiges het van die Detroits van gehou maar ander nie. Diens van Detroit op daai series 60 enjins was swak.

Maar ja vra wie het Freightliners en van die Swede en amper almal sal die Swede verkies.

Maar party hou van sukkel... :imaposer:
« Last Edit: September 13, 2017, 10:27:04 am by The TRANSPORTER »
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,422
  • Thanked: 32 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1162 on: September 13, 2017, 10:34:37 am »
Junior Smith van Lutzville het jare terug begin US trokke invoer. Hy het hulle daar gaan koop. Toe loop hy baie Nam toe en soms moes van daai trokke Zim toe om botter te gaan laai. Een van die drywers vertel my op daai slegte paaie oos van Rundu het die pop rivets wat uitgeval het op die vloer onder jou voete gelÍ.!! :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline JacquesM

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,454
  • Thanked: 5 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1163 on: September 13, 2017, 09:52:37 pm »
In 36 jaar het ek eintlik nog net een slegte lorrie gehad, 'n Freightliner 440.


Ek jok bietjie. Op 'n stadium vra die kliŽnt of ek hulle vragmotors sal oorkoop. 'n Ou doen, want dan is hulle uit die pad.

Kry ek toe 'n Leyland Eland.

Eish...
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,422
  • Thanked: 32 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1164 on: September 13, 2017, 10:00:53 pm »
In 36 jaar het ek eintlik nog net een slegte lorrie gehad, 'n Freightliner 440.


Ek jok bietjie. Op 'n stadium vra die kliŽnt of ek hulle vragmotors sal oorkoop. 'n Ou doen, want dan is hulle uit die pad.

Kry ek toe 'n Leyland Eland.

Eish...
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

O liewe heiland dis n Leyland!!! :o :o :o

Ek het met daai goed gewerk by Nitrophoska. Rubbish uit die showroom. :deal:
« Last Edit: September 13, 2017, 10:01:16 pm by ChrisL - DUSTRIDERS »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,422
  • Thanked: 32 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1165 on: September 27, 2017, 10:43:51 am »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline The TRANSPORTER

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,030
  • Thanked: 3 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1166 on: September 27, 2017, 12:44:16 pm »
Jip... die HD72.

Haal daai tappet cover af en draai hom om dan kry jy n Mitsubishi badge :thumleft:

Enjin presies dieselfde as die Mitsubishi/Fuso FE7-143's en basies soos die FE7-136.

Probleem was sy  ratkas, eerstes het met die cast iron boks uitgekom-die duiwel se kind daai, dink nou die lateres kom ook met aluminium bokse uit-hoop so want daai swart cast iron bokse was n swak skakel.

Sy slave cylinder sit nog buite die boks soos die Mitsu FE7-143's en nie soos die latere FE7-136 e nie.

Snaaks genoeg sy gear ratios is anders as die Mitsubishis en hardloop harder/vinniger as die Mitsubishis/Fuso's.

Groot probleem is Hyundai self, hoekom hul nie sy GVM ook lig na 7500 toe nie weet net hulle, daai 300kg maak n verskil al lyk dit gering veral met die heelwat weegbrue. Goed op diesel.

Nodeloos om te se my een was net te vinnig vir sy drywer en sy asem uitgeblaas by Magoebaskloof een nag...
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,422
  • Thanked: 32 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1167 on: September 27, 2017, 02:02:07 pm »
Nodeloos om te se my een was net te vinnig vir sy drywer en sy asem uitgeblaas by Magoebaskloof een nag...

Drywer se asem of die lorrie sn?!! :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline sidetrack

Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1168 on: September 27, 2017, 02:08:01 pm »
Tesla working on an all electric truck, self driven
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline The TRANSPORTER

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,030
  • Thanked: 3 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1169 on: September 27, 2017, 06:18:31 pm »
Nodeloos om te se my een was net te vinnig vir sy drywer en sy asem uitgeblaas by Magoebaskloof een nag...

Drywer se asem of die lorrie sn?!! :eek7:


Die trokkie sn. Hyt nie weer geloop daarna nie...

Daar by Tzaneen hospitaal aangekom toe sit hy net met n broek daar aan, hemp, baadjie, skoene de lot het verlore gegaan toe hy rol se die drywer my... :eek7: :ricky:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,422
  • Thanked: 32 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1170 on: September 27, 2017, 06:21:04 pm »
Daar by Tzaneen hospitaal aangekom

toe het hy nog nie seergekry nie? :peepwall: >:D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,716
    • View Profile
    • MegaPix Photography
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1171 on: October 26, 2017, 08:38:28 pm »
Is hier manne op die forum wat trokke en side tipper interlinks het wat sonder werk vir hulle sit?

Ek vra toestemming van die Admin Moderators dat ek hier dinge soos kontrakte vir die mense kan adverteer.
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Fourways, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline ExploreSA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 546
  • Thanked: 3 times
    • View Profile
    • www.gsrental.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1172 on: October 26, 2017, 10:11:01 pm »
Is hier manne op die forum wat trokke en side tipper interlinks het wat sonder werk vir hulle sit?

Ek vra toestemming van die Admin Moderators dat ek hier dinge soos kontrakte vir die mense kan adverteer.
Daar is baie vragmotors wat ledig staan in hierdie moeilike tye. So is daar ook baie ouens wat teer op hierdie siele deur nie te betaal vir diens gelewer nie.

Ek is seker jou verwysings sal welkom wees as hulle legit en eerbaar is.

Anders gaan jy jouself BAIE onpopulÍr maak

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

I live to please but don't always succeed
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,716
    • View Profile
    • MegaPix Photography
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1173 on: October 27, 2017, 07:14:25 pm »
Is hier manne op die forum wat trokke en side tipper interlinks het wat sonder werk vir hulle sit?

Ek vra toestemming van die Admin Moderators dat ek hier dinge soos kontrakte vir die mense kan adverteer.
Daar is baie vragmotors wat ledig staan in hierdie moeilike tye. So is daar ook baie ouens wat teer op hierdie siele deur nie te betaal vir diens gelewer nie.

Ek is seker jou verwysings sal welkom wees as hulle legit en eerbaar is.

Anders gaan jy jouself BAIE onpopulÍr maak

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

ek kan verskeie kontrakte kry agv my werk waar ek vloot bestuur toepas.

Ek soek trok met interlink side tipper kombinasie wat 34 ton graan kan vervoer.  ten miste 3 trokke

Ander kontrak is sand vervoer.  Kan meer se sodra ek meer weet
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Fourways, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline Manic

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Other
  • Posts: 15,298
  • Thanked: 8 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1174 on: October 30, 2017, 10:03:29 pm »
Ek sit self met baie Superlink werk. Ek het niks van my eie nie. Ek besit nie Superlinks nie. ek het net 1ton, 4ton en 8ton trokke.
Soos wat die mense kla daar is nie werk nie, so sukkel ek my gat af om trokke te kry om my werk te kan ry.
As ek hoor waarvoor die manne ry, en ek kyk wat ek betaal, is my tarief above average per vrag/per km.

So ek verstaan ook nou nie so lekker nie..........

As die WD ouens nie belangstel nie, miskien kan iemand my nommers supply van ander manne wat wel dit wil doen, want almal wat ek bel vir trokke, is te besig en kan my nie help nie  :thumleft:
1290 SAR
1290 SD-GT
 

Offline DirtRebell

Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1175 on: October 31, 2017, 07:24:56 am »
Ek sit self met baie Superlink werk. Ek het niks van my eie nie. Ek besit nie Superlinks nie. ek het net 1ton, 4ton en 8ton trokke.
Soos wat die mense kla daar is nie werk nie, so sukkel ek my gat af om trokke te kry om my werk te kan ry.
As ek hoor waarvoor die manne ry, en ek kyk wat ek betaal, is my tarief above average per vrag/per km.

So ek verstaan ook nou nie so lekker nie..........

As die WD ouens nie belangstel nie, miskien kan iemand my nommers supply van ander manne wat wel dit wil doen, want almal wat ek bel vir trokke, is te besig en kan my nie help nie  :thumleft:

Ek het my eerste trok, MAN 440et superlink taut gekoop, begin die week ry!
Het besluilt om te diversifiseer in boubedryf, wat ewig wisselend is, en met 'n goeie besigheids deal wat my pad gekruis het besluit om die plunge te maak en my hande so op die kantlyn in transport te waag.

Wat jy sÍ is presies wat ek ook elke dag hoor, daar is genoeg vragte daar buite om oor werk te bekommer.
 

Offline Manic

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Other
  • Posts: 15,298
  • Thanked: 8 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1176 on: October 31, 2017, 02:39:14 pm »
Daar is dik skelms in transport. Wees net wake up.
As een ou jou vat, sal jy nie weer opstaan nie.
1290 SAR
1290 SD-GT
 

Offline BFG

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,949
  • Thanked: 1 times
  • Ride- crash-fix-repeat
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1177 on: November 08, 2017, 09:52:09 am »
Not sure if I should put this here or in Jou Ma but I'm looking for a quote to get a stack of school furniture from JHB to Cape Town.
Who would be the best to talk to?
Thanks
 

Offline DirtRebell

Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1178 on: November 14, 2017, 04:46:18 pm »
Any dogs with super-link taut-liners looking for loads?
With our current contracts we need to fill another 5 spots.
Pm me details, best to discuss in person or via phone.
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,716
    • View Profile
    • MegaPix Photography
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1179 on: November 15, 2017, 09:40:05 am »
Calling all TRANSPORTERS

Are you in need of cash flow due to idle Truck and Trailer capacity? We as Bond Fleet have ready available contracts and a possible solution for you.

If you are able to transport 34 ton grain payloads inclusive of truck and interlink side tipper trailers, please contact me via PM.
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Fourways, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom