Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The WildDog trucking thread  (Read 25855 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,735
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
    • Kobus Schoeman Photography
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1200 on: February 05, 2018, 11:13:30 am »
Ek is beslis oortuig van die kwaliteit van die Trailord bo die SATB.

Ek kan ongelukkig nie kommentaar lewer oor die AFRIT link nie. Die taut liner wat ons het (Afrit) loop sorgeloos en kommervry, alhoewel hy nou nie heel dag en aldag gebruik word nie.

Om 'n nuwe AFRiT trailer te kry gaan maande vat.  Hulle het een moerse lang waglys.  Die meeste mense met wie ek gedeel het verkies AFRiT.
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Online fixit

Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1201 on: February 05, 2018, 07:01:27 pm »
Sorry for going off topic a bit here. I'm looking for a Eaton gear knob. Even if the thread is poked.
Want it for my man-cave. The bigger and meaner, the better  :biggrin:

Been looking for one for a while now? Anyone?
 

Offline JacquesM

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,483
  • Thanked: 10 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1202 on: February 13, 2018, 06:31:32 pm »
Ons het verlede week 'n mooi Afrit graan-link by 'n veiling raakgeloop.

Hy's nog mooi, kom sommer met lugspringe en allooivellings, vir 'n goeie prys.

Nou net bietjie deurkyk, dan kan hy aan die werk spring.

Ons is dankbaar.
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,735
  • Thanked: 2 times
    • View Profile
    • Kobus Schoeman Photography
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1203 on: February 14, 2018, 07:15:17 pm »
Ons het verlede week 'n mooi Afrit graan-link by 'n veiling raakgeloop.

Hy's nog mooi, kom sommer met lugspringe en allooivellings, vir 'n goeie prys.

Nou net bietjie deurkyk, dan kan hy aan die werk spring.

Ons is dankbaar.

Dis goeie nuus.  Sterkte vir julle
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline Bottervet

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 282
  • Do one thing every day that scares you.
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1204 on: March 05, 2018, 06:13:43 pm »
Sien nou eers dis bietjie stil hier. Sal darem graag vir ChrisL bietjie jaloers wil maak hier.
My rooi Petebilt wat ek laasjaar gery het en ek gaan terug oor 4 weke.
 

Offline Bottervet

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 282
  • Do one thing every day that scares you.
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1205 on: March 05, 2018, 06:17:17 pm »
Sorry sien nou eers my trokkie was bietjie vuil.,maar moet ook byvoeg dit was die laaste dag van oes.
Hier is nog twee wat eendag voor ons winkel gestaan en idle het.  (  Kyk daai "smoke stacks " )
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,313
  • Thanked: 8 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1206 on: March 05, 2018, 06:40:25 pm »
Daai slaap gedeelte is 'n bleddie woonstel!
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,657
  • Thanked: 109 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1207 on: March 05, 2018, 06:52:57 pm »
 Kyk daai "smoke stacks " )

Ai wat n vermorsing van staal :(
Ek het niks teen kezorste nie, maar hel daai is bietjie te veel.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,423
  • Thanked: 9 times
  • Die aai van Loeriesbaai
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1208 on: March 05, 2018, 08:37:41 pm »
Kyk daai "smoke stacks " )

Ai wat n vermorsing van staal :(
Ek het niks teen kezorste nie, maar hel daai is bietjie te veel.

Jyt hulle duidelik nog nie gehoor nie. Dit maak op vir die looks. Dis presies soos 'n 1190. Die dreuning maak ook op vir die aaklige looks.  :imaposer:
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,657
  • Thanked: 109 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1209 on: March 06, 2018, 12:31:29 am »
Kyk daai "smoke stacks " )

Ai wat n vermorsing van staal :(
Ek het niks teen kezorste nie, maar hel daai is bietjie te veel.

Jyt hulle duidelik nog nie gehoor nie. Dit maak op vir die looks. Dis presies soos 'n 1190. Die dreuning maak ook op vir die aaklige looks.  :imaposer:
Genoeg van hulle gehoor toe ek in die US was. Normaal is heel mooi en klink stunning maar die truck builds op tv maak dat die manne nou hoender ruk met die size van exhuasts. Bo n sekere size begin dit stupid lyk.
So by so kan hy klink soos hy wil maar hy gaan nog steeds nie mooier as n 142 of 143 klink nie. :deal: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bottervet

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 282
  • Do one thing every day that scares you.
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1210 on: March 06, 2018, 10:07:49 am »
Ek hoor jou Chris. Ek moet ook vir jou 'n foto stuur van Tamatie kissie soos ek die trok gedoop het. Wel dis waarop jy sit as jy agter die stuur is. Hehehe. Sy het " straight pipes" op.
Kyk as jy met 'n vol vrag en daai exhuast brakes laat jou so bietjie, bietjie kom.
 

Offline Bottervet

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 282
  • Do one thing every day that scares you.
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1211 on: March 06, 2018, 10:18:11 am »
Kyk gou die Freightliner en dan moes ek die trok nog gereverse het vir die ou. Hy kon nie met daai kalfie terug gestoot het om n draai nie. En dan sommer ook 'n foto van een van die kleiner boere daar.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,657
  • Thanked: 109 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1212 on: March 06, 2018, 11:18:35 am »
Bottervet daai kalfie kombinasie is n etter as hy n kort disselboom het. n Link is easy peasy teenoor daai kombinasie.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,593
  • Thanked: 44 times
  • DILLIGAF
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1213 on: March 06, 2018, 12:02:58 pm »
We have handled a few projects over the years, outside of the normal transport. Some of the more recent things we have done.
Just because your bachelors did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,657
  • Thanked: 109 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1214 on: March 06, 2018, 12:12:01 pm »
Cocky daai twee rooi masjiene katoenstropers of wat?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,593
  • Thanked: 44 times
  • DILLIGAF
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1215 on: March 06, 2018, 12:15:22 pm »
Cocky daai twee rooi masjiene katoenstropers of wat?
Yebo OOm Chris, ons het hulle in die hawe gelaai
Just because your bachelors did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,657
  • Thanked: 109 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1216 on: March 06, 2018, 12:18:06 pm »
Wat het daai skip geweeg? Wa gebou?
Mooi stukkie werk. :thumleft:
Bliksem daai props is seker baie werd by die scrapyard ouens.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,593
  • Thanked: 44 times
  • DILLIGAF
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1217 on: March 06, 2018, 12:25:59 pm »
Wat het daai skip geweeg? Wa gebou?
Mooi stukkie werk. :thumleft:
Bliksem daai props is seker baie werd by die scrapyard ouens.
In die Kaap gebou, nie seker van die prys nie, maar transport was net kort van n R1 milj
Just because your bachelors did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,657
  • Thanked: 109 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1218 on: March 06, 2018, 12:56:50 pm »
Wat het daai skip geweeg? Wa gebou?
Mooi stukkie werk. :thumleft:
Bliksem daai props is seker baie werd by die scrapyard ouens.
In die Kaap gebou, nie seker van die prys nie, maar transport was net kort van n R1 milj
Vannie Kaap af PE toe?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bottervet

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 282
  • Do one thing every day that scares you.
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1219 on: March 06, 2018, 02:31:58 pm »
 :peepwall: :peepwall: :peepwall: