Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The WildDog trucking thread  (Read 27492 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bottervet

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 282
  • Do one thing every day that scares you.
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1220 on: March 06, 2018, 03:09:49 pm »
Die grootste wat ek al in US gesien het was by 'n truckstop suid van ons. Kyk my trokkie staan net agter daar overload.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,824
  • Thanked: 122 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1221 on: March 06, 2018, 03:31:09 pm »
Lyk na die enjin gedeelte van n CAT myn dumptruck Vetbotter.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bottervet

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 282
  • Do one thing every day that scares you.
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1222 on: March 06, 2018, 06:58:32 pm »
Vir my ook so gelyk. Maar al daai wiele om dit te dra is rof.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,824
  • Thanked: 122 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1223 on: March 06, 2018, 10:14:39 pm »
Vir my ook so gelyk. Maar al daai wiele om dit te dra is rof.
Ag hulle ruk altyd die hoender daaikant Bottervet. Dis soos daai drie as tippers wat hulle het. Vir wat om tien kubiek sand mee te ry. Mors van tyres as jy my vra.
Die vier as wat in Europa gewild is maak meer sin.



MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dawid S

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 368
  • Thanked: 9 times
  • A Quad
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1224 on: March 07, 2018, 07:31:49 am »
"Die vier as wat in Europa gewild is maak meer sin."
Jou redenasie word skeef getrek deur die Scania badge!  >:D >:D
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,606
  • Thanked: 44 times
  • DILLIGAF
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1225 on: March 07, 2018, 08:00:33 am »
Lyk na die enjin gedeelte van n CAT myn dumptruck Vetbotter.
Just because your bachelors did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,824
  • Thanked: 122 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1226 on: March 07, 2018, 09:07:08 am »
"Die vier as wat in Europa gewild is maak meer sin."
Jou redenasie word skeef getrek deur die Scania badge!  >:D >:D
Nee man Dawid dissie gawe badge daai :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bottervet

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 282
  • Do one thing every day that scares you.
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1227 on: March 07, 2018, 10:12:26 am »
Praat van aste. Die lorrie by my eerste werk het 'n "hulp" as net voor die trek aste gehad en dan 'n drie as trailer en ons het wettig 38 ton op hom gelaai in Minot.
 

Offline Bottervet

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 282
  • Do one thing every day that scares you.
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1228 on: March 07, 2018, 10:17:53 am »
Hier is maar 'n foto wat baie algemeen in Amerika is. Daai spuit word nie eers vasgetrek nie. En jy ry jou water saam in daai plat wit tenke. en die groene voor.
En dan die volgende foto's is van 'n Peet wat my baas opgebou het om lande te spuit. En glo my ,hy werk. Gps en alles in. En ja hy hardloop 'n lekker spoed.
« Last Edit: March 07, 2018, 10:19:20 am by Bottervet »
 

Offline Mr D

Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1229 on: May 04, 2018, 11:32:55 am »
I feel I have to share the attached photo.

While going through some of my dad's things the other day (he passed many years ago and miss the guy) I came across a calendar in which they used one of his trucks he bought new back in the 80's and framed it to put up on my desk.

It was one of many in the fleet of his business, Humandsorp Melk Vervoer, don't know if anybody knew it - they transported milk from many farms all along the coast of the Eastern Cape to Port Elizabeth.

Long shot but shout if anybody knew Billy Allan  :)
All men dream, but not equally. Those who dream by night in the dusty recesses of their minds, wake in the day to find that it was vanity: but the dreamers of the day are dangerous men, for they may act on their dreams with open eyes, to make them possible. T. E. Lawrence
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,824
  • Thanked: 122 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1230 on: May 04, 2018, 12:15:08 pm »
Cool foto Mr D.
Daai Merc sou maar keel toetrek bultop as die spul vol was. :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline XT JOE

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,849
  • Thanked: 6 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1231 on: June 04, 2018, 09:39:52 am »
Can anyone help with who supplies these rubber wedges in SA- we transport coils and Duferco is now insisting on rubber being used-Duferco sells them but are very expensive. We have googled a bit and everything points to India but its going difficult- tried  a few rubber suppliers ion CT but problematic- we used to use wooden wedged pallets with retread strips but not good enough anymore
Were looking for about 50 :thumleft: thanks
BEER IS PROOF GOD LOVES US.
 

Offline JacquesM

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,490
  • Thanked: 12 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1232 on: June 12, 2018, 08:18:41 pm »
Cool foto Mr D.
Daai Merc sou maar keel toetrek bultop as die spul vol was. :eek7:

Ek wonder, Chris.

Daai lyk soos 'n 2633 (of dalk 'n 2638). Die trein sou nie meer as 48ton weeg nie, en vir sy tyd sou hy mooi kon maak. Die 422T het 1400Nm wringkrag gemaak, en die 422Ti 1550Nm. Saam met die 16-spoed 'kas kon hulle lekker oor die weg kom.

Die manne van daai tyd wat 7 asse getrek het met 'n 2632, wel nou ja! (Kopkrapmannetjie).
 

Offline The TRANSPORTER

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,168
  • Thanked: 8 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1233 on: June 12, 2018, 10:54:26 pm »
Lyk meer soos n 2632 od 2636 V10 natural aspirated.

Die 2638ís het nooit gekom met n halwe cab of sonder n volwaardige sleepercab nie en daai tyd was die 2638 n groot meneer met die groot cab en onder sy sleeper vensters n deurtjie vir jou jacks en driehoeke ensoaan soos die latere 2644ís :thumleft:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline Mr D

Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1234 on: June 13, 2018, 07:09:28 am »
Really wish I had an answer but was only 3 so have zero recollection of the model.

Here are two more photos of photos lol.
All men dream, but not equally. Those who dream by night in the dusty recesses of their minds, wake in the day to find that it was vanity: but the dreamers of the day are dangerous men, for they may act on their dreams with open eyes, to make them possible. T. E. Lawrence
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,824
  • Thanked: 122 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1235 on: June 13, 2018, 09:49:43 am »
Cool foto Mr D.
Daai Merc sou maar keel toetrek bultop as die spul vol was. :eek7:

Ek wonder, Chris.

Daai lyk soos 'n 2633 (of dalk 'n 2638). Die trein sou nie meer as 48ton weeg nie, en vir sy tyd sou hy mooi kon maak. Die 422T het 1400Nm wringkrag gemaak, en die 422Ti 1550Nm. Saam met die 16-spoed 'kas kon hulle lekker oor die weg kom.

Die manne van daai tyd wat 7 asse getrek het met 'n 2632, wel nou ja! (Kopkrapmannetjie).
Jacques soos jy kan agterkom is ek nie juis n MB fan. Die nuwes ken ek nie , maar daai oues van dae het ek te veel gesien staan met hul koppe geknak teen Noordoewer se lang klim uit die Oranjerivier. Almal FP du Toit sn. Overheat in die hitte met die lang trek en dan hol ons met die Scanias verby volvrag met die temp meter op yskoud.
Ander rusplek vir MBs was Van Rhynspas en McDonalds se links het maar baie daar loop doodwurg. Hulle het toe later onder by die winkeltjie die agterste deel van die link afgehaak die voorste deel bo loop afhaak en dan weer die agterste stuk kom haak. Ek let op McDonalds is weer terug by Scania na baie omswerwinge tussen brands.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline JacquesM

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,490
  • Thanked: 12 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1236 on: June 13, 2018, 11:07:58 am »
Lyk meer soos n 2632 od 2636 V10 natural aspirated.

Die 2638ís het nooit gekom met n halwe cab of sonder n volwaardige sleepercab nie en daai tyd was die 2638 n groot meneer met die groot cab en onder sy sleeper vensters n deurtjie vir jou jacks en driehoeke ensoaan soos die latere 2644ís :thumleft:

Jy's reg, C. Ek lÍ in die nag en dink: die 2638 het net die groot kajuit gehad, "GC" het hulle hom gesÍ.

As ek reg onthou het die enjins sonder turbine-aanjaers nie die skoorsteen-inlaat agter die kajuit gehad nie. Dis wat my laat dink dat hy 'n 2633 was. Mercedes het nie die 10-silinder met 'n aanjaer gebruik nie. Daar was 'n MAN, iets soos 26-502 met 'n 423Ti. Die ouens het sommer na hom verwys as 'n outjie wat so by 1km op 'n liter loop. Jy het die Engen-aandele gekoop, maar nooit die sertifikate ontvang nie.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,824
  • Thanked: 122 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1237 on: June 13, 2018, 11:24:34 am »
 Daar was 'n MAN, iets soos 26-502 met 'n 423Ti. Die ouens het sommer na hom verwys as 'n outjie wat so by 1km op 'n liter loop. Jy het die Engen-aandele gekoop, maar nooit die sertifikate ontvang nie.

Junior Smith het een van die eerstes van daai MAN 502's gekoop. Na die eerste Nam run toe sÍ hy gn mens kan bekostig om vir die ding diesel in te gooi. Hy is binne n paar maande verkoop.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline JacquesM

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,490
  • Thanked: 12 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1238 on: June 13, 2018, 05:31:00 pm »
Die laaste foto dink ek is van 'n 2628, met die 6-silinder enjin (ek dink dit was nog 'n 407T).

Hulle het bietjie min wringkrag gehad vir 6 asse, maar hulle was darem heelwat frisser as die 2632's.

Goeie ou tye.
 

Offline The TRANSPORTER

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,168
  • Thanked: 8 times
    • View Profile
Re: The WildDog trucking thread
« Reply #1239 on: June 14, 2018, 11:16:34 am »
Lyk meer soos n 2632 od 2636 V10 natural aspirated.

Die 2638ís het nooit gekom met n halwe cab of sonder n volwaardige sleepercab nie en daai tyd was die 2638 n groot meneer met die groot cab en onder sy sleeper vensters n deurtjie vir jou jacks en driehoeke ensoaan soos die latere 2644ís :thumleft:

Jy's reg, C. Ek lÍ in die nag en dink: die 2638 het net die groot kajuit gehad, "GC" het hulle hom gesÍ.

As ek reg onthou het die enjins sonder turbine-aanjaers nie die skoorsteen-inlaat agter die kajuit gehad nie. Dis wat my laat dink dat hy 'n 2633 was. Mercedes het nie die 10-silinder met 'n aanjaer gebruik nie. Daar was 'n MAN, iets soos 26-502 met 'n 423Ti. Die ouens het sommer na hom verwys as 'n outjie wat so by 1km op 'n liter loop. Jy het die Engen-aandele gekoop, maar nooit die sertifikate ontvang nie.

Jip kan n 2628 ook wees.

Die MAN 26-502/ 26- 552/ 26-603's se enjin was genoem die 443Ti's. ;) n Bul van n enjin imo maar so bietjie dors.. :imaposer: Jyt hom met hypoids en hub reduction diffs gekry ook,hypoids ligter werk maar sterk genoeg en sy ratios was vinniger,daai was n vrek lekker trokkie,saam die 143H V8 Scania.. :thumleft: :biggrin:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'