Aaaaaaaw! Thanks guy's!
Ons gaan beslis weer vir die leeus kuier. Volgende keer wanneer dit hul etenstyd is. (pm as jy wil saamkom) Geo, ek is so bly ek het nie vir die leeu gesien wie se kakebeen misvorm is nie. Nismark sou 'n tjankbalie die hele middag op hande gehad het. Ek het so knop gekry toe ek na die bord kyk.
Dit baie fun om die Wilddog Puppies te he (okey, okey, partykeer voel mens maar baie stupid om met die goedtjies in die publiek rond te loop, soos bv in Fruit en Veg, van die mense hou mens baie nuuskierig dop!
Anycase, Asjas se neus is weg! Ek dink sy het dit dalk verloor toe sy in die gat gesnuffel het. So as iemand 'n teddie of ou pop het met 'n plastiekneus wat by die huis rondle ..... mag sy dit dalk groot asb kry?
Die tweetjies sal seker een van die dae nog 'n RR insit.
