Yes.....hyt rekeningkunde geswoten in Woester gewerk voor hy JHB toe is
Hectic - ek dink ek ken hom.
Was in saam (1981-82) in Klein Boishaai
Toe loop ek hom raak in Bethlehem vir basics (Geniekorps)
En toe weer in die Bos - selfde koshuis gewees.
Was nooit dik tjommies nie maar het so paar gemeenskaplike vrinne gehad.
Wys jou - nie baie mense noem hulle kinders Siegfried nie.