Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Southern most point of Africa, toe nou nie so moerse nie!! Ma oppad soontoe was!  (Read 327 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline KanaalAap

  • Member
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 178
Wel,

Ek kry die call van die baas af da moet in Bredasdorp gewerk word die naweek, nuwe point of sale systempie moet da ingesit word, en ons is da van vrydag tot maandag, en ek moet somme saam met hom ry!
Ek scheme toe dis moers, ek het mos n ding met 2 ronde wiele wat darem nog kan start, ek en Poenerkie gan op onse eie deur, hy moet ma voorvat want ek weet nie hoe om da te kom nie!

So gelaat, maak vi poener vol juice vrydag oggend, gooi die computers in die bakkie met n toksak vol klere, ek koop n watertjie, vol pakkie sigarette en n powerade, nou gan ons ma ry!

lang storie kort, ek werk tot saterdag oggend 3uur, begin 8uur weer deur tot 7 uur die aand, sondag oggend se ek ek gan net gou n draai ry, gan julle ma aan, eks nou trug, ek wil gan loer hoe die southern most point saak lyk!

Ek het gaan kyk, lekke natgereen, paar keer amper afgewaai, baie duitsers teegekom en amper n skilpad getrap, ma ek kan se ek was daar!

Ek het selfs n hoofseun oomblik gehad, maar as jy die twee vergelyk met my redding van die skilpadjie wat hulpeloos so amper teen die kant van die pad was, sal ek nou se dis meer soos n Sub A onder klaskaptein oomblik wat iemand piemp vir laatkom! Maar n moment none the less!

So hier n paar foudies van my vinnige uitstappie L'Agulhas toe!

























































































En toe sluit ek die trippie af met n laang koue!!

Eet jou kool, daarsie sous nie
Die lewe is te kort om kak te wees!!
 

Offline landieman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,330
  • Thanked: 19 times
lyk na n lekker ry :thumleft:
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline KanaalAap

  • Member
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 178
heel lekker thanks!

vinnig en haastige enekie!
Eet jou kool, daarsie sous nie
Die lewe is te kort om kak te wees!!
 

Offline cassiebotha

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLX 400SR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,265
  • Olie misbruiker Ge-org Zuid Afrikak
nou verlang ek..dis awsome plek daardie.  Ek onthou ek het die berg pad grondpad gedraf in die oggende.  nogal lekker stywe opdraande.  En die mense is baie baie vriendelik gewees. 
Moes grootword, bike moes gaan
Moes in George werk soek want ek wil nie trek
Moes bike verkoop ding lek te veel olie