Wa is die 7/9 passe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Labrat

Race Dog
Joined
Jun 25, 2008
Messages
745
Reaction score
0
Location
net wa ek wil
Bike
BMW F800GS
Ouens wa is die 7/9 passe wat somer so bymekaar sit of verstaan ek dit verkeerd ??? een van my pelle het so iets genoem van n klomp passe wat so bymekaar sit wat dalk lekke wees om te ga ry :ricky:
 
Top