Ek kyk na 2004 1200GS met 38 000km prys R60 000 teenoor 'n 2003 1150GSA met 84 000km prys R55 000. beide fiets het nie baie ekstas op nie. Wil net weet of 'n 2004 1200 enige ander probleme het as die flange wat kraak want dit was die eerste 1200 gs wat uit gekom het. Of is dit veiliger om die 1150 te kry wat hom al bewys het.